Waar is die Winter???
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waar is die Winter???
My huis se dak het vanoggend "toegesneeu" gelyk. Die ryp hy was kwaai. Die winter hy es.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Waar is die Winter???
Oom Driepoot,
as ek so na die weerburo kyk, lyk dit of ons al klaar weer verby die koue front is en gaan dit vanmiddag en more weer warmer raak....
Was in MArken die naweek vir jag en ons het 27grade temp. gehad.
Groete
JPS
as ek so na die weerburo kyk, lyk dit of ons al klaar weer verby die koue front is en gaan dit vanmiddag en more weer warmer raak....
Was in MArken die naweek vir jag en ons het 27grade temp. gehad.
Groete
JPS
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Waar is die Winter???
Eks hier uit Jhb uit met Kort mou hemp en Jeans....toe ek daai Vuildriehoek in ry het ek gebeef tot 10uur....tripodmvr wrote:My huis se dak het vanoggend "toegesneeu" gelyk. Die ryp hy was kwaai. Die winter hy es.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Waar is die Winter???
Al wat 'n grasperk is in Piet Retief is vanoggend toe greyp, die dakke is ook spierwit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Waar is die Winter???
My dak in Middelburg is self spierwit vanoggend en die gras het ook bietjie ryp op.
Dis tans so 1.3C buite.
Dis tans so 1.3C buite.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Waar is die Winter???
Ja nee vanoggend lyk dit soos sprokieland hier. Alles is spierwit en blink in die sonlig.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Waar is die Winter???
Selfs hier in Johannesburg se wereld lekker geryp...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Waar is die Winter???
Manne,hier op Dordrecht was gisteroggend nogal koud. Hoor die mense wat termometers in hul voertuie het praat van -9 grade C teen 08h00 gisteroggend. Oral in die strate het dieselvoertuie gestrand gestaan weens die diesel wat gevries het.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Waar is die Winter???
Nogal seg jy??Martin Marais wrote:Manne,hier op Dordrecht was gisteroggend nogal koud. .
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Waar is die Winter???
Ja, Stefan,hierdie plekkie van ons raak somtyds so bietjie koel. Hier naby Dordrecht woon 'n Oom Sandy Stretton op die plaas Buffelsfontein. Hierdie oom hou rekords van die weer,dit is nou van reenval,tot minimum en maksimum temperature. Ek praat onder korreksie,maar dink die oom het al 'n minimum temperatuur van -18,5 grade C op sy plaas aangeteken. As jy dus na daardie soort temperatuur kyk,sal jy verstaan waarom ek reken die -9 was nogal koud

- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: Waar is die Winter???
Pretoria Moot was vanoggend 06h15 1.5'C
Die winter is hier !
Die winter is hier !
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Waar is die Winter???
Winter het my gister raak geloop op Dullstroom...
Die wind het Maandag nag gaan le en toe word dit koud...

Moet se dit was gister n lieflike dag na die swaar ryp. Die ryp het nog 9:00 in die skadu plekke rondom die huis gele...
Die wind het Maandag nag gaan le en toe word dit koud...

Moet se dit was gister n lieflike dag na die swaar ryp. Die ryp het nog 9:00 in die skadu plekke rondom die huis gele...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Waar is die Winter???
Dullstroom is altyd koud tot in die sommer maande! 
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Waar is die Winter???
Ek wag ook nog vir die winter om aan te breek hier in Gauteng, ek dra nog nie eers n baadjie of trui nie.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Waar is die Winter???
Vlakvark Soldaat
Lyk my daar by jou gaan die winter hierdie jaar op 'n Woensdag wees
Hoe jag julle manne daar sonder die winter?
Lyk my daar by jou gaan die winter hierdie jaar op 'n Woensdag wees
Hoe jag julle manne daar sonder die winter?
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Waar is die Winter???
Hahahahaha, ongelukkig vir ons Gautengers is daar nie jagplek in die omgewing, ons moet wyd ry na Limpopo of Noord-Wes, selfs Vrystaat, maar dis mos nie eintlik jag nie dis net langafstand skiet oefeninge hahaha, nou gaan die vrystaat manne my kruisig!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Waar is die Winter???
Vlakvark Soldaat jy stir
Die Vrystaters gaan jou lekker looi.
Groete
Groete
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Waar is die Winter???
Smaak my winter was net hier vir n paar dae in Junie met bietjie ryp hier in Edenvale...
Wat het die ou mense gese van n warm winter?
Is daar dan n nat of droe en warm somer oppad?
Wat het die ou mense gese van n warm winter?
Is daar dan n nat of droe en warm somer oppad?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Waar is die Winter???
My vrou het vandag vir my gese dat die ou mense van n droe somer praat
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm