Waar is die Winter???

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by tripodmvr »

My huis se dak het vanoggend "toegesneeu" gelyk. Die ryp hy was kwaai. Die winter hy es.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by JPS »

Oom Driepoot,

as ek so na die weerburo kyk, lyk dit of ons al klaar weer verby die koue front is en gaan dit vanmiddag en more weer warmer raak....

Was in MArken die naweek vir jag en ons het 27grade temp. gehad.

Groete
JPS
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Cobus(Cobb) »

tripodmvr wrote:My huis se dak het vanoggend "toegesneeu" gelyk. Die ryp hy was kwaai. Die winter hy es.
Eks hier uit Jhb uit met Kort mou hemp en Jeans....toe ek daai Vuildriehoek in ry het ek gebeef tot 10uur....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Waar is die Winter???

Post by DWB »

Al wat 'n grasperk is in Piet Retief is vanoggend toe greyp, die dakke is ook spierwit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Rasmus »

My dak in Middelburg is self spierwit vanoggend en die gras het ook bietjie ryp op.

Dis tans so 1.3C buite.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Nickvn »

Ja nee vanoggend lyk dit soos sprokieland hier. Alles is spierwit en blink in die sonlig.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Selfs hier in Johannesburg se wereld lekker geryp...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Martin Marais »

Manne,hier op Dordrecht was gisteroggend nogal koud. Hoor die mense wat termometers in hul voertuie het praat van -9 grade C teen 08h00 gisteroggend. Oral in die strate het dieselvoertuie gestrand gestaan weens die diesel wat gevries het.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Stefan764 »

Martin Marais wrote:Manne,hier op Dordrecht was gisteroggend nogal koud. .
Nogal seg jy?? :o
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Martin Marais »

Ja, Stefan,hierdie plekkie van ons raak somtyds so bietjie koel. Hier naby Dordrecht woon 'n Oom Sandy Stretton op die plaas Buffelsfontein. Hierdie oom hou rekords van die weer,dit is nou van reenval,tot minimum en maksimum temperature. Ek praat onder korreksie,maar dink die oom het al 'n minimum temperatuur van -18,5 grade C op sy plaas aangeteken. As jy dus na daardie soort temperatuur kyk,sal jy verstaan waarom ek reken die -9 was nogal koud :laugh: :laugh:
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by evdberg »

Pretoria Moot was vanoggend 06h15 1.5'C
Die winter is hier !
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Winter het my gister raak geloop op Dullstroom...

Die wind het Maandag nag gaan le en toe word dit koud...

Image

Moet se dit was gister n lieflike dag na die swaar ryp. Die ryp het nog 9:00 in die skadu plekke rondom die huis gele...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Waar is die Winter???

Post by mariusr »

Dullstroom is altyd koud tot in die sommer maande! :o
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek wag ook nog vir die winter om aan te breek hier in Gauteng, ek dra nog nie eers n baadjie of trui nie.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Martin Marais »

Vlakvark Soldaat
Lyk my daar by jou gaan die winter hierdie jaar op 'n Woensdag wees ++>: ++>:
Hoe jag julle manne daar sonder die winter?
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahahahaha, ongelukkig vir ons Gautengers is daar nie jagplek in die omgewing, ons moet wyd ry na Limpopo of Noord-Wes, selfs Vrystaat, maar dis mos nie eintlik jag nie dis net langafstand skiet oefeninge hahaha, nou gaan die vrystaat manne my kruisig!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Martin Marais »

Vlakvark Soldaat jy stir ;) Die Vrystaters gaan jou lekker looi.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Smaak my winter was net hier vir n paar dae in Junie met bietjie ryp hier in Edenvale...

Wat het die ou mense gese van n warm winter?

Is daar dan n nat of droe en warm somer oppad?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Reggie Gerber »

My vrou het vandag vir my gese dat die ou mense van n droe somer praat
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Geno »

Laasnag bietjie reën gehad by Harties.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply