Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Deeg wrote:Blikskottel die twee roere lyk mooi saam!!
Stem Deeg!
Dries ek sien jy skiet hotpoot en finansies is nie beperk op jou wapens nie... Nou moet jy dalk kyk en vir jou twee linkerhandse slotaksies opsit, of hoe?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ek het met n hotpoot aksie gespeel en dit voel weird, ek skiet so verkeerd om al van skool kadette .22 dae af. Was al by Arms en daai manne maar hulle dink ek moers hulle tyd, altyd te besig of iets. Soek n .260rem lefty, iets ordentlik. Besig om my Yamaha R1 te smous om die projek te finansier. Sal maar sien. Ek doen ook baie van die werk self so dan hou ek koste tot n min.