Toe word ek ook slagoffer.

User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by Dries Skiet »

Jaco B wrote:Netjies, jaloesie steek no sy kop uit hier by my.

As ek mag vra, wat kos so kolf?

Jaco

Jaco jy kyk na so R5000, dan is gefit, gefinish en alles.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by Dries Skiet »

En toe word dit nog een. ++>: ++>: ++>: ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by Lourens Potgieter »

Blikskottel die twee roere lyk mooi saam!!
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by Dries Skiet »

Deeg wrote:Blikskottel die twee roere lyk mooi saam!!
Dankie Deeg,

Ek dink ook so, nou moet ek hulle kry om net so mooi te skiet ook. ++>:
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by FHM »

Deeg wrote:Blikskottel die twee roere lyk mooi saam!!

Stem Deeg!

Dries ek sien jy skiet hotpoot en finansies is nie beperk op jou wapens nie... ;) Nou moet jy dalk kyk en vir jou twee linkerhandse slotaksies opsit, of hoe?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Toe word ek ook slagoffer.

Post by Dries Skiet »

Ek het met n hotpoot aksie gespeel en dit voel weird, ek skiet so verkeerd om al van skool kadette .22 dae af. Was al by Arms en daai manne maar hulle dink ek moers hulle tyd, altyd te besig of iets. Soek n .260rem lefty, iets ordentlik. Besig om my Yamaha R1 te smous om die projek te finansier. Sal maar sien. Ek doen ook baie van die werk self so dan hou ek koste tot n min.
Post Reply