Nuwe aansluitings
- blesbok29
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue May 21, 2013 12:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Morning All, I am Petrus de Wet, a farmer in the EC who had the dubious privilege of chairing the Predation Management Forum of ZA (RPO, NWGA, MGA and WRSA) for about 9 years. I farm with sheep, goats and plains game and I combat predators 365 days of the year. During the winter months I hunt, with clients and for my sport. I am a registered professional hunter and outfitter in the EC. I own and hunt with 22 long, 223, 243, 308, 3006, 7mm von Hoff Super Express, 12 bore and .357mag. I reload what I can. I look forward to dealing with my own kind for a change.
22,223,243,308,3006,7mm vH SE,12 bore & 357mag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, en lekker saam kuier. Lekker roere. DWB gaan baie van jou hou!Mauser browser wrote:ek is n toegewyde jagter, jag al van kindsbeen af, geniet forums soos die waar my tipe mense uithang.Mauser browser wrote:hello
ek is nuut
ek jag van bosvark tot kameelperd, is nog jonk en moet nog baie spaar vir buffels...
ek skiet met n 7x57mm, 9.3x62mm en oefen met .22LR
Veiligheid eerste manne!
-
Willie_calvinia
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue May 21, 2013 2:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag almal.
Ek kom ook hier van cassie se wereld af. Dop so nou en dan n jakkals om en jag soveel as moontlik.
Ek skiet n 22-250 en 300 wsm.
Glo ek sal dit baie hier by julle geniet.
Ek kom ook hier van cassie se wereld af. Dop so nou en dan n jakkals om en jag soveel as moontlik.
Ek skiet n 22-250 en 300 wsm.
Glo ek sal dit baie hier by julle geniet.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
nee wat manne, ou willa is my klein neef. hy is nie te sleg nie.
welkom hier
welkom hier
HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
Willie
Nou sal jy sien hoe min ou Cassie werk;D
Hy help ons darem so nou en dan reg hier op die Forum
Welkom en groete
JAS
Sorry Cassie ek moes de een inkry
Nou sal jy sien hoe min ou Cassie werk;D
Hy help ons darem so nou en dan reg hier op die Forum
Welkom en groete
JAS
Sorry Cassie ek moes de een inkry
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
nee dis reg. ek laat werk!
willie se hy skiet so nou en dan 'n jakkals...dit moet seker maar dan wees, dit is nie nou nie!
willie se hy skiet so nou en dan 'n jakkals...dit moet seker maar dan wees, dit is nie nou nie!
HOU HOM DAAI DIKTE
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Kerels
My naam is Wayne Sweet. ( I speak both tales equally deliciously).Ek bly in Rustenburg, Jag all 30 + jaar. het al n jakals of tien gedood. Van roep moet ek nog baie leer, het al n fluitjie gebruik met gemengde rusultaate. Skiet baie pistool en 3 gun. Jag te min en spandeer hoopeloos te veel op geweere.
Zipp

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Zipp. Hier kan jy jou zip toe hou en jou ore oop!
Welkom
Welkom
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeienaand
SersantSuikermuis hier. Sit en lees al 'n tydjie rustig vanuit die veiligheid van my kampvuurtjie waar ek aan my pyp teug, maar moet dalk liewers nou amptelik inloer voordat iemand my die verkeerde kant van 'n visier toewens.
Ek maak asof ek boer in die Kalahari en is die eienaar van 'n 308 en 223. Beide wapens is erfstukke. Dit is nou nie van daai dikloop, groot-teleskoop duur nommers nie, maar hulle hou die biltongrak besig.
Groetnies
SersantSuikermuis hier. Sit en lees al 'n tydjie rustig vanuit die veiligheid van my kampvuurtjie waar ek aan my pyp teug, maar moet dalk liewers nou amptelik inloer voordat iemand my die verkeerde kant van 'n visier toewens.
Ek maak asof ek boer in die Kalahari en is die eienaar van 'n 308 en 223. Beide wapens is erfstukke. Dit is nou nie van daai dikloop, groot-teleskoop duur nommers nie, maar hulle hou die biltongrak besig.
Groetnies
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Suikerman. Hoop jy geniet dit hier en hoop dit reen daar!
-
Phillipus
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu May 23, 2013 12:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Daarsy hallo vriende.
Phillip is die naam en is maar lief vir ou gewere soos my ou klipgooier 303. Bly in Kuruman is is lief vir die natuur en jag.
Phillip is die naam en is maar lief vir ou gewere soos my ou klipgooier 303. Bly in Kuruman is is lief vir die natuur en jag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom! Gesels lekker saam.Phillipus wrote:Daarsy hallo vriende.
Phillip is die naam en is maar lief vir ou gewere soos my ou klipgooier 303. Bly in Kuruman is is lief vir die natuur en jag.
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Manne
Aan al die nuwe lede wil ek julle hartlik welkom by hierdie wonderlike forum. Geniet julle terdee en ek hoop julle maak julle sommer vinnig tuis hier om die kampvuur.
Groetnis
Wouter
Aan al die nuwe lede wil ek julle hartlik welkom by hierdie wonderlike forum. Geniet julle terdee en ek hoop julle maak julle sommer vinnig tuis hier om die kampvuur.
Groetnis
Wouter
-
Hendrik86
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri May 24, 2013 10:07 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi almal
Het al baie gelees op die forum en geniet dit baie!
Het al baie gelees op die forum en geniet dit baie!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Hendrik86, baie welkom. Waar kom jy vandaan en waarmee skiet / jag jy?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwelinge, weet julle gaan dit geniet hier saam met ons 
-
Karnati
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri May 17, 2013 6:01 pm
Re: Nuwe aansluitings
My naam is Jan vd Merwe en ek sien uit om bietjie te gesels oor my eerste liefde...
Karoo groete!!
Karnati
Karoo groete!!
Karnati
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Janneman. Jy gaan dit geniet
Vertel ons meer van jou Karoo-area en jou vuurwapens.
Vertel ons meer van jou Karoo-area en jou vuurwapens.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Praat saam en geniet.
Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA.
Praat saam en geniet.
Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Is jy nou tevrede?7mm wrote: Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
My tone krul sommer om.Pieter Willem Vorster wrote:Is jy nou tevrede?7mm wrote: Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Swaerie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 27, 2013 5:13 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand. Splinter nuut op die werf. Ek leer nog die groot geweer storie. Huidiglik in die 9mm, .22 en O&U brigade.
Sal graag meer wil weet van die Mod 80 Musgrave in 30.06. Kan een aanskaf vir so R3000 maar die teleskoop monteerstuk is geplak. Is dit maar hoe dit daardie tyd gewerk het en kan n so n teleskoop vervang en weer goed gepas word. Groete Lafras Cronje
Sal graag meer wil weet van die Mod 80 Musgrave in 30.06. Kan een aanskaf vir so R3000 maar die teleskoop monteerstuk is geplak. Is dit maar hoe dit daardie tyd gewerk het en kan n so n teleskoop vervang en weer goed gepas word. Groete Lafras Cronje
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Lafras.
Eerste keer dat ek hoor hulle het goed vasgeplak.
Laat 'n geweersmid dit vir jou regmaak.
Eerste keer dat ek hoor hulle het goed vasgeplak.
Laat 'n geweersmid dit vir jou regmaak.