Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
blesbok29
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue May 21, 2013 12:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by blesbok29 »

Morning All, I am Petrus de Wet, a farmer in the EC who had the dubious privilege of chairing the Predation Management Forum of ZA (RPO, NWGA, MGA and WRSA) for about 9 years. I farm with sheep, goats and plains game and I combat predators 365 days of the year. During the winter months I hunt, with clients and for my sport. I am a registered professional hunter and outfitter in the EC. I own and hunt with 22 long, 223, 243, 308, 3006, 7mm von Hoff Super Express, 12 bore and .357mag. I reload what I can. I look forward to dealing with my own kind for a change.
22,223,243,308,3006,7mm vH SE,12 bore & 357mag.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Mauser browser wrote:
Mauser browser wrote:hello

ek is nuut
ek is n toegewyde jagter, jag al van kindsbeen af, geniet forums soos die waar my tipe mense uithang.

ek jag van bosvark tot kameelperd, is nog jonk en moet nog baie spaar vir buffels...

ek skiet met n 7x57mm, 9.3x62mm en oefen met .22LR
Welkom, en lekker saam kuier. Lekker roere. DWB gaan baie van jou hou!
Veiligheid eerste manne!
Willie_calvinia
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Tue May 21, 2013 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Willie_calvinia »

Middag almal.
Ek kom ook hier van cassie se wereld af. Dop so nou en dan n jakkals om en jag soveel as moontlik.
Ek skiet n 22-250 en 300 wsm.
Glo ek sal dit baie hier by julle geniet.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by cassie_calvinia »

ag nee, net nie jy nie!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by cassie_calvinia »

nee wat manne, ou willa is my klein neef. hy is nie te sleg nie.
welkom hier
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Is daar nie n Jan_calvinia ook nie? ;D ;D ;D

Welkom Willie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jassie »

Willie

Nou sal jy sien hoe min ou Cassie werk;D ;D ;D

Hy help ons darem so nou en dan reg hier op die Forum

Welkom en groete
JAS

Sorry Cassie ek moes de een inkry >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by cassie_calvinia »

nee dis reg. ek laat werk! :laugh:
willie se hy skiet so nou en dan 'n jakkals...dit moet seker maar dan wees, dit is nie nou nie! :laugh:
HOU HOM DAAI DIKTE
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by zipp »

Dagse Kerels

My naam is Wayne Sweet. ( I speak both tales equally deliciously).Ek bly in Rustenburg, Jag all 30 + jaar. het al n jakals of tien gedood. Van roep moet ek nog baie leer, het al n fluitjie gebruik met gemengde rusultaate. Skiet baie pistool en 3 gun. Jag te min en spandeer hoopeloos te veel op geweere.

Zipp
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Hi Zipp. Hier kan jy jou zip toe hou en jou ore oop! ;D
Welkom
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Suikermuis »

Goeienaand

SersantSuikermuis hier. Sit en lees al 'n tydjie rustig vanuit die veiligheid van my kampvuurtjie waar ek aan my pyp teug, maar moet dalk liewers nou amptelik inloer voordat iemand my die verkeerde kant van 'n visier toewens.

Ek maak asof ek boer in die Kalahari en is die eienaar van 'n 308 en 223. Beide wapens is erfstukke. Dit is nou nie van daai dikloop, groot-teleskoop duur nommers nie, maar hulle hou die biltongrak besig.

Groetnies
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Suikerman. Hoop jy geniet dit hier en hoop dit reen daar!
Phillipus
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu May 23, 2013 12:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Phillipus »

Daarsy hallo vriende.

Phillip is die naam en is maar lief vir ou gewere soos my ou klipgooier 303. Bly in Kuruman is is lief vir die natuur en jag.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Phillipus wrote:Daarsy hallo vriende.

Phillip is die naam en is maar lief vir ou gewere soos my ou klipgooier 303. Bly in Kuruman is is lief vir die natuur en jag.
Welkom! Gesels lekker saam.
Veiligheid eerste manne!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Aan al die nuwe lede wil ek julle hartlik welkom by hierdie wonderlike forum. Geniet julle terdee en ek hoop julle maak julle sommer vinnig tuis hier om die kampvuur.

Groetnis
Wouter
Hendrik86
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri May 24, 2013 10:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hendrik86 »

Hi almal

Het al baie gelees op die forum en geniet dit baie!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Dagse Hendrik86, baie welkom. Waar kom jy vandaan en waarmee skiet / jag jy?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwelinge, weet julle gaan dit geniet hier saam met ons :)
Karnati
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri May 17, 2013 6:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Karnati »

My naam is Jan vd Merwe en ek sien uit om bietjie te gesels oor my eerste liefde...

Karoo groete!!
Karnati
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Janneman. Jy gaan dit geniet
Vertel ons meer van jou Karoo-area en jou vuurwapens.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne.
Praat saam en geniet.

Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA. 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

7mm wrote: Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA. 8)
Is jy nou tevrede? ???
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Pieter Willem Vorster wrote:
7mm wrote: Ns:Oom Pieter, jy moet jou profiel opgradeer. Hy is nou ook 'n bekeerde HOWA. 8)
Is jy nou tevrede? ???
My tone krul sommer om. 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Swaerie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 27, 2013 5:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Swaerie »

Naand. Splinter nuut op die werf. Ek leer nog die groot geweer storie. Huidiglik in die 9mm, .22 en O&U brigade.
Sal graag meer wil weet van die Mod 80 Musgrave in 30.06. Kan een aanskaf vir so R3000 maar die teleskoop monteerstuk is geplak. Is dit maar hoe dit daardie tyd gewerk het en kan n so n teleskoop vervang en weer goed gepas word. Groete Lafras Cronje
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Lafras.
Eerste keer dat ek hoor hulle het goed vasgeplak.
Laat 'n geweersmid dit vir jou regmaak.
Post Reply