Ruger M77 MKII Target 25-06
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Ruger M77 MKII Target 25-06
Het enigiemand ondervinding met bg. geweer? Ek ken iemand wat een wil verkoop, en hy se ek moet 'n aanbod maak, so watse prys sal julle aanbeveel? Die geweer is so te se nuut. Ek het die naweek 'n blesbok op 350m agter die nek met presies dieselfde geweer geskiet, en ek was baie beindruk! Ek dink om hom te kry vir al my vlakte skiet, en dan die .308 te gebruik in die bos, dan kan ek mos maar die gradeboog ook wegpak!

Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Net om jou 'n idee te gee nuut is hulle so R12500.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Eugene
Arnold se prys is reg, probeer so vi R8000.00, nie baie meer nie.
Mooi loop
Francois
Arnold se prys is reg, probeer so vi R8000.00, nie baie meer nie.
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Die man het gese dat hy destyds R4000 vir hom betaal het, en toe die aksie laat pak het en 'n bipod opgesit. Ek het gedink so R6000 of R7000. Klink dit reg? Skiet julle met 25-06? Is julle tevrede met hulle?
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno
Laai hom so tussen 50-52gr S365 met n 100 gr Sierra GK of n Nosler BT en jy kan jou gradeboog maar weggooi, dan sal jy ook agterkom daar is RERIG lekkerder (let op ek se nie beter) gewere as n 308.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno,
My Tikka 25-06 slaap langs my, vrou slaap oppie vloer
.
Ons het hier so bietjie oor myne gesels: http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=6
EK was nog nooit teleurgesteld nie.
Raven
My Tikka 25-06 slaap langs my, vrou slaap oppie vloer
Ons het hier so bietjie oor myne gesels: http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=6
EK was nog nooit teleurgesteld nie.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Het hom vanoggend gaan kyk, die man se ek kan hom R5000-00 gee vir die gun.
Hy't omtrent 100 skote met hom geskiet. Lynx 3.5-10x50 scope op, loop en aksie is gepak, en 'n Harris 25c bipod op.
Wat 'n bargain! Of hoe se ek? Al moeilikheid, die swivel stud het uitgestrip, hoe kry ek hom weer in? Met epoxy of iets?
Mammie like hom ook, so dit was nie eers nodig om toestemming te vra nie, sy se sy sal met hom skiet!
Groete,

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno,
Het jy hom al klaar gevat?
Hein
Het jy hom al klaar gevat?
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Eugene
As jy diie pakkie vat vir R5000. Dan het jy dit van hom gesteel.
. Wys jou: Wonderwerke gebeur nog helder oordag
Geluk met 'n winskopie van die jaar.
Robert
As jy diie pakkie vat vir R5000. Dan het jy dit van hom gesteel.
Geluk met 'n winskopie van die jaar.
Robert
Oorwining deur opleiding
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno
My voorspelling is Mammie gaan eindig met die 308 en jy met die nuwe gun. Reken n wapensmit kan jou uitsort met die gestripte stud.
Mooi loop
Francois
My voorspelling is Mammie gaan eindig met die 308 en jy met die nuwe gun. Reken n wapensmit kan jou uitsort met die gestripte stud.
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Hein, ek het ja.
Robert, dankie. Ek dink self dis 'n hengse winskopie!
Francois, jou voorspelling is reg, maar moenie dat mammie dit hoor nie.
Werk dit mooi om 'n 25-06 te ackley, of nie eintlik nie?
Groete,
Eugene
Robert, dankie. Ek dink self dis 'n hengse winskopie!
Francois, jou voorspelling is reg, maar moenie dat mammie dit hoor nie.
Werk dit mooi om 'n 25-06 te ackley, of nie eintlik nie?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
GENO.
My siening jy gaan tyd en geld mors om die 25 te uglifiseer...Jy wen te min vir te veel moeite...Maar dit bly jou keuse.
Standaard skiet jou 25 n beter as billike trajek.. n 25 is n keel brander, Maar n plesier om mee te skiet. Jy gaan nog vele vele plesiere uit daai roer uit kry .
Ek se altyd as jy na n vroulike atleet kyk kry jy sommiges wat so kort en kragtig is en dan daai met die lang slanke lyfies wat goed is en net regte lyne het...
Nou sit daai 25-06 se koetljie daar voor jou...mooi man mooi..regte lyne ....jy weet wat ek bedoel..
daai 308.. is nou weer n ander storie of hoe mnr FM lag lag lag ... die plesier kom in die gebruik van jou kaliber...
Geniet die 25
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno
Kyk bietjie ek het n post iewers oor die 25 Ackley.
Ek het een en sou se NEE, dit wat jy op spoed score is te min, manne praat ma so van 75 ft/sec. Die 25-06 is die gun wat jy die minste op score van al die Ackley kalibers. Ek het n reamer op n sale gekoop en eers na dit oppad was bietjie beginne oplees. Ek het so 150 doppe ge-firevorm, en skiet 100gr S MK teen 3350 ft/sec. Ek het nog nie gespeel met hom nie en skiet die eerste lading wat ek n goeie groep op kon kry. Gebruik 58.5 gr S 385 kruit. Weet jy kan gaan na oor die 60gr kruit, en het gelees van 3500 ft/sec met 100gr punt. Dink hy sal baie goed doen met 120gr punte.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=6

Dankie julle, dis seker waar wat hulle se : "If it ain't broke, don't fix it"...
Sal hom standaard hou en gooi met die ladings wat Francois my gegee het, 75vps is nou nie juis iets om oor huis toe te skryf nie.
Die gun het 'n 26' loop, so hy sal al klaar lekker laat waai.
Die 308 is maar net te veel van 'n kleilat as dit kom by lang skote op omtrent 300m, maar in die bos gaan myne nog baie bokke omdop!
Groete,
Eugene
Sal hom standaard hou en gooi met die ladings wat Francois my gegee het, 75vps is nou nie juis iets om oor huis toe te skryf nie.
Die gun het 'n 26' loop, so hy sal al klaar lekker laat waai.
Die 308 is maar net te veel van 'n kleilat as dit kom by lang skote op omtrent 300m, maar in die bos gaan myne nog baie bokke omdop!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
GENO
aS JY HOM WIL LAT FLUIT GOOI 55GR 365 IN BY N 85 NOSLER BALLISTIC TIP. DAN LOOP HY SO 3650...
MAAR AS JY LNAK EN LEKEKR WIL SKIET HOU BY DIE 100GREIN MATCHKINGS BIETJIE HARD VIR SPRINGBOK MAAR HY SAL JOU NOOIT TELEUR STEL NIE...
DIE MK SE BC MAAK HOM IDEAAL VIR DIE 25 EN AS JY OP 365 WIL LAAI KAN JY 51.5 OF 52 OF 52.5 PROBEER ANDER IS DIE 385 SOOS FM SE OOK IDEAAL VERAL VIR DIE LANG LOOP MANNE ... OP KORTER LOOP NA HY TERUGGESNY IS OF MINDER AS 26 DUIM SAL DIE 365 WEER N OPSIE RAAK VERAL MET DIE 24 DUIM LOOP WERK HULLE WEER LEKKER..
MAAR 3350 MET N 100GREINER OF 3600MET N 85 GREINER...WEL MY SIENING JY JY WEN NET DIE BIETJIE EKSTRA MET DIE 3350 EN 100 GREIN.. SLAANKRAG EN DRA VERMOEE OOOR DIE LANG AFSTANDE.....
LAAT DIE LOOD IN DIE LUG KOM ANDERS KAN DIE BOKKE NEI VAL NIE...
GENIET JOU ROER
aS JY HOM WIL LAT FLUIT GOOI 55GR 365 IN BY N 85 NOSLER BALLISTIC TIP. DAN LOOP HY SO 3650...
MAAR AS JY LNAK EN LEKEKR WIL SKIET HOU BY DIE 100GREIN MATCHKINGS BIETJIE HARD VIR SPRINGBOK MAAR HY SAL JOU NOOIT TELEUR STEL NIE...
DIE MK SE BC MAAK HOM IDEAAL VIR DIE 25 EN AS JY OP 365 WIL LAAI KAN JY 51.5 OF 52 OF 52.5 PROBEER ANDER IS DIE 385 SOOS FM SE OOK IDEAAL VERAL VIR DIE LANG LOOP MANNE ... OP KORTER LOOP NA HY TERUGGESNY IS OF MINDER AS 26 DUIM SAL DIE 365 WEER N OPSIE RAAK VERAL MET DIE 24 DUIM LOOP WERK HULLE WEER LEKKER..
MAAR 3350 MET N 100GREINER OF 3600MET N 85 GREINER...WEL MY SIENING JY JY WEN NET DIE BIETJIE EKSTRA MET DIE 3350 EN 100 GREIN.. SLAANKRAG EN DRA VERMOEE OOOR DIE LANG AFSTANDE.....
LAAT DIE LOOD IN DIE LUG KOM ANDERS KAN DIE BOKKE NEI VAL NIE...
GENIET JOU ROER
Shoot straight and tell the truth!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Manne, ek's verlief.
My maag draai sommer as ek aan mej. Ruger dink.
Ek het haar die naweek gehad om mee te speel en sy't pragtig saamgewerk, gooi halfduim groepe op 100m!
Hier's 'n R-18 foto van my nuwe liefde

Nou net die huwelik sertifikaat (lisensie) dan kan ek en sy op 'n honeymoon jag gaan!
Groete,
Eugene
My maag draai sommer as ek aan mej. Ruger dink.
Ek het haar die naweek gehad om mee te speel en sy't pragtig saamgewerk, gooi halfduim groepe op 100m!
Hier's 'n R-18 foto van my nuwe liefde

Nou net die huwelik sertifikaat (lisensie) dan kan ek en sy op 'n honeymoon jag gaan!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Op 300m kom ek nog maklik by met die 308!Geno wrote:
Die 308 is maar net te veel van 'n kleilat as dit kom by lang skote op omtrent 300m, maar in die bos gaan myne nog baie bokke omdop!
Groetnis!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
tafjak
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Ponks
Ja, tot voorlaaier kom ook by 300m(moet net zero op so 350), die eintlike doel is om nie ho?r as so 50mm op 160meter te skiet nie. Min of meer 30mm hoog op 100meter.
Ja, ek weet jy trek been, maar wil gebruik ek graag net die geleentheid.
Mooiloop

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Mooi roer daai Eugene, klink my jy het die skoot hoog deur...
Geniet haar, moet nooit vergeet nie julle verhouding is soos 'n meubelstuk. As daar 'n krappie opkom sukkel mens om dit weer gesond en mooi te kry. Moet nie toelaat dat jul verhouding vol krappe raak nie. Pas haar mooi op. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Oom Taf
Haha! ek het gedink daar gaan so iets uitdop. Nee ek skiet so 2.5" hoog op 100m en dan weer so 1.75" hoog op 200m.
My Pa se die Bosch het sy effek op my kondisie gekry, so ek kan die houe vat, daar is baie slaanplek! haha!
Groete
Ponkie
Haha! ek het gedink daar gaan so iets uitdop. Nee ek skiet so 2.5" hoog op 100m en dan weer so 1.75" hoog op 200m.
My Pa se die Bosch het sy effek op my kondisie gekry, so ek kan die houe vat, daar is baie slaanplek! haha!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Baie geluk met jou geweer! Ek het presies so een in 25-06 Ackley. Dit is waar wat die manne se oor die gewone een en die Ackley. daar is nie veel meer as 75 ft/sek verskil nie. Ons kort n effens stadiger poeier as S385 om daardie potensiaal te realiseer. Speel maar lekker met die ladings die 25-06 kan maar vol k#k wees. Jou geweer het n 1 in 10 groef so hy is die gelukkigste met 87-110 gr punte. Jy het regtig n uitstekende kopie gekoop! Geniet hom! ps Kyk so n bietjie na n groter vergroting teleskoop, die kaliber en geweerkombinasie regverdig dit. So in die 18 en groter vergrotink klas.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Wouter,
Baie dankie!
Ek is hoeka besig om te kyk na 'n scope in die 16-24x klas, sal skree as ek enige raad nodig het.
Groete,
Eugene
Baie dankie!
Ek is hoeka besig om te kyk na 'n scope in die 16-24x klas, sal skree as ek enige raad nodig het.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
Geno
Die ant. le in n Burris vir daai roer. Vra maar vir Danie.243!
Geniet hom.
Groetnis
SJ
Die ant. le in n Burris vir daai roer. Vra maar vir Danie.243!
Geniet hom.
Groetnis
SJ
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
SJ
Jou burris al op jou roer? Myne het volgens Track and Trace gister in Willowmore geland, so hopelik het Pa Ponkie hom al opgesit teen die tyd wat ek vakansie kry!
Groetnis
Jou burris al op jou roer? Myne het volgens Track and Trace gister in Willowmore geland, so hopelik het Pa Ponkie hom al opgesit teen die tyd wat ek vakansie kry!
Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 MKII Target 25-06
SJ,
Ek gaan verseker 'n lekker groot Burris op hom sit, dankie!
Groete
Ek gaan verseker 'n lekker groot Burris op hom sit, dankie!
Groete
Goed, beter, 6millimeter!