Lisensies
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lisensies
rakker
they went up 15/4 next trip up in may some time .this road trip once a month is sommer shit and if your dfo is like mine it take 5 weeks to leave his desk .
they went up 15/4 next trip up in may some time .this road trip once a month is sommer shit and if your dfo is like mine it take 5 weeks to leave his desk .
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Thanks Bobby. I phoned this morning and mine are registered on the CFR system on the 19th April. The lady said I should wait 3-4 weeks and then phone again. I cant believe they dont have a quicker system of sending new applications from provincial to CFR? My application was at provincial since 11 March! Anyway lets see how it goes.bobby wrote:rakker
they went up 15/4 next trip up in may some time .this road trip once a month is sommer shit and if your dfo is like mine it take 5 weeks to leave his desk .
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lisensies
ja when it comes to these backward fools and luigatte dealing with the applications nothing surprises me any more . just this morning i complained to provincial about my dfo but they all chommies and cover for one anothers shitty / sloppy work .
the big boss tells me that the applications can only be at provincial 2 weeks then it must go up but they only go up once a month
?? that's why he works there suppose he can't find a job elsewhere not knowing the 2 weeks is shorter than a month .
the big boss tells me that the applications can only be at provincial 2 weeks then it must go up but they only go up once a month
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Manne nounet gehoor my lisensies vir my 357 Magnum rollie en my haelgeweer is goedgekeur.
Ingegee 10 Apr by DFO, 12 Apr by Provinsiaal, 18 Apr by CFR, vandag 23 apr goedgekeur. Dus van inhandig tot goedkeuring was minder as 2 weke
NOu nog 2 weke dan my kaartjies gaan kry
Ingegee 10 Apr by DFO, 12 Apr by Provinsiaal, 18 Apr by CFR, vandag 23 apr goedgekeur. Dus van inhandig tot goedkeuring was minder as 2 weke
NOu nog 2 weke dan my kaartjies gaan kry
ek soek nog wapens...
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Geluk Henk! Ek hoop my aansoek gaan netso vinnig by CFR
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Nou net 'n SMS gekry, lisensie in gefinaliseer en moet my DFO skakel alvorens ek gaan "collect"Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
5 April, aansoek word op die stelsel gelaai
12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR
Cobus
17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.
21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"
Cheers
van inhandig tot nou, 24dae
Cheers
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
1 week is nou verby hoeveel nog?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Cobus jy is gelukkig, ons provinsiaal sukkel nog om aan te stuur en ek het al 27ste ingegee!
Nico geduld ou maat.
Nico geduld ou maat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Nou net gebel, "Received in PTA on the 22nd. They are busy with it."
Ons vorder, stadig maar seker. Dit het my aansoek net oor die 2 maande gevat om van Welkom tot PTA te gaan
Roger!
Ons vorder, stadig maar seker. Dit het my aansoek net oor die 2 maande gevat om van Welkom tot PTA te gaan
Roger!
Too many to mention ;-)
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Ek is net so moedeloos, Myne se 26 Maart sent from provincial, Maar dis nog nie by CFR nie, ek se toe vanoggend vir die vriendelike ou wat my help.... " Ek dink julle moet daai drywer bel, ek dink hy het verdwaal... " Hy lag toe se en verstaan ook nie, gewoonlik is daar net 'n paar dae verskil tussen, Sent from, en Recieved at. Ek hoop nie hulle het my aansoeke verloor nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Geno wrote:Geno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.
Tick tock tick tock.......Gister 31/01/2013 - SMS ontvang: Goedgekeur. Nou net wag vir kaartjie.Geno wrote: Gister 21/01/2013 - Consideration
Vanoggend die kaartjie ontvang, na 'n hengse gesukkel.
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensies
hoe loop die hael roer se dinge?Geno wrote:Geno wrote:Geno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.
Tick tock tick tock.......Gister 31/01/2013 - SMS ontvang: Goedgekeur. Nou net wag vir kaartjie.Geno wrote: Gister 21/01/2013 - Consideration
Vanoggend die kaartjie ontvang, na 'n hengse gesukkel.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Middag,
Hier was nommers geplaas vir die onderskeie provinsies, ek het bv 'n baie hulpsame Kapt gehad by Noord Wes wat my gehelp het. Weet julle of die direkte nommers nog werk? of is dit net 3536111?
Ek raak bietjie bekommerd myne ry nou vanaf die 17de Potch na Pretoria en het nog nie gearriveer nie.
Hier was nommers geplaas vir die onderskeie provinsies, ek het bv 'n baie hulpsame Kapt gehad by Noord Wes wat my gehelp het. Weet julle of die direkte nommers nog werk? of is dit net 3536111?
Ek raak bietjie bekommerd myne ry nou vanaf die 17de Potch na Pretoria en het nog nie gearriveer nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
die no is 012 353 6111
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Iets hier by ons is ook nie so lekker nie. My .22 se lisensie is reeds 5 April gedruk. Vandag weer gebel toe se hulle die ding le reg om opgetel te word. Gewoonlik gaan haal die lot hier by ons een keer n week kaartjies af.Carl wrote:Middag,
Hier was nommers geplaas vir die onderskeie provinsies, ek het bv 'n baie hulpsame Kapt gehad by Noord Wes wat my gehelp het. Weet julle of die direkte nommers nog werk? of is dit net 3536111?
Ek raak bietjie bekommerd myne ry nou vanaf die 17de Potch na Pretoria en het nog nie gearriveer nie.
Veiligheid eerste manne!
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
My 6.5 x 55 het darem gevorder tot by provinsie. Hulle reken nog so twee weke dan is behoort hy goed gekeur te wees.
Ek wonder wat hak die goed so by die stasie deesdae?
Ek wonder wat hak die goed so by die stasie deesdae?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lisensies
Hallo daar!
21 Feb ingedien vanoggend sms gekry, lisensie is goedgekeur en my vriendelike SAPS kantoor het sommer vir my uitdruk gemaak en per geleentheid gestuur, sit met hom hier neffens my rekenaar.
Vir 'n feit weet ek dat hulle bietjie agter geraak het in Pta maar hulle is vinnig besig om in the haal, alle aansoek word eers weer vanaf 22 April hanteer omdat alle afdelings in die SAPS so nou en dan ook moet buite werk. Goeie nuus vir die vrystaters wie se aansoeke in PTA was op 12 Maart is dat hulle binnekort almal sal afgehandel wees.
Groetenis ek gaan die naweek my BRNO 30 0 kwes leer BWB vermoor (hopelik)
Jaco

Hi Jaco. Baie geluk. jy gaan daai roer genier soos jy nog nooit voorheen n roer geniet het nie. Ek noem net, en weet nie of jy n tydelike lisensie of net die uitdruk van die SAPS sisteem na verwys nie, maar wil noem, indien dit net die uitdruk is, is dit nie n wettige bewys van lisensie nie, en kan jy volgens my DFO nie net vervolg word vir die onwettige besit van n fuurwapen nie, maar ook die besit van gepreviligeerde inligting.Jakkalsgat wrote:Hallo daar!
21 Feb ingedien vanoggend sms gekry, lisensie is goedgekeur en my vriendelike SAPS kantoor het sommer vir my uitdruk gemaak en per geleentheid gestuur, sit met hom hier neffens my rekenaar.
Vir 'n feit weet ek dat hulle bietjie agter geraak het in Pta maar hulle is vinnig besig om in the haal, alle aansoek word eers weer vanaf 22 April hanteer omdat alle afdelings in die SAPS so nou en dan ook moet buite werk. Goeie nuus vir die vrystaters wie se aansoeke in PTA was op 12 Maart is dat hulle binnekort almal sal afgehandel wees.
Groetenis ek gaan die naweek my BRNO 30 0 kwes leer BWB vermoor (hopelik)
Jaco
Hier is wat sy aan my per epos gestuur het:
From: GP:Garsfontein DFO [mailto:garsfontein.dfo@saps.gov.za]
Sent: 07 March 2013 01:32 PM
To: Pierre van der Merwe
Subject: RE: Aansoek vir v/w lisensie
Dankie
Die dokumente is 100%
Onthou asb dat ‘n uitdruk nie ‘n lisensie is nie en dat jy nie in besit daarvan mag wees nie . Dit is gepreviligeerde inligting.
Groete
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lisensies
Pierre
Baie dankie, is ook in besit van bergingspermit, wapen is wetiglik in my besit.
Dankie vir die inligting ook, sla mos nooit onwettig optree nie
Groete
Jaco
Baie dankie, is ook in besit van bergingspermit, wapen is wetiglik in my besit.
Dankie vir die inligting ook, sla mos nooit onwettig optree nie
Groete
Jaco
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
My DFO kantoor sê vanmiddag die aansoek is in vir oorweging.Toe ek PTA bel vanoggend was dit nog oppad vanaf Potch. Hoop my kantoor is eerlik dan is dit nie meer lank nie;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lisensies
Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).
Groete uit n nat Worcester
Henco
Groete uit n nat Worcester
Henco
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Henco, hoe lank het jou lisensie aansoek geneem?hencohugo wrote:Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).
Groete uit n nat Worcester
Henco
-
bullseye
Re: Lisensies
Askies manne ,hoe of vir wie moet ek skakel as ek n aansoek ingehandig het vir n kaliber verandering.Ek het die aansoek in Bothaville ingegee,so ek aanvaar die aansoek gaan eers Bloemfontein toe en dan Pretoria toe?
Bullseye.
Bullseye.