Lisensies

Post Reply
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Lisensies

Post by bobby »

rakker
they went up 15/4 next trip up in may some time .this road trip once a month is sommer shit and if your dfo is like mine it take 5 weeks to leave his desk .
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

bobby wrote:rakker
they went up 15/4 next trip up in may some time .this road trip once a month is sommer shit and if your dfo is like mine it take 5 weeks to leave his desk .
Thanks Bobby. I phoned this morning and mine are registered on the CFR system on the 19th April. The lady said I should wait 3-4 weeks and then phone again. I cant believe they dont have a quicker system of sending new applications from provincial to CFR? My application was at provincial since 11 March! Anyway lets see how it goes.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Lisensies

Post by bobby »

ja when it comes to these backward fools and luigatte dealing with the applications nothing surprises me any more . just this morning i complained to provincial about my dfo but they all chommies and cover for one anothers shitty / sloppy work .
the big boss tells me that the applications can only be at provincial 2 weeks then it must go up but they only go up once a month ????? that's why he works there suppose he can't find a job elsewhere not knowing the 2 weeks is shorter than a month .
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

Manne nounet gehoor my lisensies vir my 357 Magnum rollie en my haelgeweer is goedgekeur.

Ingegee 10 Apr by DFO, 12 Apr by Provinsiaal, 18 Apr by CFR, vandag 23 apr goedgekeur. Dus van inhandig tot goedkeuring was minder as 2 weke

NOu nog 2 weke dan my kaartjies gaan kry
ek soek nog wapens...
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

Geluk Henk! Ek hoop my aansoek gaan netso vinnig by CFR
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

dankie. ek hoop vir jou part ook so!
ek soek nog wapens...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensies

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.

Cheers

5 April, aansoek word op die stelsel gelaai

12 April (vandag) Lisensie verlaat polies stasie en is oppad na CFR

Cobus


17 April, word aanvaar by CFR en op hulle records geplaas.


21/4/2013
Nou net gebel, word ge-"prepair for concideration"

Cheers
Nou net 'n SMS gekry, lisensie in gefinaliseer en moet my DFO skakel alvorens ek gaan "collect"
van inhandig tot nou, 24dae

Cheers
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

1 week is nou verby hoeveel nog?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Cobus jy is gelukkig, ons provinsiaal sukkel nog om aan te stuur en ek het al 27ste ingegee!

Nico geduld ou maat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Nou net gebel, "Received in PTA on the 22nd. They are busy with it."

Ons vorder, stadig maar seker. Dit het my aansoek net oor die 2 maande gevat om van Welkom tot PTA te gaan >:(

Roger!
Too many to mention ;-)
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Lisensies

Post by the kid »

Ek is net so moedeloos, Myne se 26 Maart sent from provincial, Maar dis nog nie by CFR nie, ek se toe vanoggend vir die vriendelike ou wat my help.... " Ek dink julle moet daai drywer bel, ek dink hy het verdwaal... " Hy lag toe se en verstaan ook nie, gewoonlik is daar net 'n paar dae verskil tussen, Sent from, en Recieved at. Ek hoop nie hulle het my aansoeke verloor nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geno wrote:
Geno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.

Tick tock tick tock.......
Geno wrote: Gister 21/01/2013 - Consideration
Gister 31/01/2013 - SMS ontvang: Goedgekeur. Nou net wag vir kaartjie.

Vanoggend die kaartjie ontvang, na 'n hengse gesukkel.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

Geno wrote:
Geno wrote:
Geno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.

Tick tock tick tock.......
Geno wrote: Gister 21/01/2013 - Consideration
Gister 31/01/2013 - SMS ontvang: Goedgekeur. Nou net wag vir kaartjie.

Vanoggend die kaartjie ontvang, na 'n hengse gesukkel.
hoe loop die hael roer se dinge?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Wag nog vir my competency.
Goed, beter, 6millimeter!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Middag,
Hier was nommers geplaas vir die onderskeie provinsies, ek het bv 'n baie hulpsame Kapt gehad by Noord Wes wat my gehelp het. Weet julle of die direkte nommers nog werk? of is dit net 3536111?
Ek raak bietjie bekommerd myne ry nou vanaf die 17de Potch na Pretoria en het nog nie gearriveer nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

die no is 012 353 6111
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Carl wrote:Middag,
Hier was nommers geplaas vir die onderskeie provinsies, ek het bv 'n baie hulpsame Kapt gehad by Noord Wes wat my gehelp het. Weet julle of die direkte nommers nog werk? of is dit net 3536111?
Ek raak bietjie bekommerd myne ry nou vanaf die 17de Potch na Pretoria en het nog nie gearriveer nie.
Iets hier by ons is ook nie so lekker nie. My .22 se lisensie is reeds 5 April gedruk. Vandag weer gebel toe se hulle die ding le reg om opgetel te word. Gewoonlik gaan haal die lot hier by ons een keer n week kaartjies af.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

My 6.5 x 55 het darem gevorder tot by provinsie. Hulle reken nog so twee weke dan is behoort hy goed gekeur te wees.

Ek wonder wat hak die goed so by die stasie deesdae?
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Lisensies

Post by Jakkalsgat »

Hallo daar!

21 Feb ingedien vanoggend sms gekry, lisensie is goedgekeur en my vriendelike SAPS kantoor het sommer vir my uitdruk gemaak en per geleentheid gestuur, sit met hom hier neffens my rekenaar.

Vir 'n feit weet ek dat hulle bietjie agter geraak het in Pta maar hulle is vinnig besig om in the haal, alle aansoek word eers weer vanaf 22 April hanteer omdat alle afdelings in die SAPS so nou en dan ook moet buite werk. Goeie nuus vir die vrystaters wie se aansoeke in PTA was op 12 Maart is dat hulle binnekort almal sal afgehandel wees.

Groetenis ek gaan die naweek my BRNO 30 0 kwes leer BWB vermoor (hopelik)

Jaco
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Jakkalsgat wrote:Hallo daar!

21 Feb ingedien vanoggend sms gekry, lisensie is goedgekeur en my vriendelike SAPS kantoor het sommer vir my uitdruk gemaak en per geleentheid gestuur, sit met hom hier neffens my rekenaar.

Vir 'n feit weet ek dat hulle bietjie agter geraak het in Pta maar hulle is vinnig besig om in the haal, alle aansoek word eers weer vanaf 22 April hanteer omdat alle afdelings in die SAPS so nou en dan ook moet buite werk. Goeie nuus vir die vrystaters wie se aansoeke in PTA was op 12 Maart is dat hulle binnekort almal sal afgehandel wees.

Groetenis ek gaan die naweek my BRNO 30 0 kwes leer BWB vermoor (hopelik)

Jaco
Hi Jaco. Baie geluk. jy gaan daai roer genier soos jy nog nooit voorheen n roer geniet het nie. Ek noem net, en weet nie of jy n tydelike lisensie of net die uitdruk van die SAPS sisteem na verwys nie, maar wil noem, indien dit net die uitdruk is, is dit nie n wettige bewys van lisensie nie, en kan jy volgens my DFO nie net vervolg word vir die onwettige besit van n fuurwapen nie, maar ook die besit van gepreviligeerde inligting.

Hier is wat sy aan my per epos gestuur het:
From: GP:Garsfontein DFO [mailto:garsfontein.dfo@saps.gov.za]
Sent: 07 March 2013 01:32 PM
To: Pierre van der Merwe
Subject: RE: Aansoek vir v/w lisensie



Dankie

Die dokumente is 100%

Onthou asb dat ‘n uitdruk nie ‘n lisensie is nie en dat jy nie in besit daarvan mag wees nie . Dit is gepreviligeerde inligting.



Groete
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Lisensies

Post by Jakkalsgat »

Pierre

Baie dankie, is ook in besit van bergingspermit, wapen is wetiglik in my besit.

Dankie vir die inligting ook, sla mos nooit onwettig optree nie ;)

Groete
Jaco
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

My DFO kantoor sê vanmiddag die aansoek is in vir oorweging.Toe ek PTA bel vanoggend was dit nog oppad vanaf Potch. Hoop my kantoor is eerlik dan is dit nie meer lank nie;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Lisensies

Post by hencohugo »

Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).

Groete uit n nat Worcester

Henco
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

hencohugo wrote:Het nou net my SMS'e gekry dat my pistool en haelgeweer goedgekeer is. Dankie Jagters Reg (Kobus).

Groete uit n nat Worcester

Henco
Henco, hoe lank het jou lisensie aansoek geneem?
bullseye

Re: Lisensies

Post by bullseye »

Askies manne ,hoe of vir wie moet ek skakel as ek n aansoek ingehandig het vir n kaliber verandering.Ek het die aansoek in Bothaville ingegee,so ek aanvaar die aansoek gaan eers Bloemfontein toe en dan Pretoria toe?

Bullseye.
Post Reply