Youtube Videos
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Aaaaag nee Geno fook man!!!!!
Ek het nou my amper natgemaak
- dis darem n simpel daai! 
Ek het nou my amper natgemaak
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
En dit is hoekom ek nie Golf speel nie....
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Youtube Videos
Ons buurman se plaasbestuurder het laasjaar oujaarsaand saam met 'n klomp manne ook so sports gemaak met 'n golfkarretjie. Hy het afgeval, op sy kop. Week later toe begrawe hulle hom.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Youtube Videos
Dat so klein balletjie soveel gagas kan maak!FCLoretz wrote:
En dit is hoekom ek nie Golf speel nie....
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Youtube Videos
Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!Frikkiedbr wrote:
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Dit is 'n wonder niemand het die gedoen nie...mariusr wrote:Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!Frikkiedbr wrote:
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Youtube Videos
Ek kan nie se wat ek sou doen nie, maar dit verseker sou ek later gedoen het. Ek wonder of iemand nie net amper die arme meisie hlaf dood gedonner het nie?mariusr wrote:Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!
Veiligheid eerste manne!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Youtube Videos
http://www.youtube.com/watch?v=7ev2MHQ-ad4
Ek het so rukkie terug op die een afgekom, dalk het jul hom al gesien. Ek ken nie die mense in die video nie, ek vra om verskoning as jy dalk self in die video is of 'n familie lid is. Kyk gerus tot op die einde en luister die kommentaar.
lekker lag
Ek het so rukkie terug op die een afgekom, dalk het jul hom al gesien. Ek ken nie die mense in die video nie, ek vra om verskoning as jy dalk self in die video is of 'n familie lid is. Kyk gerus tot op die einde en luister die kommentaar.
lekker lag
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Weet nie of hy al op was nie. Vir die Toyota manne.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Youtube Videos
Klink soos ''n aussie advertensie? Oulik!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Youtube Videos
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Youtube Videos
Flippen Briljant 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Youtube Videos
Dankie Frikkie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am