Is daar iets wat mens op die lense kan sit on laatnag opwasem te keer?
Cheers
Scope wat opwasem
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Scope wat opwasem
Ja het dit al gebruik op my motor se ruite en het gewerk sal seker vir teleskope ook werk! Kan nou nie die naam onthou anti fog of so iets kry by motor onderdeel winkels!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Scope wat opwasem
Ken daai probleem self met die bril. Jy kry n anti fog lappie by geweerwinkels hy werk - ek het egter oorgeslaan n die sprui anti mist - spanjaard vervaardiger, ek gebruik op my bril scope en werk ook great vir duikbril. Die blikkie kom ook nou al ver.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Scope wat opwasem
Jy kry ook anti fog vir swem brille te koop by sportswinkels. Werk ook goed, jy kan lappies of spuitbottels met lappie kry by hulle.
mooiloop
mooiloop
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Scope wat opwasem
Ek gebruik Birchwood Casey VizWiz , maar ander produkte soos hier bo genoem mag dalk net so goed werk.
Jannie Welman
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Scope wat opwasem
Ek het die volgende geleer met duikbrille (Scuba) en weet nie of dit sal werk met 'n scope nie, maar dit is goedkoop genoeg om te probeer.
Sny 'n aartappel middeldeur en smeer die brille met die skyf, laat droogword en poets die bril skoon. Die bril sal nou nie meer opwasem nie.
As iemand braaf genoeg is om dit te toets, laat weet maar of dit werk.
Sny 'n aartappel middeldeur en smeer die brille met die skyf, laat droogword en poets die bril skoon. Die bril sal nou nie meer opwasem nie.
As iemand braaf genoeg is om dit te toets, laat weet maar of dit werk.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Scope wat opwasem
Sjoe Greg , amper gedink jy wou voorstel dat mens eers op jou scope lense moet spoeg soos party duikers voor mens dit gebruik. LOL
Jannie Welman
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Scope wat opwasem
Ek wou dit noem, dit is nog die goedkoopste manier, maar die water om af te was is aansienlik minder in die bos. En jou jag maats gaan jou nie weer saam nooi nie.JTM wrote:Sjoe Greg , amper gedink jy wou voorstel dat mens eers op jou scope lense moet spoeg soos party duikers voor mens dit gebruik. LOL
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Scope wat opwasem
gewone anti fog by sport winkel, of bril winkel.
of natuurlik 'n Z6
of natuurlik 'n Z6
HOU HOM DAAI DIKTE
