Kevan Healy Knaldempers

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

Hallo julle,

Het enigiemand al Kevan Healy van Bloemfontein se knaldempers gebruik? Werk hulle goed?

Ek wil volgende week een op my .308 laat sit.


Dankie julle.
Goed, beter, 6millimeter!
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Cois »

Geno

Ek het vir lank een op my 243 gehad, geen probleme nie. Het nou 2 van Clarens sin. Jy kan met hom ook praat, dis n baie goeie produk en ek sal dit aanbeveel. 083 286 7162. Sterkte en hoop jy kom reg.

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Foxcreek »

Cois

Ek het ook 'n KH demper. Wil by jou weet of ek beter demping gaan kry met 'n Clarens demper?

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Ek het een op my .308 van KH werk baie goed. Het hom met leer oorgetrek dit haal die ping geliud uit.
Rudie
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Foxhound »

middag manne

ek weet nie wat julle vir daardie demper van KH betaal nie, maar as dit by waarde vir geld en uitmintende kwaliteit kom dan kies ek toe o? die Terminator demper, het ook eens n KH een op my 25-06 gehad maar het toe geupgrade

En ek was baie verbaas

Groete
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

R969-00 opgesit en als...
Goed, beter, 6millimeter!
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Cois »

Foxcreek

Dis net soos Foxhoud da se!!!!

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by .220 Swift »

Ek is ook gelukkig met Clarens se Terminator.

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Foxie
Wat betaal ons vi so upgrade en waar?
Skuif dit net oor loop of moet laat sny?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

Het gister Bloem toe gegaan en die KH demper opgesit. Was baie verbaas met die "performance". Die geraas en terugskop is baie minder.
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
RIEMPIES
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by RIEMPIES »

duidelik nog nie n terminator knaldemper geskiet nie
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Francois Marais »

Geno

Wie, wat, waar, hoe en hoeveel vir daai scope en loop se camo, vertel bietjie meer.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

Hallo Francois,

Jong, dis vrek duur, amper duurder as my Leupold scope en CZ saam!

Ek moes vir 3 maande pap en tamatiesous eet om dit te bekostig...
Ag ek grap net, dis Hunter's Specialties Camo Tape, kos so R45 vir 3meter by boogwinkels.

Dit werk baie lekker, en dit beskerm ook jou loop se "blueing". Dis soos insulation tape en plak baie maklik, net bietjie tricky om die scope reg te doen, maar die goed is so goedkoop dat as jy 'n fout maak, trek jy dit af, en plak nuwes!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Francois Marais »

Geno

Thanks, so van ver af lyk dit BAIE netjies, ek sal glo dat dit bietjie beskerming bied.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Arnold »

Geno, pasop vir tape op gebloude goed plak ... die kleinste bietjie vog gaan sit daar en dan roes hy sonder dat jy dit kan sien. Eendag as jy die tape vervang is jy dan baie verbaas.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

Sal bietjie kyk Arnold, het dit al vir 2 jaar opgehad, en toe ek dit afhaal, was daar geen roes nie, seker omdat ek die loop warm maak met 'n haardroer voordat ek die tape opsit.

Francois, het vir jou 'n e-pos gestuur met die details van die tape.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Arnold »

Ek is bly, ek dit self nognie ondervind nie maar weet van mense wat dit met hulle windbukse gedoen het en toe hulle dit aftrek was dit nie 'n mooi prentjie nie.

Dit hang ook seker maar af van hoe jy na jou goed kyk en of jy dit laat nat raak of nie. Soos ek wat vingerafdrukke met 'n olie lappie afvee as my gewere terug in die kluis gaan ... min mense weet hoe laat sweet jou goed roes.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Geno »

Ja-nee, sweet is gagga vir 'n geweer. My .308 se magasyn-plaat is al blink soos die blou afgekou is deur sweet, nogal verstaanbaar, want hy't al so 3000 skote deur die loop, so die roer het al lekker gewerk.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Francois Marais »

Geno

Thanks,mater, het gekry.

mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Thoei

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Thoei »

Hi manne kan iemand dalk n foto van die Terminator KD opsit?

Groette Thoei
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Arnold »

Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by Louis102 »

Thoei wrote: ....Hi manne kan iemand dalk n foto van die Terminator KD opsit?....
Thoei

Hier is 'n link na jou versoek hierbo:  http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=14812#p14812

Raai hoe ek weet waar die link is....?  Hou die OTA IV - onderwerp dop!  Ons kondig dit eerskomende Sondag aan.

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Kevan Healy Knaldempers

Post by James Wilson »

wie se knaldempers gebruik Gerrie Coetzee?  my 308 is op die oomblik daar vir n demper en het ek verstaan hy laat maak die dempers elders? of doen hy dit self? n vriend van my het daar vir sy 270 een opgesit en dit doen baie goed. syne lyk soos die foto's van die Terminator reeks.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply