Nuwe aansluitings
- TUCKY TERRY .270
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:27 am
Re: Nuwe aansluitings
Good day all, another soutie has joined the site....
Garth Terry
Garth Terry
.270 winchester - MOD 70
GLOCK 19 Gen 3
Riot Shotgun 12G
.22 Bruno long
GLOCK 19 Gen 3
Riot Shotgun 12G
.22 Bruno long
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welcome Soutie,
Trust you'll enjoy your stay. Us Boertjies aren't realy that viscous
Mooi loop
Marc
Trust you'll enjoy your stay. Us Boertjies aren't realy that viscous
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
7X57MM
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Mar 07, 2013 12:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
WEES GEGROET! HET SO PAS AANGESLUIT BY HIERDIE WONDERLIKE FORUM. SOMMER NAMENS MY SEUN, KLEIN DEON ALIAS "NIMROD" OOK.
ONS IS ALTWEE YWERIGE NATUURMENSE, JAGTERS, "PLINKERS", HARTSTOGTELIK LIEF VIR VUURWAPENS, STERK TEENSTANDERS VAN ENIGE
IETS OF IEMAND WAT "ANTI-WAPEN" IS, HERLAAIERS, HENGELAARS, (VANG-EN-LOS)
SOOS MEESTE VAN ONS IS ONS BESIG OM VOOR TE BEREI VIR DIE JAGSEISOEN.
ONS HOOP OM N POSITIEWE BYDRAE TE MAAK IN DIE TOEKOMS.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Groete uit SWA en welkom by die forum 7x57MM.7X57MM wrote:WEES GEGROET! HET SO PAS AANGESLUIT BY HIERDIE WONDERLIKE FORUM. SOMMER NAMENS MY SEUN, KLEIN DEON ALIAS "NIMROD" OOK.
ONS IS ALTWEE YWERIGE NATUURMENSE, JAGTERS, "PLINKERS", HARTSTOGTELIK LIEF VIR VUURWAPENS, STERK TEENSTANDERS VAN ENIGE
IETS OF IEMAND WAT "ANTI-WAPEN" IS, HERLAAIERS, HENGELAARS, (VANG-EN-LOS)
SOOS MEESTE VAN ONS IS ONS BESIG OM VOOR TE BEREI VIR DIE JAGSEISOEN.
ONS HOOP OM N POSITIEWE BYDRAE TE MAAK IN DIE TOEKOMS.
Vertrou jy het die regte plek gevind om jag en gunne te gesels.
Se vir klein Nimrod hier is n plekkie vir die jongspan ook waar hy met sy spogfotos kan gaan breebors
Sien uit na jou deelname
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- bokkoors
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am
Re: Nuwe aansluitings
goeie dag
na ek n paar bespreking in verskillende afdelings gelees het kon ek nie anders as om aan te sluit nie. of julle almal al ontmoet het weet ek nie ,maar julle klink soos familie.
Ek is oor jag en veld toe gaan soos n karoo-jong oor n winkelstoep,, ek gaan graag saam en nooi ook graag uit. ek werk egter in mozambiek op n 6 weke aan 6 weke af rotasie en hoewel daar baie tyd is om te gaan was die geleenthede skaars, maar lyk my ek het net die forum en die manne opgespoor wat my daarmee kan help.
ek het onlangs uit die vrystaat uit na mosselbaai verhuis so ek is nie meer so sentraal gelee nie maar ek bang nie ry nie.
ek sien hier is kundige manne waaroor ek bly is, ek het buite groot geword maar ek het baie vrae en ek luister en leer graag.
dankie

.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64
b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64
b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne
Glo julle gaan dit geniet hier saam ons
Mooi loop
Marc
Glo julle gaan dit geniet hier saam ons
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
nou ja... hallo Francois, eks Francois (LongWolf).
vir geen beter rede as die feit dat ek n semie half vol bloed baster van suid afrika is dis vandaar - die ding van LongWolf.
ek`t al ver getrevel ini land van ons.
dis n mooi land,
lekker man lekker.
lekker om passie te deel en kennis op te bou.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede,
Glo julle gaan dit so baie geniet soos ek.
Groete
Henno
Glo julle gaan dit so baie geniet soos ek.
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand se. Ek is Ockert Augustyn, kom oorspronklik van Sutherland af. Woon en werk nou in Worcester. Het van kleins af met jag en gewere groot geraak en geleer hoe om dit eties en veilig te doen. Ek geniet dit vreeslik. Het aan die begin van die jaar my eerste geweer(Howa .270) gekoop en moet nou net wag tot Mei maand voor ek vir my lisensie kan aansoek doen(moet eers 21 raak). Vorms is al alles in gevul en nodige kursusse is gedoen. Tel die dae af om my aansoek in te dien.
Het sopas op die forum geregistreer. Het al 'n heel paar interesante dinge gesien en geleer op die forum, dit het my laat besluit om aan te sluit en ek glo ek gaan nog baie leer van julle almal.
Groete
Ockert

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Ockert. Geniet dit hier.
As jy 'n Bevoedheidsertifikaat het en die kursus as Toegewyde Jagter/Sportskut geslaag het, kan jy voor jy 21 is aansoek doen.
As jy 'n Bevoedheidsertifikaat het en die kursus as Toegewyde Jagter/Sportskut geslaag het, kan jy voor jy 21 is aansoek doen.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Ockert
Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )
Geniet dit hier saam ons
Mooi loop
Marc
Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )
Geniet dit hier saam ons
Mooi loop
Marc
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
He.. he.. Versigtig trap, Marc!! Jy kan baie maklik jou draai verloor!Marc wrote:Welkom Ockert
Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )
Geniet dit hier saam ons
Mooi loop
Marc
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe lede, weet julle sal dit geniet.
Aitsa Oom PW, nou hoe gly Marc se bande nou??
Aitsa Oom PW, nou hoe gly Marc se bande nou??
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom manne, geniet dit en neem deel!
Sien uit om beter te leer ken.
Groetnis
Sien uit om beter te leer ken.
Groetnis
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dankie julle,
Ja, ek het ook al uit gevind dat om vir jou lisensie te kan aansoek doen voor 21 moet jy of in besoldigende diens wees waar jy jou vuurwapen benodig of jou moet 'n toegewyde jagter wees. Maar moet jy nie aan een van die jag verenigings behoort en dan eksamens skryf en 'n kwalifikasie skiet doen om as 'n toegewyde jagter te kwalifiseer nie?
Ek waardeer julle insette.
Groete
Ockert
Ja, ek het ook al uit gevind dat om vir jou lisensie te kan aansoek doen voor 21 moet jy of in besoldigende diens wees waar jy jou vuurwapen benodig of jou moet 'n toegewyde jagter wees. Maar moet jy nie aan een van die jag verenigings behoort en dan eksamens skryf en 'n kwalifikasie skiet doen om as 'n toegewyde jagter te kwalifiseer nie?
Ek waardeer julle insette.
Groete
Ockert
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ja, sluit aan by Kaapjag. Dit gaan tot jou voordeel strek. Google "Kaapjag" en jy kry al die inligting daar.Ockert1992 wrote:Dankie julle,
Ja, ek het ook al uit gevind dat om vir jou lisensie te kan aansoek doen voor 21 moet jy of in besoldigende diens wees waar jy jou vuurwapen benodig of jou moet 'n toegewyde jagter wees. Maar moet jy nie aan een van die jag verenigings behoort en dan eksamens skryf en 'n kwalifikasie skiet doen om as 'n toegewyde jagter te kwalifiseer nie?
Ek waardeer julle insette.
Groete
Ockert
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Fisher, baie welkom.
Klink my jy het al die lekker dele van die lewe geniet, die veld met sy bekoorlikheid en die water wat sout smaak en lyne vinnig deur die waters sny. Vertel ons bietjie van jou lekkerste jag en see hengel.
Klink my jy het al die lekker dele van die lewe geniet, die veld met sy bekoorlikheid en die water wat sout smaak en lyne vinnig deur die waters sny. Vertel ons bietjie van jou lekkerste jag en see hengel.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
HehehePieter Willem Vorster wrote:He.. he.. Versigtig trap, Marc!! Jy kan baie maklik jou draai verloor!Marc wrote:Welkom Ockert
Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )
Geniet dit hier saam ons
Mooi loop
Marc
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
Het 'n ruk terug al aangesluit, maar nog net een ander pos gestuur.
Het 'n 303 wat nou oorgaan na my seun. Kry binne 'n week 'n 375H&H. Ander geweer is 'n Krico 22lr. My Beretta mod 92 9mmP het ek in '82 gekoop vir R260.
Het 'n 303 wat nou oorgaan na my seun. Kry binne 'n week 'n 375H&H. Ander geweer is 'n Krico 22lr. My Beretta mod 92 9mmP het ek in '82 gekoop vir R260.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom hier Giepie. Hoop jy sal van jou kennis en ondervinding met ons deel.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Giepie, baie welkom hoop jy gaan dit geniet.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankie. Hehe. Ek moet nog so baie hier leer, maar sal my insette gee waar ek kan. Net om so deur die geselse te gaan al baie antwoorde gekry.jaracal wrote:Baie welkom hier Giepie. Hoop jy sal van jou kennis en ondervinding met ons deel.
Groete
'n Forum is dikwels wat jyself daarvan maak, maar ek wil eerder luister as om te praat.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe "aankomelinge" in die land van jag, herlaai en baie spekskiet.
Hoop julle geniet dit hier om ons ou kamp-vuurtjie.
Gooi maar van tyd tot tyd 'n paar stukkies hout op.
Groete van huis tot huis,
Gawie
Hoop julle geniet dit hier om ons ou kamp-vuurtjie.
Gooi maar van tyd tot tyd 'n paar stukkies hout op.
Groete van huis tot huis,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Haai manne
Ek is Schalk van den Berg van Sasolburg.
Jaag nog ander manne se drome in die olie vervaardigings bedryf.
Meer van 'n "paper puncher" want ek hou daarvan om tyd met my gewere te spandeer.
Ongelukkig is die jagte maar beperk tot winter se jagte.
Skiet .375 H&H Musgrave mod 90, .308 win Musgrave Mod 90, .243 Win RSA aksie en .22 BSA International.
Kyk al lank na die forum maar het nog nie deel geneem nie.
Baie goeie inligting gekry en die 243 maklik gekry om te skiet met die inligting wat ek op die forum gekry het.
Groete
Schalk

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Schalk. Stuur bietjie afslag petrol!