Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
TUCKY TERRY .270
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:27 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by TUCKY TERRY .270 »

Good day all, another soutie has joined the site....

Garth Terry
.270 winchester - MOD 70
GLOCK 19 Gen 3
Riot Shotgun 12G
.22 Bruno long
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welcome Soutie,

Trust you'll enjoy your stay. Us Boertjies aren't realy that viscous ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
7X57MM
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Mar 07, 2013 12:27 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 7X57MM »

WEES GEGROET! HET SO PAS AANGESLUIT BY HIERDIE WONDERLIKE FORUM. SOMMER NAMENS MY SEUN, KLEIN DEON ALIAS "NIMROD" OOK.
ONS IS ALTWEE YWERIGE NATUURMENSE, JAGTERS, "PLINKERS", HARTSTOGTELIK LIEF VIR VUURWAPENS, STERK TEENSTANDERS VAN ENIGE
IETS OF IEMAND WAT "ANTI-WAPEN" IS, HERLAAIERS, HENGELAARS, (VANG-EN-LOS)
SOOS MEESTE VAN ONS IS ONS BESIG OM VOOR TE BEREI VIR DIE JAGSEISOEN.
ONS HOOP OM N POSITIEWE BYDRAE TE MAAK IN DIE TOEKOMS.
MY REWOLWER ELAND.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

7X57MM wrote:WEES GEGROET! HET SO PAS AANGESLUIT BY HIERDIE WONDERLIKE FORUM. SOMMER NAMENS MY SEUN, KLEIN DEON ALIAS "NIMROD" OOK.
ONS IS ALTWEE YWERIGE NATUURMENSE, JAGTERS, "PLINKERS", HARTSTOGTELIK LIEF VIR VUURWAPENS, STERK TEENSTANDERS VAN ENIGE
IETS OF IEMAND WAT "ANTI-WAPEN" IS, HERLAAIERS, HENGELAARS, (VANG-EN-LOS)
SOOS MEESTE VAN ONS IS ONS BESIG OM VOOR TE BEREI VIR DIE JAGSEISOEN.
ONS HOOP OM N POSITIEWE BYDRAE TE MAAK IN DIE TOEKOMS.
MY REWOLWER ELAND.jpg
Groete uit SWA en welkom by die forum 7x57MM.
Vertrou jy het die regte plek gevind om jag en gunne te gesels.
Se vir klein Nimrod hier is n plekkie vir die jongspan ook waar hy met sy spogfotos kan gaan breebors 8)

Sien uit na jou deelname ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by bokkoors »

goeie dag
na ek n paar bespreking in verskillende afdelings gelees het kon ek nie anders as om aan te sluit nie. of julle almal al ontmoet het weet ek nie ,maar julle klink soos familie.

Ek is oor jag en veld toe gaan soos n karoo-jong oor n winkelstoep,, ek gaan graag saam en nooi ook graag uit. ek werk egter in mozambiek op n 6 weke aan 6 weke af rotasie en hoewel daar baie tyd is om te gaan was die geleenthede skaars, maar lyk my ek het net die forum en die manne opgespoor wat my daarmee kan help.
ek het onlangs uit die vrystaat uit na mosselbaai verhuis so ek is nie meer so sentraal gelee nie maar ek bang nie ry nie.
ek sien hier is kundige manne waaroor ek bly is, ek het buite groot geword maar ek het baie vrae en ek luister en leer graag.

dankie
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom aan die nuwe manne

Glo julle gaan dit geniet hier saam ons :)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

nou ja... hallo Francois, eks Francois (LongWolf).

vir geen beter rede as die feit dat ek n semie half vol bloed baster van suid afrika is dis vandaar - die ding van LongWolf.
ek`t al ver getrevel ini land van ons.
dis n mooi land,


lekker man lekker.
lekker om passie te deel en kennis op te bou.
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom aan al die nuwe lede,
Glo julle gaan dit so baie geniet soos ek.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ockert1992 »

Naand se. Ek is Ockert Augustyn, kom oorspronklik van Sutherland af. Woon en werk nou in Worcester. Het van kleins af met jag en gewere groot geraak en geleer hoe om dit eties en veilig te doen. Ek geniet dit vreeslik. Het aan die begin van die jaar my eerste geweer(Howa .270) gekoop en moet nou net wag tot Mei maand voor ek vir my lisensie kan aansoek doen(moet eers 21 raak). Vorms is al alles in gevul en nodige kursusse is gedoen. Tel die dae af om my aansoek in te dien.

Het sopas op die forum geregistreer. Het al 'n heel paar interesante dinge gesien en geleer op die forum, dit het my laat besluit om aan te sluit en ek glo ek gaan nog baie leer van julle almal.

Groete
Ockert
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Ockert. Geniet dit hier.
As jy 'n Bevoedheidsertifikaat het en die kursus as Toegewyde Jagter/Sportskut geslaag het, kan jy voor jy 21 is aansoek doen.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Ockert

Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )

Geniet dit hier saam ons

Mooi loop
Marc
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Marc wrote:Welkom Ockert

Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )

Geniet dit hier saam ons

Mooi loop
Marc
He.. he.. Versigtig trap, Marc!! Jy kan baie maklik jou draai verloor!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Welkom al die nuwe lede, weet julle sal dit geniet.

Aitsa Oom PW, nou hoe gly Marc se bande nou??
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by matewis »

Welkom manne, geniet dit en neem deel!

Sien uit om beter te leer ken.

Groetnis
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ockert1992 »

Dankie julle,

Ja, ek het ook al uit gevind dat om vir jou lisensie te kan aansoek doen voor 21 moet jy of in besoldigende diens wees waar jy jou vuurwapen benodig of jou moet 'n toegewyde jagter wees. Maar moet jy nie aan een van die jag verenigings behoort en dan eksamens skryf en 'n kwalifikasie skiet doen om as 'n toegewyde jagter te kwalifiseer nie?

Ek waardeer julle insette.

Groete
Ockert
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Ockert1992 wrote:Dankie julle,

Ja, ek het ook al uit gevind dat om vir jou lisensie te kan aansoek doen voor 21 moet jy of in besoldigende diens wees waar jy jou vuurwapen benodig of jou moet 'n toegewyde jagter wees. Maar moet jy nie aan een van die jag verenigings behoort en dan eksamens skryf en 'n kwalifikasie skiet doen om as 'n toegewyde jagter te kwalifiseer nie?

Ek waardeer julle insette.

Groete
Ockert
Ja, sluit aan by Kaapjag. Dit gaan tot jou voordeel strek. Google "Kaapjag" en jy kry al die inligting daar.
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Fisher, baie welkom.
Klink my jy het al die lekker dele van die lewe geniet, die veld met sy bekoorlikheid en die water wat sout smaak en lyne vinnig deur die waters sny. Vertel ons bietjie van jou lekkerste jag en see hengel.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Pieter Willem Vorster wrote:
Marc wrote:Welkom Ockert

Oom Pieter is 100% korek vir 'n slag, volg maar sy raad, maar pasop om alles te glo wat hy skryf : )

Geniet dit hier saam ons

Mooi loop
Marc
He.. he.. Versigtig trap, Marc!! Jy kan baie maklik jou draai verloor!
Hehehe
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Giepie »

Het 'n ruk terug al aangesluit, maar nog net een ander pos gestuur.

Het 'n 303 wat nou oorgaan na my seun. Kry binne 'n week 'n 375H&H. Ander geweer is 'n Krico 22lr. My Beretta mod 92 9mmP het ek in '82 gekoop vir R260. :)
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jaracal »

Baie welkom hier Giepie. Hoop jy sal van jou kennis en ondervinding met ons deel.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Welkom Giepie, baie welkom hoop jy gaan dit geniet.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Giepie »

jaracal wrote:Baie welkom hier Giepie. Hoop jy sal van jou kennis en ondervinding met ons deel.
Groete
Baie dankie. Hehe. Ek moet nog so baie hier leer, maar sal my insette gee waar ek kan. Net om so deur die geselse te gaan al baie antwoorde gekry.

'n Forum is dikwels wat jyself daarvan maak, maar ek wil eerder luister as om te praat. ;D
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe "aankomelinge" in die land van jag, herlaai en baie spekskiet. ;)
Hoop julle geniet dit hier om ons ou kamp-vuurtjie.
Gooi maar van tyd tot tyd 'n paar stukkies hout op.

Groete van huis tot huis,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Schalk.vdB
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Schalk.vdB »

Haai manne

Ek is Schalk van den Berg van Sasolburg.
Jaag nog ander manne se drome in die olie vervaardigings bedryf.

Meer van 'n "paper puncher" want ek hou daarvan om tyd met my gewere te spandeer.
Ongelukkig is die jagte maar beperk tot winter se jagte.

Skiet .375 H&H Musgrave mod 90, .308 win Musgrave Mod 90, .243 Win RSA aksie en .22 BSA International.

Kyk al lank na die forum maar het nog nie deel geneem nie.
Baie goeie inligting gekry en die 243 maklik gekry om te skiet met die inligting wat ek op die forum gekry het.

Groete
Schalk
SR = M
Solid rest is equal to meat
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Schalk. Stuur bietjie afslag petrol!
Post Reply