Forum Probleem - Oplossing

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Freddie101 »

Inbetaal
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by jaracal »

Vir die ouens wat so vinnig 'n bydrae gemaak het wil ek baie dankie se^. Dit laat sommer 'n knop in 'n man se keel as jy sien hoe die manne bydrae. Daar is ook manne wat bygedrae het wat nie daaroor gepost het nie en ek aanvaar hulle wil dit so hou, baie dankie vir julle ook. Die server is bestel en ek glo ons sal volgende week op vol stoom op die nuwe server kan hardloop.

Hou die spasie dop..... :) ;) :D ;D :laugh: 8)
en dan kry ek 'n resource limit reached as ek wil post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Marc »

Oom Hein

Baie dankie vir al die moeite en ure wat Oom in hierdie kuierplek van ons insit. Dit word opreg waardeer ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Johan Reyneke »

Klein bydrae gemaak
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Marc »

jaracal wrote: en dan kry ek 'n resource limit reached as ek wil post.
;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by grumpy »

Betaal later as ek op die bank gaan gou 200.

Dankie vir alles op die forum wat jy doen vir ons.

>:(
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Christo »

My R100 sal ook in wees teen Maandag.

Sien nou eers, liewers se^ , lees nou eers die topic.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by jaracal »

Baie dankie vir die julle ouens se bereidwilligheid om te help. Ons is 100% "ge-set" en sal ons in die nuwe week oorgaan na die nuwe server. Cassie ek dink ons spasie sal genoeg wees om die fotos direk op die server te laai. Ons het disc spasie van 500 gig. Op die vorige shared server het ons maar 1,5 gig gebruik.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by grumpy »

Dis n plesier om bydrae te maak. Ek geniet die forum so om n bydrae te maak is n plesier.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Marc »

Dit is baie goeie nuus Oom Hein O0
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by grumpy »

Beslis!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by vlakvark1 »

Hopelik sal daar dan genoeg ''gigs'' wees vir oom Grompy om n avatar op te laai ;) ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Marc »

vlakvark1 wrote:Hopelik sal daar dan genoeg ''gigs'' wees vir oom Grompy om n avatar op te laai ;) ;)
Heng kom ons hoop so >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by cassie_calvinia »

nee maar dis reg oom.
dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Biker »

Myne ok oppad
Biker
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Silent Hunting »

My bydrae is ook in.

Heinrich,

As jy die advertensie besonderhede gefinaliseer het, mail my die besonderhede asb.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by grumpy »

Vlakkie en Marc,

Ek het moed op gegee. Ek bly maar sonderdie ding want ek gaan nie sukkel en my mo-r strip nie. Ek los maar so.
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Francois Hugo »

Hello Heinrich,

Net gou 'n vragie?

Die advertensies waarvan jy praat is nie soos op die ander forums, wat later eerder 'n bron van irretasie is, as 'n moontlike geleentheid om iets te koop nie?

Ek sou as 'n redelike ongereelde roof kyker nie graag heeltyd die advertensies moet staan en afskakel/vermy, as ek nou besig is om die nuutste dodelike metode :) van jakkalse uit die weg te ruim aan die bestudeer is nie - net my opinie.

Die bydrae vir die kontantvloei doen ek met graagte, maar dit lyk my 'n gegewe as die forum aan die gang gehou, moet word, daar 'n bron van inkomste (in die geval advertensies), sal moet kom...... So my versoek is net dat dit so min as moontlik as 'n bron van irretasie moet dien!!

Nogmaals dankie vir hierdie forum, dis 'n plesier vir 'n man wat soos ek erken 'n roof kyker is!!

Groete uit die Namkwaland
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by Christo »

Christo wrote:My R100 sal ook in wees teen Maandag.

Sien nou eers, liewers se^ , lees nou eers die topic.

Gedoen
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by grumpy »

Jis maar julle probeer my gas gee. Ek se, die een wat die meeste skenk kan my maar vat vir ete, nog beter, saam gaan jag dan sien jy hoe duk ek regtig is. Vat net genoeg kos dan asb.

Kom nou ons help hier, dis tog vir ons wat dit gedoen word!!

Reel die jag en laat weet.

Hier gaan ons met n auction laat julle begin met aanbod!!

Hein, hanteer vir ons want hier kom groot *&%!!

Hulleweet net nie hoe kan ek eet om my lyf so mooi te hou ;D

Wie begin met die eerste aanbod?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Forum Probleem - Oplossing

Post by FCLoretz »

grumpy wrote:Jis maar julle probeer my gas gee. Ek se, die een wat die meeste skenk kan my maar vat vir ete, nog beter, saam gaan jag dan sien jy hoe duk ek regtig is. Vat net genoeg kos dan asb.
Ek kan hierdie punt beaam. Dikkes was nou die aand by my. Ons het 4 Pizzas bestel. Alles klaar voor hy weg is. Sy arme vrou moes alleen op die ander bank sit.

PS. Bring asb jou eie kos mei maand.
Post Reply