Forum Probleem - Oplossing
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Inbetaal
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Vir die ouens wat so vinnig 'n bydrae gemaak het wil ek baie dankie se^. Dit laat sommer 'n knop in 'n man se keel as jy sien hoe die manne bydrae. Daar is ook manne wat bygedrae het wat nie daaroor gepost het nie en ek aanvaar hulle wil dit so hou, baie dankie vir julle ook. Die server is bestel en ek glo ons sal volgende week op vol stoom op die nuwe server kan hardloop.
Hou die spasie dop.....
en dan kry ek 'n resource limit reached as ek wil post.
Hou die spasie dop.....
en dan kry ek 'n resource limit reached as ek wil post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Oom Hein
Baie dankie vir al die moeite en ure wat Oom in hierdie kuierplek van ons insit. Dit word opreg waardeer
Mooi loop
Marc
Baie dankie vir al die moeite en ure wat Oom in hierdie kuierplek van ons insit. Dit word opreg waardeer
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Klein bydrae gemaak
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
jaracal wrote: en dan kry ek 'n resource limit reached as ek wil post.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Betaal later as ek op die bank gaan gou 200.
Dankie vir alles op die forum wat jy doen vir ons.

Dankie vir alles op die forum wat jy doen vir ons.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
My R100 sal ook in wees teen Maandag.
Sien nou eers, liewers se^ , lees nou eers die topic.
Sien nou eers, liewers se^ , lees nou eers die topic.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Baie dankie vir die julle ouens se bereidwilligheid om te help. Ons is 100% "ge-set" en sal ons in die nuwe week oorgaan na die nuwe server. Cassie ek dink ons spasie sal genoeg wees om die fotos direk op die server te laai. Ons het disc spasie van 500 gig. Op die vorige shared server het ons maar 1,5 gig gebruik.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Dis n plesier om bydrae te maak. Ek geniet die forum so om n bydrae te maak is n plesier.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Dit is baie goeie nuus Oom Hein 
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Beslis!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hopelik sal daar dan genoeg ''gigs'' wees vir oom Grompy om n avatar op te laai

vlakvark en bosvark Bvk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Heng kom ons hoop sovlakvark1 wrote:Hopelik sal daar dan genoeg ''gigs'' wees vir oom Grompy om n avatar op te laai![]()
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Myne ok oppad
Biker
Biker
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
My bydrae is ook in.
Heinrich,
As jy die advertensie besonderhede gefinaliseer het, mail my die besonderhede asb.
Groete,
Henk
Heinrich,
As jy die advertensie besonderhede gefinaliseer het, mail my die besonderhede asb.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Vlakkie en Marc,
Ek het moed op gegee. Ek bly maar sonderdie ding want ek gaan nie sukkel en my mo-r strip nie. Ek los maar so.
Ek het moed op gegee. Ek bly maar sonderdie ding want ek gaan nie sukkel en my mo-r strip nie. Ek los maar so.
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Hello Heinrich,
Net gou 'n vragie?
Die advertensies waarvan jy praat is nie soos op die ander forums, wat later eerder 'n bron van irretasie is, as 'n moontlike geleentheid om iets te koop nie?
Ek sou as 'n redelike ongereelde roof kyker nie graag heeltyd die advertensies moet staan en afskakel/vermy, as ek nou besig is om die nuutste dodelike metode
van jakkalse uit die weg te ruim aan die bestudeer is nie - net my opinie.
Die bydrae vir die kontantvloei doen ek met graagte, maar dit lyk my 'n gegewe as die forum aan die gang gehou, moet word, daar 'n bron van inkomste (in die geval advertensies), sal moet kom...... So my versoek is net dat dit so min as moontlik as 'n bron van irretasie moet dien!!
Nogmaals dankie vir hierdie forum, dis 'n plesier vir 'n man wat soos ek erken 'n roof kyker is!!
Groete uit die Namkwaland
Net gou 'n vragie?
Die advertensies waarvan jy praat is nie soos op die ander forums, wat later eerder 'n bron van irretasie is, as 'n moontlike geleentheid om iets te koop nie?
Ek sou as 'n redelike ongereelde roof kyker nie graag heeltyd die advertensies moet staan en afskakel/vermy, as ek nou besig is om die nuutste dodelike metode
Die bydrae vir die kontantvloei doen ek met graagte, maar dit lyk my 'n gegewe as die forum aan die gang gehou, moet word, daar 'n bron van inkomste (in die geval advertensies), sal moet kom...... So my versoek is net dat dit so min as moontlik as 'n bron van irretasie moet dien!!
Nogmaals dankie vir hierdie forum, dis 'n plesier vir 'n man wat soos ek erken 'n roof kyker is!!
Groete uit die Namkwaland
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Forum Probleem - Oplossing
Christo wrote:My R100 sal ook in wees teen Maandag.
Sien nou eers, liewers se^ , lees nou eers die topic.
Gedoen
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Jis maar julle probeer my gas gee. Ek se, die een wat die meeste skenk kan my maar vat vir ete, nog beter, saam gaan jag dan sien jy hoe duk ek regtig is. Vat net genoeg kos dan asb.
Kom nou ons help hier, dis tog vir ons wat dit gedoen word!!
Reel die jag en laat weet.
Hier gaan ons met n auction laat julle begin met aanbod!!
Hein, hanteer vir ons want hier kom groot *&%!!
Hulleweet net nie hoe kan ek eet om my lyf so mooi te hou
Wie begin met die eerste aanbod?

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Forum Probleem - Oplossing
Ek kan hierdie punt beaam. Dikkes was nou die aand by my. Ons het 4 Pizzas bestel. Alles klaar voor hy weg is. Sy arme vrou moes alleen op die ander bank sit.grumpy wrote:Jis maar julle probeer my gas gee. Ek se, die een wat die meeste skenk kan my maar vat vir ete, nog beter, saam gaan jag dan sien jy hoe duk ek regtig is. Vat net genoeg kos dan asb.
PS. Bring asb jou eie kos mei maand.