My lus sleep al op die grond!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Dis 700km+ van my af.....
Oom Marius,
Ek is nie so bevoorreg nie.
Ek het nog nooit 'n vlakvarkbeer in my lewe geskiet nie.
Inteendeel, net 2 klein soggies.
Dis hoekom ek so desperaat is!
Oom Marius,
Ek is nie so bevoorreg nie.
Ek het nog nooit 'n vlakvarkbeer in my lewe geskiet nie.
Inteendeel, net 2 klein soggies.
Dis hoekom ek so desperaat is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Die ouens reken almal die gras is nou te lank, maar ek verstaan nie wat sukkel die manne so nie, jy kan dit mos sny! 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: My lus sleep al op die grond!
Dis soos om die Travel Channel te kyk - Jy droom maar oor al daai plekke wat jy weet jy nooit by sal uitkom nie...FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak!Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Nee man, moet nou nie ons moed kom breuk nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: My lus sleep al op die grond!
Ja, verseker!! Ek hoor wat julle manne sê!
Ek is net so lus vir vark skiet! Die seisoen sal dit my eerste wees, ek is nog 'n vark virgin!
Ek is net so lus vir vark skiet! Die seisoen sal dit my eerste wees, ek is nog 'n vark virgin!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Manne moet nie op hou droom nie drome word waar jou kanse gaan kom net geduld en beplanning!
Groete
Groete
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: My lus sleep al op die grond!
Noem hom sommer oupa vark...DWB wrote:Nog varkie porn...
'n Mielie dief!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My lus sleep al op die grond!
Dis n mooi Pumba daaiJohan Nel wrote:Noem hom sommer oupa vark...DWB wrote:Nog varkie porn...
'n Mielie dief!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Ai maat JAmer jy is so ver anders kon ons n plan gemaak het. Die naweek weer mooi varke gesien maar was nie skiet naweek nie. So bietjie met gesin rondgeloop.DWB wrote:Manne,
Ek kan dit nou nie meer hou nie, my lus sleep al op die grond!
Ek wil nou 'n vlakvark gaan jag!
Nou!!!!!!
Dit moet nou winter word.
Ek skiet sommer weer 'n mak vark!!!!!!!!!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Dankie Oom Blikkies!
Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr
Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My lus sleep al op die grond!
Ek sien hom maatDWB wrote:Dankie Oom Blikkies!
Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr