My lus sleep al op die grond!

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Dis 700km+ van my af.....

Oom Marius,

Ek is nie so bevoorreg nie.

Ek het nog nooit 'n vlakvarkbeer in my lewe geskiet nie.

Inteendeel, net 2 klein soggies.

Dis hoekom ek so desperaat is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Die ouens reken almal die gras is nou te lank, maar ek verstaan nie wat sukkel die manne so nie, jy kan dit mos sny! :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by PaulM »

FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak! :( Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
Dis soos om die Travel Channel te kyk - Jy droom maar oor al daai plekke wat jy weet jy nooit by sal uitkom nie...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Nee man, moet nou nie ons moed kom breuk nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Alvar »

Ja, verseker!! Ek hoor wat julle manne sê!

Ek is net so lus vir vark skiet! Die seisoen sal dit my eerste wees, ek is nog 'n vark virgin! :)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by mariusr »

Manne moet nie op hou droom nie drome word waar jou kanse gaan kom net geduld en beplanning!

Groete
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Johan Nel »

DWB wrote:Nog varkie porn...

'n Mielie dief!

Image
Noem hom sommer oupa vark... 8)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Marc »

Johan Nel wrote:
DWB wrote:Nog varkie porn...

'n Mielie dief!

Image
Noem hom sommer oupa vark... 8)
Dis n mooi Pumba daai :o
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by theedge »

DWB wrote:Manne,

Ek kan dit nou nie meer hou nie, my lus sleep al op die grond!

Ek wil nou 'n vlakvark gaan jag!

Nou!!!!!!

Dit moet nou winter word.

Image

Ek skiet sommer weer 'n mak vark!!!!!!!!!!!!
Ai maat JAmer jy is so ver anders kon ons n plan gemaak het. Die naweek weer mooi varke gesien maar was nie skiet naweek nie. So bietjie met gesin rondgeloop.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Dankie Oom Blikkies!

Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by theedge »

DWB wrote:Dankie Oom Blikkies!

Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr ;D
Ek sien hom maat
Post Reply