of betaal jy maar die werkswinkel om dit te laat doen?
My Toyota Hilux DC 4x2 se diensplan is klaar so kry ek maar n kwotasie vir n 120 000km diens
en die bedrag is toe R4 019.54
Enjin olie en filter
Diff olie
Lugfilter
Lugversorgerfilter
Opvul met remvloeistof
Diens jy nie die voertuig by die agente nie dan word die diensboek nie ''gestempel'' nie.
So doen jy dit self of grou jy maar die gelde iewers uit
