Watter een?

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Watter een?

Post by grumpy »

Ek wil vir my n pistool kry maar weet nie wat nie.

Ek wil dit aan my dra deur die dag en moet lig wees en gemaklik dra. Ek is baie in en uit die bakkie en klim gereeld n leer.

Wat sal julle voorstel wat lig is, prakties om te dra maar tog die vermoee het om te doen wat hy moet?

>:(
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Watter een?

Post by Gregvzyl »

Glock 19 of CZ P07 Duty. Altwee is compacts. Besoek 'n gunshop waar jy demo's kan skiet en besluit daar. Kyk of hulle grip jou pas, of jy die kontroles kan bykom, grip angle van die Glock sit somige mense af, jy sal maar self moet besluit. Kyk ook na wat jy ookal besluit, of daar geredelik holsters, spaar magesyne, springs en ander parte beskibaar is. As jy nog kleiner verkies, die Glock 26. Die kliener "frame" maak dat sy recoil dalk bietjie meer "punchy" is, maar niks onbeheerbaar nie. Veral nie as jy na die Gen 4 kyk, met die dubbel recoil spring nie.

Die compact of subcompact in 'n goeie kadex IWB holster en jy gaan nie eens weet jy het hom die heel dag aan nie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

Dankie Greg. Ek kyk na Glock maar die pryse!!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter een?

Post by Hein M. »

[quote="Gregvzyl"]Glock 19

+ 100.

Die G19 is seker een van die BESTE dra pistole op die mark vandag. Daar is die anti-Glock ouens, die 40S&W bende, die .45ACP ouens, die "all steel" vriende, maar die 9mil in hierdie pakkie is onverbeterlik...

Jip. Dit is duur, maar wat is goedkoop wat die moeite werd is...

Hein M
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Watter een?

Post by Marc »

Johan

As ek meer ondervinding gehad met die goete het ek ingespring, maar ek dink nie jy wil my raad hê hier nie :) :) :)

Kry iets met 'n korter loop en kleiner romp vir elke dag dra. Ek het 'n Vektor SP1, dis 'n lieflike 9mm en doen uitstekend op die baan, maar hy is bietjie aand die ongemaklike kant vir elke dag dra. Hy ry meestal saam in die kar ;)

Sterkte maat :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply