Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Glock 19 of CZ P07 Duty. Altwee is compacts. Besoek 'n gunshop waar jy demo's kan skiet en besluit daar. Kyk of hulle grip jou pas, of jy die kontroles kan bykom, grip angle van die Glock sit somige mense af, jy sal maar self moet besluit. Kyk ook na wat jy ookal besluit, of daar geredelik holsters, spaar magesyne, springs en ander parte beskibaar is. As jy nog kleiner verkies, die Glock 26. Die kliener "frame" maak dat sy recoil dalk bietjie meer "punchy" is, maar niks onbeheerbaar nie. Veral nie as jy na die Gen 4 kyk, met die dubbel recoil spring nie.
Die compact of subcompact in 'n goeie kadex IWB holster en jy gaan nie eens weet jy het hom die heel dag aan nie.
Die G19 is seker een van die BESTE dra pistole op die mark vandag. Daar is die anti-Glock ouens, die 40S&W bende, die .45ACP ouens, die "all steel" vriende, maar die 9mil in hierdie pakkie is onverbeterlik...
Jip. Dit is duur, maar wat is goedkoop wat die moeite werd is...
As ek meer ondervinding gehad met die goete het ek ingespring, maar ek dink nie jy wil my raad hê hier nie
Kry iets met 'n korter loop en kleiner romp vir elke dag dra. Ek het 'n Vektor SP1, dis 'n lieflike 9mm en doen uitstekend op die baan, maar hy is bietjie aand die ongemaklike kant vir elke dag dra. Hy ry meestal saam in die kar
Sterkte maat
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner