Versoeke van Opsies/Funksies

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Versoeke van Opsies/Funksies

Post by jaracal »

Hier kan julle julle versoeke insit van wat julle graag op die forum wil sien - funksies. Moenie onnodig ander opmerkings hier post nie asb.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by THOMAST »

"Go Down / Go Up" funksie asseblief. :)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by cassie_calvinia »

THOMAST wrote:"Go Down / Go Up" funksie asseblief. :)
+1
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by jaracal »

Die klein wit pyltjieaan die onderkant in die klein grys sirkeltjie van elke post beteken gaan op.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by cassie_calvinia »

jaracal wrote:Die klein wit pyltjieaan die onderkant in die klein grys sirkeltjie van elke post beteken gaan op.
Groete
my magtag, dankie
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by WingsandThings »

Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Boertjie »

Waar is die, mark all as read, knoppie nou as ek by unread posts ingaan?
Seker weer te dom!!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Johan Reyneke »

Boertjie
Die Mark all as read is op die Hoof BOARD INDEX aan die regter kant bo, net bo datum en tyd van last visit

Ek het ook maar gesoek na dit
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Eugene »

WingsandThings wrote:Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
+1! Soos bo by die Post icon, net 'n op duimpie of af duimpie!
User avatar
sarel.wagner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by sarel.wagner »

Net 3 dingetjies asb:

Tapatalk
Tapatalk
en Tapatalk

Groetnis :D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Geno »

Oom Hein/ Ludwig:

Quick Reply asb? Of is daar reeds so opsie?

Dankie,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Flip Nel »

Eugene wrote:
WingsandThings wrote:Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
+1! Soos bo by die Post icon, net 'n op duimpie of af duimpie!

Dit sal great wees, stem saam
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by FHM »

Tussen die besonderhede van 'post subject' en 'posted' bo aan elke pos die post nommer insit i.e "Subject Post no 1, 2, 3" ens.

Met die vorige formaat het dit nogal baie gehelp, veral as jy op n onderwerp besig is wat n hele paar bladsye lank is, dan kan jy sien of jy ondertoe of boontoe moet scroll om die daaropvolgende posts te lees. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Chevvy SS »

Ek is nou hier:


View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts

Hier is omtrent 30 nuwe posts, waarvan 3 dof is wat ek gelees het. Wanneer ek weer wil kyk, het dit gegroei na 40. Ek wil nie almal se opskrifte weer deurgaan nie en daar is nie 'n funksie wat my toelaat om almal te merk as "read all" nie.

Kan iemand help?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by FHM »

Chevvy SS wrote:Ek is nou hier:


View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts

Hier is omtrent 30 nuwe posts, waarvan 3 dof is wat ek gelees het. Wanneer ek weer wil kyk, het dit gegroei na 40. Ek wil nie almal se opskrifte weer deurgaan nie en daar is nie 'n funksie wat my toelaat om almal te merk as "read all" nie.

Kan iemand help?
Chevvy pm vir Geno / Ludwig / Heinrich as niemand hier (ons is maar min aanlyn) kan help nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Johan Reyneke »

Die "Mark all Forums as read" is op die Hoof "BOARD INDEX" aan die onderkant van

View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Arnold »

"read all" of "mark forums as read"

Dit moet as verskyn as ek is by "view unread posts"
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by HeinrichPrinsloo »

Okk net die tyd sync

Is twee ure agter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Arnold »

Ek kry nie meer dit waarna Johan verwys nie :(
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by LUAN »

Eks seker so biekie vol nonsens maar sal lekker wees as die poster se name groter was. Nou sien ek net online wat groot geskryf is en moet soek vir die naam. net n gedagte
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Arnold »

Het hom gekry dankie. Kan jy nie dit implementeer by die "view unread" bladsy nie?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Chevvy SS »

Dankie Ludwig

Jy sal wel sien (bewus wees) dat daar geen mark forums read is as mens by View new posts is nie.

Julle wettertjies wil mos die seating depth verander het toe die groepering klaar onder .5 mm was!
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by namhunt »

Hallo

Wat van 'n "Home" knoppie om terug te kom by die voorportaal? Of kyk ek hom mis?

Groete
Daan


Ps. Die nuwe site lyk grand. Dankie
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by vlakvark1 »

.303 wrote:Eks seker so biekie vol nonsens maar sal lekker wees as die poster se name groter was. Nou sien ek net online wat groot geskryf is en moet soek vir die naam. net n gedagte
Stem saam
As die mods dalk die name van die ''author'' groter kan maak sal dit gaaf wees
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by VdWalt »

Die topic wys bv. 5 posts en as ek na die topic gaan kyk kan ek net een of twee sien.
Post Reply