Versoeke van Opsies/Funksies
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Versoeke van Opsies/Funksies
Hier kan julle julle versoeke insit van wat julle graag op die forum wil sien - funksies. Moenie onnodig ander opmerkings hier post nie asb.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
"Go Down / Go Up" funksie asseblief. 
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
+1THOMAST wrote:"Go Down / Go Up" funksie asseblief.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Die klein wit pyltjieaan die onderkant in die klein grys sirkeltjie van elke post beteken gaan op.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
my magtag, dankiejaracal wrote:Die klein wit pyltjieaan die onderkant in die klein grys sirkeltjie van elke post beteken gaan op.
Groete
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Waar is die, mark all as read, knoppie nou as ek by unread posts ingaan?
Seker weer te dom!!
Seker weer te dom!!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Boertjie
Die Mark all as read is op die Hoof BOARD INDEX aan die regter kant bo, net bo datum en tyd van last visit
Ek het ook maar gesoek na dit
Die Mark all as read is op die Hoof BOARD INDEX aan die regter kant bo, net bo datum en tyd van last visit
Ek het ook maar gesoek na dit
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
+1! Soos bo by die Post icon, net 'n op duimpie of af duimpie!WingsandThings wrote:Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Net 3 dingetjies asb:
Tapatalk
Tapatalk
en Tapatalk
Groetnis
Tapatalk
Tapatalk
en Tapatalk
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Oom Hein/ Ludwig:
Quick Reply asb? Of is daar reeds so opsie?
Dankie,
Eugene
Quick Reply asb? Of is daar reeds so opsie?
Dankie,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Eugene wrote:+1! Soos bo by die Post icon, net 'n op duimpie of af duimpie!WingsandThings wrote:Ek sal nogal hou van 'n "like" daar is baie keer 'n post waarmee ek saam stem of baie van hou en wil graag ondersteuning wys, maar is nie altyd lus om 'n reply te tik nie.
Dit sal great wees, stem saam
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Tussen die besonderhede van 'post subject' en 'posted' bo aan elke pos die post nommer insit i.e "Subject Post no 1, 2, 3" ens.
Met die vorige formaat het dit nogal baie gehelp, veral as jy op n onderwerp besig is wat n hele paar bladsye lank is, dan kan jy sien of jy ondertoe of boontoe moet scroll om die daaropvolgende posts te lees.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ek is nou hier:
View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
Hier is omtrent 30 nuwe posts, waarvan 3 dof is wat ek gelees het. Wanneer ek weer wil kyk, het dit gegroei na 40. Ek wil nie almal se opskrifte weer deurgaan nie en daar is nie 'n funksie wat my toelaat om almal te merk as "read all" nie.
Kan iemand help?
View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
Hier is omtrent 30 nuwe posts, waarvan 3 dof is wat ek gelees het. Wanneer ek weer wil kyk, het dit gegroei na 40. Ek wil nie almal se opskrifte weer deurgaan nie en daar is nie 'n funksie wat my toelaat om almal te merk as "read all" nie.
Kan iemand help?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Chevvy pm vir Geno / Ludwig / Heinrich as niemand hier (ons is maar min aanlyn) kan help nie.Chevvy SS wrote:Ek is nou hier:
View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
Hier is omtrent 30 nuwe posts, waarvan 3 dof is wat ek gelees het. Wanneer ek weer wil kyk, het dit gegroei na 40. Ek wil nie almal se opskrifte weer deurgaan nie en daar is nie 'n funksie wat my toelaat om almal te merk as "read all" nie.
Kan iemand help?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Die "Mark all Forums as read" is op die Hoof "BOARD INDEX" aan die onderkant van
View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
View unanswered posts | View active topics View unread posts | View new posts | View your posts
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
"read all" of "mark forums as read"
Dit moet as verskyn as ek is by "view unread posts"
Dit moet as verskyn as ek is by "view unread posts"
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Okk net die tyd sync
Is twee ure agter
Is twee ure agter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ek kry nie meer dit waarna Johan verwys nie 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Eks seker so biekie vol nonsens maar sal lekker wees as die poster se name groter was. Nou sien ek net online wat groot geskryf is en moet soek vir die naam. net n gedagte
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Het hom gekry dankie. Kan jy nie dit implementeer by die "view unread" bladsy nie?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Dankie Ludwig
Jy sal wel sien (bewus wees) dat daar geen mark forums read is as mens by View new posts is nie.
Julle wettertjies wil mos die seating depth verander het toe die groepering klaar onder .5 mm was!
Jy sal wel sien (bewus wees) dat daar geen mark forums read is as mens by View new posts is nie.
Julle wettertjies wil mos die seating depth verander het toe die groepering klaar onder .5 mm was!
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Hallo
Wat van 'n "Home" knoppie om terug te kom by die voorportaal? Of kyk ek hom mis?
Groete
Daan
Ps. Die nuwe site lyk grand. Dankie
Wat van 'n "Home" knoppie om terug te kom by die voorportaal? Of kyk ek hom mis?
Groete
Daan
Ps. Die nuwe site lyk grand. Dankie
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Stem saam.303 wrote:Eks seker so biekie vol nonsens maar sal lekker wees as die poster se name groter was. Nou sien ek net online wat groot geskryf is en moet soek vir die naam. net n gedagte
As die mods dalk die name van die ''author'' groter kan maak sal dit gaaf wees
vlakvark en bosvark Bvk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Die topic wys bv. 5 posts en as ek na die topic gaan kyk kan ek net een of twee sien.