Nuwe Voorkoms

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Eugene »

Dankie! Dit lyk baie netjies, lyk baie soos die bowhuntingforum! :)
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Pitbull »

Dankie Manne,

Dit lyk nou baie goed en baie vriendelik en maklik om te gebruik. Wat ook dit lekke maak is dat dit die selfde lyk op die Black berry.

Nogmaals dankie,
Groete
Henno
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Silent Hunting »

Nou werk hy weer lekker. Baie dankie.

Npo nog net die tyd. Sien tyd is so 2uur uit.

Henk
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Pitbull »

Silent Hunting wrote:Nou werk hy weer lekker. Baie dankie.

Npo nog net die tyd. Sien tyd is so 2uur uit.

Henk
Pitbull wrote:
Forum vir die Jagter
Hi Mods,
Wil net laat weet, of net vra. Dit wil voorkom of die tyd van die forum nie ooreenstem met die tyd van die rekenaar of die tyd teen die muur. Die tyd is nou 15:26 en die tyd op die forum is 1:26.
Groete

Ludwig,

Pitbull, onder die User Control Panel, maak die tab oop wat sê, "Board Preferences". Soek onder die Global Settings vir "My Timezone" en stel dit na UTC +2.

Groete

_________________
Si vis pacem, para bellum


Hallo Henk Probeer die een, hy het gewerk vir my. ;D
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Silent Hunting »

Pittbul,

Dankie. nou weer reg.

Henk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.

Dis reeds daar.

Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom. :)
Goed, beter, 6millimeter!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Johan Nel »

Die nuwe voorkoms lyk baie goed. Dit het my 'n tydjie geneem om die logo uit te maak. Ek het iets in die lyn van 'n landskap probeer sien, want niks anders het uitgestaan nie. Vanoggend toe ek die forum oopmaak en die sentrale blou gedeelte van die logo is nie meer daar nie, toe sien ek mooi, rooikat en jakkals. Mooi gedoen.

Groete,
JHN
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Kalahari »

Dankie Heinrich

Forum lyk mooi vanoggend, en die layout voel amper weer soos die ou forum met paar nuwe lekker opsies by.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by cassie_calvinia »

ek hou van die funksie 'move to 1rst unread post'.
die site sommer grend
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by THOMAST »

Ludwig wrote: Thomas, email jou avatar na my. Ek sal hom vir jou oplaai. ludwig@cordys dot co dot za
Het jy my epos ontvang Ludwig? Of is ek te haastig?
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by THOMAST »

Baie dankie Ludwig!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

Geno wrote:
Chevvy SS wrote:View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.

Dis reeds daar.

Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom. :)
Geno, ek kry nie site news nie.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

As ek by "view new posts" is, wil el lees watter ek wil, en die ander tog nie. Dan wil ek kan "mark all as read" sodat ek kan sien as daar nuwes is as ek weer aanteken.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:
Geno wrote:
Chevvy SS wrote:View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.

Dis reeds daar.

Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom. :)
Geno, ek kry nie site news nie.
http://jaracal.com/viewforum.php?f=71
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by theedge »

Baie netjies baie dankie
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by BRNO (Pierre) »

Ludwig wrote: Pierre, joune behoort ook reg te wees.
Dankie Ludwig. Ek het ook weer vir jou n mail gestuur.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

Chevvy SS wrote:View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.

Hein, ek moet nog elke keer deur 5 bladsye blaai om nie iets te mis nie. Die ou een was soveel makliker in die sin dat wanneer ek die 2de of 3rde keer inskakel, slegs die nuwe posts daar is.

Plan asb?
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by smitjs »

Chevvy SS wrote:
Chevvy SS wrote:View new post

Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?

Dankie.

Hein, ek moet nog elke keer deur 5 bladsye blaai om nie iets te mis nie. Die ou een was soveel makliker in die sin dat wanneer ek die 2de of 3rde keer inskakel, slegs die nuwe posts daar is.

Plan asb?
Groot asseblief!!
Johan Smit
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by smitjs »

Ludwig wrote: Daar kan ook maklik na die tuis bladsy van die forum beweeg word, deur op die Jaracal Logo heel bo-aan die forum te kliek.
Genade! Ek leer elke dag!
Groete
Johan Smit
Post Reply