Nuwe Voorkoms
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nuwe Voorkoms
Dankie! Dit lyk baie netjies, lyk baie soos die bowhuntingforum! 
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe Voorkoms
Dankie Manne,
Dit lyk nou baie goed en baie vriendelik en maklik om te gebruik. Wat ook dit lekke maak is dat dit die selfde lyk op die Black berry.
Nogmaals dankie,
Groete
Henno
Dit lyk nou baie goed en baie vriendelik en maklik om te gebruik. Wat ook dit lekke maak is dat dit die selfde lyk op die Black berry.
Nogmaals dankie,
Groete
Henno
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuwe Voorkoms
Nou werk hy weer lekker. Baie dankie.
Npo nog net die tyd. Sien tyd is so 2uur uit.
Henk
Npo nog net die tyd. Sien tyd is so 2uur uit.
Henk
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe Voorkoms
Pitbull wrote:Silent Hunting wrote:Nou werk hy weer lekker. Baie dankie.
Npo nog net die tyd. Sien tyd is so 2uur uit.
Henk
Forum vir die Jagter
Hi Mods,
Wil net laat weet, of net vra. Dit wil voorkom of die tyd van die forum nie ooreenstem met die tyd van die rekenaar of die tyd teen die muur. Die tyd is nou 15:26 en die tyd op die forum is 1:26.
Groete
Ludwig,
Pitbull, onder die User Control Panel, maak die tab oop wat sê, "Board Preferences". Soek onder die Global Settings vir "My Timezone" en stel dit na UTC +2.
Groete
_________________
Si vis pacem, para bellum
Hallo Henk Probeer die een, hy het gewerk vir my.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Voorkoms
View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuwe Voorkoms
Pittbul,
Dankie. nou weer reg.
Henk
Dankie. nou weer reg.
Henk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Voorkoms
Chevvy SS wrote:View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Dis reeds daar.
Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe Voorkoms
Die nuwe voorkoms lyk baie goed. Dit het my 'n tydjie geneem om die logo uit te maak. Ek het iets in die lyn van 'n landskap probeer sien, want niks anders het uitgestaan nie. Vanoggend toe ek die forum oopmaak en die sentrale blou gedeelte van die logo is nie meer daar nie, toe sien ek mooi, rooikat en jakkals. Mooi gedoen.
Groete,
JHN
Groete,
JHN
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe Voorkoms
Dankie Heinrich
Forum lyk mooi vanoggend, en die layout voel amper weer soos die ou forum met paar nuwe lekker opsies by.
Forum lyk mooi vanoggend, en die layout voel amper weer soos die ou forum met paar nuwe lekker opsies by.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe Voorkoms
ek hou van die funksie 'move to 1rst unread post'.
die site sommer grend
die site sommer grend
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nuwe Voorkoms
Het jy my epos ontvang Ludwig? Of is ek te haastig?Ludwig wrote: Thomas, email jou avatar na my. Ek sal hom vir jou oplaai. ludwig@cordys dot co dot za
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nuwe Voorkoms
Baie dankie Ludwig!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Voorkoms
Geno, ek kry nie site news nie.Geno wrote:Chevvy SS wrote:View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Dis reeds daar.
Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Voorkoms
As ek by "view new posts" is, wil el lees watter ek wil, en die ander tog nie. Dan wil ek kan "mark all as read" sodat ek kan sien as daar nuwes is as ek weer aanteken.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Voorkoms
http://jaracal.com/viewforum.php?f=71Chevvy SS wrote:Geno, ek kry nie site news nie.Geno wrote:Chevvy SS wrote:View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Dis reeds daar.
Kyk op 'n onderwerp bv. Site News/ Forum Nuus.
Regs, net bo die eerste topic, is 'n knoppie. Sy naam is "Mark Topics Read".
Druk hom.
Goed, beter, 6millimeter!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Voorkoms
Baie netjies baie dankie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe Voorkoms
Dankie Ludwig. Ek het ook weer vir jou n mail gestuur.Ludwig wrote: Pierre, joune behoort ook reg te wees.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Voorkoms
Chevvy SS wrote:View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Hein, ek moet nog elke keer deur 5 bladsye blaai om nie iets te mis nie. Die ou een was soveel makliker in die sin dat wanneer ek die 2de of 3rde keer inskakel, slegs die nuwe posts daar is.
Plan asb?
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nuwe Voorkoms
Groot asseblief!!Chevvy SS wrote:Chevvy SS wrote:View new post
Kan ons asb. daar ook 'n "mark as read" kry?
Dankie.
Hein, ek moet nog elke keer deur 5 bladsye blaai om nie iets te mis nie. Die ou een was soveel makliker in die sin dat wanneer ek die 2de of 3rde keer inskakel, slegs die nuwe posts daar is.
Plan asb?
Johan Smit
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nuwe Voorkoms
Genade! Ek leer elke dag!Ludwig wrote: Daar kan ook maklik na die tuis bladsy van die forum beweeg word, deur op die Jaracal Logo heel bo-aan die forum te kliek.
Groete
Johan Smit