Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
FHM wrote:Wil ook net vistaan of fotos & avatars nou net vanaf photobucket gedoen kan word?
Ek merk my 'browse' funksie is nie geaktiveer op my persoonlike profile om n avatar te laai vanaf my rekenaar soos ons voorheen kon doen nie.
Onder aan die post gedeelte is 'n upload attachment, maar photobucket werk nog steeds die beste, dit oorlaai nie ons forum nie.
Dankie Hein, so ek verstaan jou dat mens kan n attachment upload van onder die post gedeelte na n sekere pos toe van n ander source as photo bucket, alhoewel photo bucket die beste werk vir die forum - as ek reg verstaan?
My sisteem laat my nie toe om photo bucket te access of te registreer nie.... There is a problem with this website's security certificate. The security certificate presented by this website was not issued by a trusted certificate authority.
So beteken dit
***ek is gefook om enige fotos op Jaracal te kyk wat via photo bucket gelaai is,
*** ek kan ook nie n avatar laai nie?
FHM wrote:
So beteken dit
***ek is gefook om enige fotos op Jaracal te kyk wat via photo bucket gelaai is,
*** ek kan ook nie n avatar laai nie?
Met die certificate error behoort jou browser jou die opsie te gee om te se "Continue to this website" anders download Google Chrome, Internet Explorer is soos daai mooi meisie in brakpan, mooi om na te kyk, maar jy raak nie aan haar nie.
Dankie vir al jou moeite met die forum.
Wil net hoor of dit moontlik is met die nuwe voorkoms om nog steeds te sien wat die onderwerp is wanneer iemand op 'n onderwerp geantwoord het?
Dit wil voorkom of mens nou net die persoon kan sien wat geantwoord het maar nie die onderwerp nie.
Jajaja toe jy - dis die freaking maatskappy se security sisteem wat my so rond-onner - lyk my ek het reggekom met google - sal sien of my avatar gelaai is...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ludwig wrote:Manne, ek is besig om so bietjie met die PHP in die agtergrond te speel. Ek het die opsies View unanswered posts, View new posts, view active topics, na die header van die forum geskuif as volg:
Hierdie skakels sal nou op elke bladsy van die forum vertoon, en nie net op die Board Index nie.
Dankie Ludwig! Maar waar is die "View Unread Post"? Is hy nou weg?
Ludwig, help so 'n bietjie asseblief man.
Ek probeer om my fototjie as Avatar op te sit deur Photobucket, maar hierdie site reken hy herken nie die image nie. Wat nou?
Eks seker maar te lelik vir die nuwe forum se voorkoms
Ludwig wrote:Ok, die navigasie opsies is nou vereenvoudig Die opsies is: View new posts • View unread posts • Mark forums read en is bo-aan elke bladsy beskikbaar. Hopelik werk dit nou.
Aggenee! Waar is "View unanswerd post" nou? Dit was so handig!
Mark as read was gebruik om alle post te mark as read al het jy dit nie ge"read nie.
dit kan gedoen word deur bord index te click en dan regs onder die header staan "mark forum read"
Indien jy dit druk sal al die rooi icons in swart verander en wys jy het dit gelees."
Dit maak nie die bladsy leeg nie maar het dieselfde doel.
Groete
Heinrich