Nuwe Voorkoms

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:Waar is "delete all read?
Hierso:

STAP1:
Image

STAP2:
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by jaracal »

Geno
Baie dankie vir jou moeite met die screen shots
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by FHM »

jaracal wrote:
FHM wrote:Wil ook net vistaan of fotos & avatars nou net vanaf photobucket gedoen kan word?
Ek merk my 'browse' funksie is nie geaktiveer op my persoonlike profile om n avatar te laai vanaf my rekenaar soos ons voorheen kon doen nie. :(
Onder aan die post gedeelte is 'n upload attachment, maar photobucket werk nog steeds die beste, dit oorlaai nie ons forum nie.
Dankie Hein, so ek verstaan jou dat mens kan n attachment upload van onder die post gedeelte na n sekere pos toe van n ander source as photo bucket, alhoewel photo bucket die beste werk vir die forum - as ek reg verstaan?

My sisteem laat my nie toe om photo bucket te access of te registreer nie....
There is a problem with this website's security certificate. The security certificate presented by this website was not issued by a trusted certificate authority.

So beteken dit
***ek is gefook om enige fotos op Jaracal te kyk wat via photo bucket gelaai is, :'(
*** ek kan ook nie n avatar laai nie? >:(
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Eugene »

FHM, kry 'n beter sisteem!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by FCLoretz »

FHM wrote:
So beteken dit
***ek is gefook om enige fotos op Jaracal te kyk wat via photo bucket gelaai is, :'(
*** ek kan ook nie n avatar laai nie? >:(
Met die certificate error behoort jou browser jou die opsie te gee om te se "Continue to this website" anders download Google Chrome, Internet Explorer is soos daai mooi meisie in brakpan, mooi om na te kyk, maar jy raak nie aan haar nie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by jaracal »

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Stasoft »

Dankie vir al jou moeite met die forum.
Wil net hoor of dit moontlik is met die nuwe voorkoms om nog steeds te sien wat die onderwerp is wanneer iemand op 'n onderwerp geantwoord het?
Dit wil voorkom of mens nou net die persoon kan sien wat geantwoord het maar nie die onderwerp nie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by jaracal »

As jy op view new posts dan sien jy wie het op watter topics ge"post"
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by FHM »

Eugene wrote:FHM, kry 'n beter sisteem!

Jajaja toe jy - dis die freaking maatskappy se security sisteem wat my so rond-onner - lyk my ek het reggekom met google - sal sien of my avatar gelaai is...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by smitjs »

Dit vat jou terug na die hoof skerm van die forum. Kyk dan hier na die gepasde opsie.
Dankie
Johan Smit
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by FCLoretz »

Dankie Ludwig.

Nou kan ek baie makliker gaan waar ek wil wees
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Manne, ek is besig om so bietjie met die PHP in die agtergrond te speel. Ek het die opsies View unanswered posts, View new posts, view active topics, na die header van die forum geskuif as volg:

Image

Hierdie skakels sal nou op elke bladsy van die forum vertoon, en nie net op die Board Index nie.
Dankie Ludwig! Maar waar is die "View Unread Post"? Is hy nou weg?
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by THOMAST »

Ludwig, help so 'n bietjie asseblief man.
Ek probeer om my fototjie as Avatar op te sit deur Photobucket, maar hierdie site reken hy herken nie die image nie. Wat nou?
Eks seker maar te lelik vir die nuwe forum se voorkoms ::)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Eugene, ek het hom soppas ook ge-add. ;)
Dankie baie!!!! :)
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

Ek het nog 'n probleem met view new en view unread posts.

Ek kan nie unread posts merk as read sodat dit verdwyn nie. En wil dieselfde doen met new posts.

As ek klaar alles gesien het en gelees het, dan wil ek almal merk as read en 'n skoon blad hê.

Wat is die doel van die unanswered posts? Daar sit duisende en wie gebruik dit?
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by prohunt »

Hallo Ludwig,

Dankie vir jou moeite, die veranderinge maak dit reeds baie meer gebruikersvriendelik.

Wat is die moontlikheid dat jy vir ons die "Mark as Read" ook op elke bladsy kan sit?

Groete
Johan
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by THOMAST »

Ludwig wrote:Thomas, email jou avatar na my. Ek sal hom vir jou oplaai. ludwig@cordys dot co dot za
Dankie, het hom gepos
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Chevvy SS »

Dankie !!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Gawie(13mm) »

Ludwig, jou ou doring!!!!!!!!!! :D :D :D :D
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Ok, die navigasie opsies is nou vereenvoudig Die opsies is: View new posts • View unread posts • Mark forums read en is bo-aan elke bladsy beskikbaar. Hopelik werk dit nou.
Aggenee! Waar is "View unanswerd post" nou? Dit was so handig! :angel: :angel: :angel:
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe Voorkoms

Post by THOMAST »

Wat ek ook mis is die "Go Down/Go Up" funksie om af te beweeg na die laaste pos as daar al 'n lang relaas geskryf was.
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by prohunt »

Dankie Ludwig, waardeer.

Ek sien egter nog net die volgende en nie die "Mark as Read" nie:
View unanswered posts • View unread posts • View new posts • View active topics

Groete
Johan
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by jaracal »

Mark as read was gebruik om alle post te mark as read al het jy dit nie ge"read nie.
dit kan gedoen word deur bord index te click en dan regs onder die header staan "mark forum read"
Indien jy dit druk sal al die rooi icons in swart verander en wys jy het dit gelees."
Dit maak nie die bladsy leeg nie maar het dieselfde doel.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by prohunt »

Dankie Heinrich,

Sjoe maar die blad het so terwyl ek geslaap het geweldig verander, nou lyk hy darem regtig baie mooi en professioneel.

Baie dankie, ek aanvaar dis jou en Ludwig se harde werk!!!

Groete

Johan
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Nuwe Voorkoms

Post by GreyGhostGear »

Aitsa, iemand het bietjie geskaaf hier en dit lyk nou wraggies baie goed!
Post Reply