WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
DAGSE KERELS
IS DAAR IEMAND WAT WEET VAN N PRIVAAT SKIETBAAN OF PLAAS IN OF NABY GAUTENG WAAR N MENS TOT OP 1000 METER KAN OEFEN ?
EK HET VIR MY N TRG 42 IN 338 LAPUA AANGESKAF EN DIE KEREL WIL NOU HARDLOOP. N MENS KAN NIE N WINDHOND OP HOK HOU NIE !!!
GROETE VARKJAGTER

.22 BRNO 1947
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Welkom hier by die Forum Varkjagter. Stel jouself bietjie voor daar by nuwe aansluitings, en vertel meer van jouself.
Daar's nie juis 1000m skietbane in privaatbesit waarvan ek weet nie. Gnl Piet Joubert dink ek is 1000m, maar dis 'n weermag fasiliteit. Weet nie of jy by die bisley ouens sal moet aansluit om daar te kan skiet nie.

Last edited by Jean Marais on Thu Jan 31, 2013 12:48 pm, edited 1 time in total.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Julle manne moet duimvashou......
Ek n Voeltjie hoor fluit van n 1000m baan wat naby Bapsfontein gaan oopmaak. Tot 220 manne kan gelyk skiet.
Sal kyk of ek weer meer kan uitvind.
Groete
Ek n Voeltjie hoor fluit van n 1000m baan wat naby Bapsfontein gaan oopmaak. Tot 220 manne kan gelyk skiet.
Sal kyk of ek weer meer kan uitvind.
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Onegelukkig gaan baie van die militêre bane jou nie toelaat om met jou geweer daar te skiet nie, agv die uitvals gebied. Meeste militêre bane se uitvals gebiedens is gemaak om die 303 en 7,62 koeëls veilig te hanteer. Ongelukkig is die 338LM 'n bietjie haastiger en loop hy verder as wat hulle uitvalsgebiede is.
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
EK HOU DUIM VAS VIR DAAI BAPSFONTEIN BAAN !!!!!
.22 BRNO 1947
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
25-06 RUGER HAWKEYE
308 TIKKA VARMINTER
375 RUGER ALASKAN
12 BR MOSSBERG
12 BR SILVERPIGEON
300 aac blackout ar 15
223 DOUBLESTAR AR
9mm cz shadow
6.5 x 55 tikka sup var
6.5 X 55 TIKKA VAR
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Yes Please
Varminter-308 gee meer details ek betaal solank my lede geld ..... 
Respect the Animal you shoot and make sure of your shot
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Genl Piet Joubert is net tot op 800m en die Heidelberg baan gaan tot op 900 meter. Die enigste militêre bane wat tot 'n 1000 meter gaan wat ek nog op was is De Brug in Bloemfontein en Dirkie Uys in Potch. Ek praat nou van bane wat ingerig is vir klein geweer. Daar is seker militêre bane wat langer as dit is.
Daar was verlede jaar probleme om siviele skuts op van die militêre bane toegelaat te kry. Dit lyk my is opgelos maar ons was genoodsaak om aan te sluit by die Militêre skiet klub.
Die 900 meter afstand is maar 'n oorblyfsel van die langafstand skiet kompetisies wat in Engeland in Wimbledon (en toe later op Bisley) sy ontstaan gehad het in die vroeë 1800s en waar hulle tot op 1000 yards geskiet het. Dit is bv. waar die Palma kompetisie sy ontstaan gehad het en dit met voorlaaiers. 1000 yards is 914m en dit is maar die langste afstand wat vandag se Bisley steeds op geskiet word. Ek kan nie praat van die moderne gewere nie maar ek kan wel vir julle sê dat 900 meter basies die maksimum is vir die voorlaaier tegnologie wat beskikbaar was in die 1800s. Ons skiet basies met dieselfde tegnologie en daar is 'n stelling tussen ons voorlaaier skuts en dit is dat daardie 100 meter van 800 tot 900 meter die vêrste 100 meter in die wêreld is.
'n Duisend meter baan op Bapsfontein sal werklik uitstekend wees.

Last edited by Mars67 on Fri Feb 01, 2013 7:51 am, edited 1 time in total.
- Benbrand
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Sover ek weet is Krokkedilspruit (uit op die Molotto pad) 1000 yards.
Groete
Groete
.22 BRNO Mod 2
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ludwig.
Ek het in Januarie nog 500m geskiet op Krokodil. Wanneer het hulle hom korter gemaak?
Ek sal julle op hoogte hou met daai baan manne. Ek is een wat nie kan wag nie.
Daar is nog n 1000m baan in Pelindabaas ek reg is. Maar jy moet n lid wees by die Big Bore manne.
Groete
Ek het in Januarie nog 500m geskiet op Krokodil. Wanneer het hulle hom korter gemaak?
Ek sal julle op hoogte hou met daai baan manne. Ek is een wat nie kan wag nie.
Daar is nog n 1000m baan in Pelindabaas ek reg is. Maar jy moet n lid wees by die Big Bore manne.
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Pelindaba is 'n 300m baanVarminter-308 wrote: Daar is nog n 1000m baan in Pelindabaas ek reg is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Skiet daai manne nie met oop visiere nie? Wat wil hulle tot op 'n 1000m skiet?Varminter-308 wrote: Ludwig.
Ek het in Januarie nog 500m geskiet op Krokodil. Wanneer het hulle hom korter gemaak?
Ek sal julle op hoogte hou met daai baan manne. Ek is een wat nie kan wag nie.
Daar is nog n 1000m baan in Pelindabaas ek reg is. Maar jy moet n lid wees by die Big Bore manne.
Groete
Aim small, miss small
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ek moet bietjie die man vasvat waar ek my inligting kry...lol

Dankie Geno
Dankie Geno
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ludwig......
Dit is VRYDAG...!!!!!
Kort nie sulke nuus nie.
Waar gaan ons dan nou gaan?
Dit is VRYDAG...!!!!!
Kort nie sulke nuus nie.
Waar gaan ons dan nou gaan?
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ek het gongs op 500m by krokodilspruit so 2 weke gelede geskiet so hoop hulle los die 500m baan oop 
Varmiter hou ons asb op hoogte met die ander baan sal graag a langer baan wil he.
Varmiter hou ons asb op hoogte met die ander baan sal graag a langer baan wil he.
Respect the Animal you shoot and make sure of your shot
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Is die 1000 meter baan by Penindaba waarna julle verwys nie Skurweberg Skietbaan nie? Weet nie of hy nog bestaan nie. Die plakkerskamp langsaan het hom seker nou al oorheers. Ek onthou dat ons tereurwapenopleiding daar gedoen het en na ons geskiet het het die honde van die plakkerkamp gaan snuffel daar waar ons ons rat-packs geëet het. Op die bokant van die baan stel ons toe die paar Draganov's op en skiet die 11-1-11 uit die honde uit. En toe gaan kla die kaptein/hoof van die plakkers by die Bev en die volgende dag, toe 11-1-11 ons.
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Respect the Animal you shoot and make sure of your shot
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
- Benbrand
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Geno, is daai gonge op Krokkedilspruit heel bo teen die kop 500m? Ek tweifel... Hulle is darem maar wyd jong!
Die baan offisier het laasmaand nog vir my gese toe ek daar gan skiet het, dat die afstande 100m, 200m, 300m, 500m en dan 920m (1000y) met gonge op 300, 500 en 1000.
Groete
Die baan offisier het laasmaand nog vir my gese toe ek daar gan skiet het, dat die afstande 100m, 200m, 300m, 500m en dan 920m (1000y) met gonge op 300, 500 en 1000.
Groete
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Skurweberg is jare al net 'n plakkerskamp.Dawie Malan wrote:Is die 1000 meter baan by Penindaba waarna julle verwys nie Skurweberg Skietbaan nie? Weet nie of hy nog bestaan nie. Die plakkerskamp langsaan het hom seker nou al oorheers. Ek onthou dat ons tereurwapenopleiding daar gedoen het en na ons geskiet het het die honde van die plakkerkamp gaan snuffel daar waar ons ons rat-packs geëet het. Op die bokant van die baan stel ons toe die paar Draganov's op en skiet die 11-1-11 uit die honde uit. En toe gaan kla die kaptein/hoof van die plakkers by die Bev en die volgende dag, toe 11-1-11 ons.
Die baan by Pelindaba is tussen die berge agter die AEK geboue. Die SA Jagters se Centurion tak skiet ook daar, dit is maar sowat 300m lank.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ludwig is heeltemal korrek. Die baan is net 500m, en ongelukkig het affirmative shopping onlangs heelwat skade aangerig. Gonge en selfs die afdak vanwaar jy skiet is als gesteel.Ludwig wrote:Ben, ek het nog nooit 'n 1000y afstand of gong daar gesien nie. Die laaste gong, (was altyd 'n bergskaap) hang op 500m. Het hom al gerange. Dis die laaste gong heel bo teen die koppie. Of die skaap nog daar hang weet ek nie, maar as mens nog verder as dit wil skiet, gaan jy bo-oor die koppie skiet.Benbrand wrote:Geno, is daai gonge op Krokkedilspruit heel bo teen die kop 500m? Ek tweifel... Hulle is darem maar wyd jong!
Die baan offisier het laasmaand nog vir my gese toe ek daar gan skiet het, dat die afstande 100m, 200m, 300m, 500m en dan 920m (1000y) met gonge op 300, 500 en 1000.
Groete
Pelindaba se baan is wel langer as 300m, ek dink dis 800m as jy op Google-earth kyk. Slegs 300m word nog aktief benut, die res is deur bos en gras ingeneem.
Groete
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Dagse almal,Ludwig wrote:Ek dink die silhouette manne mag nog tot 500m skiet daar, maar nie seker nie. Agv van die opwaartse hoek waarteen daar na die 500m merk geskiet moet word, het hulle besluit dat dit onveiligig is, en mens maklik oor daai koppie kan skiet. Ek weet daar word nie eintlik meer teikens op 500m toegelaat nie, maar hoe "amptelik" dit is, weet ek nie. Indien dit nog nie amptelik korter gemaak is nie, gaan dit binnekort gebeur.Varminter-308 wrote: Ek het in Januarie nog 500m geskiet op Krokodil. Wanneer het hulle hom korter gemaak?
Ons het laas jaar Oktober die SA silhouette kampioenskappe daar geskiet, hier is die afstande op `n foto van die baan, hoop dit help julle.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
JuanPaul wrote:Dagse almal,Ludwig wrote:Ek dink die silhouette manne mag nog tot 500m skiet daar, maar nie seker nie. Agv van die opwaartse hoek waarteen daar na die 500m merk geskiet moet word, het hulle besluit dat dit onveiligig is, en mens maklik oor daai koppie kan skiet. Ek weet daar word nie eintlik meer teikens op 500m toegelaat nie, maar hoe "amptelik" dit is, weet ek nie. Indien dit nog nie amptelik korter gemaak is nie, gaan dit binnekort gebeur.Varminter-308 wrote: Ek het in Januarie nog 500m geskiet op Krokodil. Wanneer het hulle hom korter gemaak?
Ons het laas jaar Oktober die SA silhouette kampioenskappe daar geskiet, hier is die afstande op `n foto van die baan, hoop dit help julle.
Is n lekker skietbaan die.
Ook lekker om daar te skiet omdat daar n baan offisier is wat dinge laat vlot en veilig verloop.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Ek het grootgeword so 15 km noord van Pretoria, so 7 km van Bon Accord dam af. Daar was vroeër jare 'n skietbaan naby die dam. Jy het met 'n grondpad langs die bek-en klouseer afdeling van Onderstepoort ingery, so net voor die koppie oorkant die dam....ek was een keer daar saam met skoolvriende, ouers het geskiet daar....
Weet julle nog iets daarvan?Ek neem aan as niemand hom noem nie is hy al lankal toe??
Weet julle nog iets daarvan?Ek neem aan as niemand hom noem nie is hy al lankal toe??
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Deeg, dit was die weermag se skietbane. Het op skool nog kadet kampe daar gedoen. Weet egter nie of dit nog bestaan en oop is vir die algemene publiek nie.Deeg wrote:Ek het grootgeword so 15 km noord van Pretoria, so 7 km van Bon Accord dam af. Daar was vroeër jare 'n skietbaan naby die dam. Jy het met 'n grondpad langs die bek-en klouseer afdeling van Onderstepoort ingery, so net voor die koppie oorkant die dam....ek was een keer daar saam met skoolvriende, ouers het geskiet daar....
Weet julle nog iets daarvan?Ek neem aan as niemand hom noem nie is hy al lankal toe??
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Hy is nog steeds op Google Maps, op die sateliet pics....maak google maps oop, search Bon Accord dam....reg links van die dam as jy ent links gaan sal jy die baan sien.....lyk nie of daar veel aangaan nie maar dis duidelik daar was baan.....
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: WAAR IN GAUTENG SKIET MENS TOT OP 1000 METER
Het gaan kyk. Dis dieselfde een waarvan ek gepraat het. Lyk my dit het baie agteruitgegaan