Vortex teleskope
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex teleskope
Boertjie,
Enigeen van die 2 sal doen. Die Lynx se nadiens is in Suid-Afrika baie goed. Dit sal dalk die finale deurslag gee. Wat kwaliteit aanbetref is hulle baie naby aan mekaar.
Hein M.
Enigeen van die 2 sal doen. Die Lynx se nadiens is in Suid-Afrika baie goed. Dit sal dalk die finale deurslag gee. Wat kwaliteit aanbetref is hulle baie naby aan mekaar.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex teleskope
Theo E,
Haai!
Haai!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
DANKIE HEIN. Ek gaan pryse kry op lynx
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Vortex teleskope
Dags? manne
Ek het 'n Vortex Viper op my .308. Dit is die 6.5 tot 20 by x44 BDC. Hy stel baie positief en ek kan op 300 meter defnitief die .308 gaatjies sien. Ek meen dit is waarde vir geld.
Ek het 'n Vortex Viper op my .308. Dit is die 6.5 tot 20 by x44 BDC. Hy stel baie positief en ek kan op 300 meter defnitief die .308 gaatjies sien. Ek meen dit is waarde vir geld.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
HOEVEEL HET JY BETAAL VIR DIE VORTEX?
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Vortex teleskope
Ek het hom by Chris van Armtec gekoop. Hy het my laasjaar (2009) R6000 gekos.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
Vir R6000 wat sal die beste wees om te kry vir vlekkie dink julle??
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Vortex teleskope
Ek het gehoor dat die fabriek wat Swarofski se lense maak die eienaars van Vortex i, weet egter nie of dit net 'n sales foefie is nie.
Baie van my vriende het van hulle en bly dit aanbeveel vir my. Ek hou maar self van 'n Leeupold.
Baie van my vriende het van hulle en bly dit aanbeveel vir my. Ek hou maar self van 'n Leeupold.
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex teleskope
Boertjie,
Die WANNEER jy die glas meestal gaan gebruik is bepalend met hierdie besluit. Onthou wat Danie geskryf het van die lig deurlaat, ens. As jy gaan fokus op presisienagjag is dit dalk 'n ander storie.
Dalk moes ek dit eerder genoem het, maar ek is grootliks 'n dagskieter en dit is waarop my opmerkings gebasseer is.
Hein M.
Die WANNEER jy die glas meestal gaan gebruik is bepalend met hierdie besluit. Onthou wat Danie geskryf het van die lig deurlaat, ens. As jy gaan fokus op presisienagjag is dit dalk 'n ander storie.
Dalk moes ek dit eerder genoem het, maar ek is grootliks 'n dagskieter en dit is waarop my opmerkings gebasseer is.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Vortex teleskope
Hein
haai
theo e
haai
theo e
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vortex teleskope
Andy
Mooi loop
Francois
Hou van die manier waarop jy dink.................Ek hou maar self van 'n Leeupold.
Mooi loop
Francois
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
Nov weet ek nie. Is die vortex beter vir nag skiet of die lynx? Vir die prys wat beveel julle aan vir nag jag?
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Vortex teleskope
boertjie
vir my is die vortex better maar koop n leupold en einde van storie
theo
vir my is die vortex better maar koop n leupold en einde van storie
theo
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
Dis die prys wat die verskil maak. Ek dink die vortex sal dan wen? Of hoe?
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
Maar watter grote dink jy sal better wees vir nagjag?
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Vortex teleskope
Boertjie,
Jy kan enige een koop, glo nie daar sal te veel verskil wees nie, maar onthou, jy skiet in die nag, jy sal sukkel om oor 12X te sien, en as jy 'n 80mm objective kan kry, vat hom. die meeste gesoute jakjagters het 50 -56mm objectives, en so ver ek weet is Taffie die enigste een wat op 12X skiet, die mees algemeen is so 9 tot 10X. Die goue reel by scopes is koop die beste wat jy kan bekostig, en as die prys naby 'n beter een is, bedel/steel/leen die uitstaande bedrag.
Voorspoed,
Mac.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Vortex teleskope
DANKIE MAC NOV WEET EK