Vortex teleskope

User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Theo E »

VORTEX  ;D 
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Hein M. »

Boertjie,

Enigeen van die 2 sal doen.  Die Lynx se nadiens is in Suid-Afrika baie goed.  Dit sal dalk die finale deurslag gee.  Wat kwaliteit aanbetref is hulle baie naby aan mekaar.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Hein M. »

Theo E,

Haai! ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

DANKIE HEIN. Ek gaan pryse kry op lynx
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vortex teleskope

Post by spekieries »

Dags? manne

Ek het 'n Vortex Viper op my .308. Dit is die 6.5 tot 20 by x44 BDC. Hy stel baie positief en ek kan op 300 meter defnitief die .308 gaatjies sien. Ek meen dit is waarde vir geld.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

HOEVEEL HET JY BETAAL VIR DIE VORTEX?
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vortex teleskope

Post by spekieries »

Ek het hom by Chris van Armtec gekoop. Hy het my laasjaar (2009) R6000 gekos.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

Vir R6000 wat sal die beste wees om te kry vir vlekkie dink julle??
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Andy »

Ek het gehoor dat die fabriek wat Swarofski se lense maak die eienaars van Vortex i, weet egter nie of dit net 'n sales foefie is nie.
Baie van my vriende het van hulle en bly dit aanbeveel vir my. Ek hou maar self van 'n Leeupold. ???
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Hein M. »

Boertjie,

Die WANNEER jy die glas meestal gaan gebruik is bepalend met hierdie besluit.  Onthou wat Danie geskryf het van die lig deurlaat, ens.  As jy gaan fokus op presisienagjag is dit dalk 'n ander storie. 

Dalk moes ek dit eerder genoem het, maar ek is grootliks 'n dagskieter en dit is waarop my opmerkings gebasseer is.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Theo E »

Hein

haai  ;D

theo e
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Francois Marais »

Andy
Ek hou maar self van 'n Leeupold.
Hou van die manier waarop jy dink.................

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

Nov weet ek nie. Is die vortex beter vir nag skiet of die lynx? Vir die prys wat beveel julle aan vir nag jag?
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Theo E »

boertjie
vir my is die vortex better maar koop n leupold en einde van storie

theo
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

Dis die prys wat die verskil maak. Ek dink die vortex sal dan wen? Of hoe?
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

Maar watter grote dink jy sal better wees vir nagjag?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Mac »

Boertjie,

Jy kan enige een koop, glo nie daar sal te veel verskil wees nie, maar onthou, jy skiet in die nag, jy sal sukkel om oor 12X te sien, en as jy 'n 80mm objective kan kry, vat hom. die meeste gesoute jakjagters het 50 -56mm objectives, en so ver ek weet is Taffie die enigste een wat op 12X skiet, die mees algemeen is so 9 tot 10X. Die goue reel by scopes is koop die beste wat jy kan bekostig, en as die prys naby 'n beter een is, bedel/steel/leen die uitstaande bedrag.

Voorspoed,

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Vortex teleskope

Post by Boertjie »

DANKIE MAC NOV WEET EK
Post Reply