Lisensies

Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO .06 (Pierre) wrote: Die finale goedkeuring het so effe langer gevat as verwag a.g.v. die Kerstyd ens., maar die lisensie is darrem goedgekeur op 12 Januarie 2013.

Ek dink darrem steeds is dit nie te sleg aangesien dit net minder as drie maande geneem het vir die bevoegdheid, sowel as die lisensie om af te handel.

Maandag 7 Januarie het my vrou haar aansoek ingedien vir haar .308 Savage Axis, en teen Donderdag was dit reeds by provinsiaal. Sal op hoogte hou van die vordering.
Gister kaartjie opgetel. D.w.s. bevoegdheid, en lisensie en die druk van n kaartjie in twee dae langer as drie maande, dit nog alles oor kersfees en nuwe jaar. nee wat, as dit so gaan kan hulle gerus maar vuurwapen wette in soos vandag, in plek hou.

Die .308 se aansoek is gister by CFR ontvang, en die man daar se dit behoort nog so twee weke te neem tot by afhandeling. Soos Geno se "tick tock tick tock".
Last edited by BRNO (Pierre) on Tue Jan 22, 2013 2:42 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

ignoreer
Last edited by BRNO (Pierre) on Tue Jan 22, 2013 2:41 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Is dit beter om eers vir bevoegdheid aansoek te doen en te wag tot jy dit kry voor jy vir die lisensie aansoek doen of kan jy altwee saam ingee en hoop dit gaan deur? Dis nou vir iemand wat vir die eerste keer aansoek doen.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Lisensies

Post by hencohugo »

303 ek het myne so gedoen (bevoegdheid en lisensie saam ingedien) en dit het 4 maande gevat tot ek my kaart in my hand gehad het.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Het nou pas 'n sms ontvang "License has been finalized. Contact your relevant DFO before collecting".

Ek lui dus af my lisensie is goedgekeur , maar volgens 'n gesprek met my DFO laas week was hulle nog besig met my bevoegdheid eers... Ek sal hulle later bêl.
Jannie Welman
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

So wat sal vinniger wees? Eers competency kry en dan lisensie aansoek insit of altwee gelyk ingee? Ek wil n vriend help wat nou sy eerste vuurwapen gekoop het en wil die vinnigste manier doen om hopelik voor jag seisoen lisensie te he.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek het myne beide saam ingedien. Hulle sal dan die competency eerste doen voor hulle die lisesnsie doen.
Jannie Welman
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

.303 wrote: So wat sal vinniger wees? Eers competency kry en dan lisensie aansoek insit of altwee gelyk ingee? Ek wil n vriend help wat nou sy eerste vuurwapen gekoop het en wil die vinnigste manier doen om hopelik voor jag seisoen lisensie te he.
BRNO .06 (Pierre) wrote: Gister kaartjie opgetel. D.w.s. bevoegdheid, en lisensie en die druk van n kaartjie in twee dae langer as drie maande, dit nog alles oor kersfees en nuwe jaar. nee wat, as dit so gaan kan hulle gerus maar vuurwapen wette in soos vandag, in plek hou.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek het nounet met my DFO gesels en hulle het bevestig dat dit wel my lisensie is wat goedgekeur is vandag en dat my bevoegdheid ook goedgekeur is.

Ek het laas week op die 17de Januarie mt hulle gepraat en toe sou my bevoegdheid aansoek net voor die raad gaan vir keuring. So van toe af tot nou het hulle dus die bevoegdheid en lisensie afgehandel in 7 dae.

Nou nog net wag vir die kaartjie en volgens hulle is dit seker nog so week. Kom ons hou maar duim vas. ;D ;D ;D
Jannie Welman
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Lekker Jannie , amper daar.
User avatar
mr rey
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am

Re: Lisensies

Post by mr rey »

28 Jan '13:

Aansoeke vir Bevoegtheid en 2 lisensies ingehanding, glo alles gaan mooi loop!

29 Jan '13:

Ontvang sms "Your Competency Certificate is receiving attetion at the DFO"

Sal julle op hoogte hou!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek het hom!  :laugh: Nou om die Howatjie vir 'n uitstappie te neem.
Jannie Welman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.

Tick tock tick tock.......
Geno wrote: Gister 21/01/2013 - Consideration
Gister 31/01/2013 - SMS ontvang: Goedgekeur. Nou net wag vir kaartjie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Goedgekeur laasnag:.20Gauge Boito Youth O/u vir my kinders sowel as n .222Savage ook vir die kiddies.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Dit vat nou VIER weke vir my kaartjie van Pretoria tot in Rustenburg. Die openhoud is weens die sokker >:(
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Wildjagter »

Goeie More

Sopas SMS gekry: Your license have been finalized. Contact your DFO before collecting. :police:

So dit was bietjie meer as 6 weke vanaf inhandiging tot finalisering. Wag nog net vir kaartjie.

So het dit gevolg (soos ek gebel het)

Ingedien 20 Dec 2012
Gebel 14 Jan 2013 - Oppad CFR toe (8 Jan gestuur)
Gebel 17 Jan 2013 - Het aansoek gekry by CFR op 14 Jan - In proses
Gebel 22 Jan 2013 - In proses
Gebel 28 Jan 2013 - In proses - 'Maybe 3 weeks'
Gebel 4 Feb 2013 - For Consideration
Kry sms op 5 Feb - License is finalized.

Sien baie uit om die roer te kry.... ;D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Het jou DFO of die CFR bevestig die is goedgekeur. Finalized in hulle taal is afgehandel - goed of sleg. ;)
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Wildjagter »

Dankie vir die advies Carl. Het bevestig met my DFO dat dit 'Approved' is en dit behoort 1 tot 2 weke te vat vir kaartjie om by :police: stasie te wees
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Ek het uiteindelik my kaartjie gekry, baie baie bly. Nou net om P-dorp uit te kom so gou as moontlik.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

My aansoek le nou al 2 weke by die stasie in pofadder. Klink dam hy gan wounsdag kimberly toe.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Piet, die laaste "correspondence" wat ek gehad het, is dat die polieste manne n probleem met iets soos bv. die serial nommer het, of iets wat nie ooreenstem met wat jy vir hulle gegee het nie, of selfs tussen die manne wat die voetwerk gedoen het, en die manne by sentraal nie. Dit het met my laaste lisensie gebeur, en hy het toe sonder probleme ongeveer twee maande gevat om in my hand te kom.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

Piet-Skiet wrote:Ek wag vir my 300 se kaartjie om tekom. Die 223 sin se iets intresant. Dit se corespondance op die sisteem? Weet nie wat dit is nie?
Piet, is daar nie dalk net iets wat nie aangeheg was by aansoek, soos ID of afskrif van bevoegdheid of so iets nie? Dit was verlede jaar met my die geval en toe ek hulle bel, kon ek die uitstaande dokument net vir hulle faks!
Aim small, miss small
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Eugene wrote:
Piet-Skiet wrote:Ek wag vir my 300 se kaartjie om tekom. Die 223 sin se iets intresant. Dit se corespondance op die sisteem? Weet nie wat dit is nie?
Piet, is daar nie dalk net iets wat nie aangeheg was by aansoek, soos ID of afskrif van bevoegdheid of so iets nie? Dit was verlede jaar met my die geval en toe ek hulle bel, kon ek die uitstaande dokument net vir hulle faks!
Dit is presies wat ek bedoel. Die gemors is dat die ouens by die call centre nie vir jou se wat skort, of wat is fout nie. Jy moet maar wag vir n oproep van die persone wat daarmee werk.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Lisensies

Post by Rasmus »

My lisensies is die 23 Jan goedgekeur! Maar ek wag nog vir my kaartjies!!

My vriendelike, bekwame dfo reken ek moet iewers in Maart kom hoor of die kaartjies daar is....

Sy verskoning, almal in Nelspruit is besig met die sokker. En hy weet nie wanneer daar weer n voertuig beskikbaar sal wees om Nelspruit toe te ry nie >:( >:(
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

Piet-Skiet wrote:Ek weet nie? Mar ek weet we'll dat ek alles gegee het wat ek moes. Ek gan mar wag om tehoor wat is die storie. Wag nog vir 'n paar lisensie...
Piet, by my het hulle een of ander bevestiging van die handelaar af benodig en gelukkig het ene Kapt du Toit my geskakel en my baie vinnig en uiters professioneel daarmee gehelp!
Aim small, miss small
Post Reply