Dit r??n bosvarke

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

DWB wrote: Schalk, jy het my goed groen mater!
Dankie . Hoe lyk die otters daar by jou.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Ek kon baie lanklaas laas gaan jag hier, sal so oor 2 weke weer gaan probeer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Hilux01 »

Vlakvark

Wil vir my lyk of jy lekker daar onder die varkies maai
Ek soek ernstig na plek hier in die omgewing, nuwe dorp so soek nog jag plek

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Dweetster »

Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Hilux01 wrote: Vlakvark

Wil vir my lyk of jy lekker daar onder die varkies maai
Ek soek ernstig na plek hier in die omgewing, nuwe dorp so soek nog jag plek

Henk
Dankie Henk. Ja hulle begin nou weer die mielies verniel so ek moet hulle maar bietjie verniel ;D
Dweetster wrote: Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
Nee man Dweetster gaan agter hulle aan en bekruip hulle tot so op 10m of soos Danie tot op 2m ;D
Jy moet foto gooi sodra jy die eerste een het
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

Dweetster wrote: Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
Nou vir wat het jy geskrik inni mielies?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote: Nou vir wat het jy geskrik inni mielies?

Wil ek ook weet

Dweetster jy sal n baie groter geweer moet saamvat as jy die mielieland bekruip :o :o
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Ek het klaar met hom afgespreek ek sal hom back up met die 9.3 ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Fluffa
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Fluffa »

Sjoe Vlakkie Een, mooi geskiet!

Ek sal soooo graag wil kom help om die outjies the roer met die 7x57..........watter deel van die wereld is jou geweste?

beste vir die jaar
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Dweetster »

Nee manne niks het met my gebeur nie, ek het net die eenaand geskruk toe ek nog wou inloop deur 'n kontoer,het ek amper op een getrap. My sagte skoensool maak 'n shhhhuiiii geluid as hy nat geword het. Ek hoor nie meer so mooi nie en toe ek die geluid hoor het ek aanhou loop.
Dit was 'n vark wat staan en grawe het in die kontoer waarop ek amper getrap het, en nie my skoen nie.Ek het my so vererg vir die ding ek moes amper skoon gaan aantrek. :-[
Ek het toe om als te kroon nog die ding misgeskiet. :'(
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Toemaar D'uard,

Ek kom vanmiddag met die 9.3 en sal jou beskerm  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

Dweetster wrote: Nee manne niks het met my gebeur nie, ek het net die eenaand geskruk toe ek nog wou inloop deur 'n kontoer,het ek amper op een getrap. My sagte skoensool maak 'n shhhhuiiii geluid as hy nat geword het. Ek hoor nie meer so mooi nie en toe ek die geluid hoor het ek aanhou loop.
Dit was 'n vark wat staan en grawe het in die kontoer waarop ek amper getrap het, en nie my skoen nie.Ek het my so vererg vir die ding ek moes amper skoon gaan aantrek. :-[
Ek het toe om als te kroon nog die ding misgeskiet. :'(
Hoe se hulle...

Elke sport het sy beseerings...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Ek het ook al so skrik gehad, jy bewe so jy kannie washers knyp nie  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

DWB wrote: Ek het ook al so skrik gehad, jy bewe so jy kannie washers knyp nie  ;D
Jy moet dat n korhaan onder jou voete uitvlieg in die lang gras met donker maan.

n Fisant kom nie naby n korhaan se volume levels nie.

Voel of jy n double tap kry as die ding hier inni lang gras onder jou ontplof.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Dweetster »

Dit is hoekom ek normaalweg alleen gaan jag. As jy dalk sit met 'n waster in jou broek is dit net jy wat weet.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Beer (Christo) »

Dweetster wrote: Dit is hoekom ek normaalweg alleen gaan jag. As jy dalk sit met 'n waster in jou broek is dit net jy wat weet.
Wat de hel is 'n waster?????  :o dis die eerste keer dat ek die 'uitdrukking' (excuse the pun) hoor ;D
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Beer wrote: Wat de hel is 'n waster?????  :o dis die eerste keer dat ek die 'uitdrukking' (excuse the pun) hoor ;D
''waster'' is afrikaans vir ''washer'' =''ring''
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

Wie van julle het n bosvark beer al hoor brul?

Vrek nie geweet hy kan daai volume uitstoot nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote: Wie van julle het n bosvark beer al hoor brul?

Vrek nie geweet hy kan daai volume uitstoot nie...
Ja Gerherd hom al baie gehoor veral as ek hom bekruip en hy my hoor dan klim hy op sy toeter dan kan ek
ook amper n ''waster'' knyp en partykeer soos Dweetster maar bang raak :laugh: :laugh: :laugh:
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Ek en Dweetster het gisteraand 'n draai gaan stap om te kyk waar die manne in die mielies is. Toe begin dt klink of die skote iewers klap! Dis toe ou varkie hier 5m van ons is en die mielies omgooi! Sy woefie stap toe in en kom stert tussen die bene terug en begin toe blaf, toe vertel varkie mooi vir ons wat hy wil maak! Die ding was kwaai!

Grom soos 'n rottweiler!

Ons kon nie skoot kry nie en sal hom ander aand gaan haal!

Ek kon nie gisteraand slaap nie! Die ding het heeltyd vir my gegrom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

Bang gatte!!!  Hehehe
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Beer (Christo) »

Dit klink na groot pret.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Gerhard,

Nee ek weet jy was baie braaf daar hoog op jou skietstoel  ;D ;D ;D ;D

Hehehehe, nee kyk, ek het darem 9.3mm se gemoedsrus gehad  ;D

Ek was reg vir hom.

Maar die idee is om nie die varke te hard te druk nie, want ons wil so veel as moontlik afhaal.

Die manne neuk die mielies kwaai op!

Was vir my 'n heel nuwe ondervinding! Baie lekker!

Daar is varke wat diep spore trap!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Gerhard »

DWB wrote: Gerhard,

Nee ek weet jy was baie braaf daar hoog op jou skietstoel  ;D ;D ;D ;D

Hehehehe, nee kyk, ek het darem 9.3mm se gemoedsrus gehad  ;D

Ek was reg vir hom.

Maar die idee is om nie die varke te hard te druk nie, want ons wil so veel as moontlik afhaal.

Die manne neuk die mielies kwaai op!

Was vir my 'n heel nuwe ondervinding! Baie lekker!

Daar is varke wat diep spore trap!!!
Jy kan n 458 lott ook he...

Maar as jy hom nie kan sien in die mielies in die donker nie betekin dit niks... lol

Roer die otterjasies
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by Dweetster »

Goed gedoen gestraand DWB. Baie mense het teen daardie tyd al begin skiet en nie geweet waarheen nie.
Nee die man was baie onrustig en wou onder die wind in kom om die hond te ruik. Hulle sit nogal 'n seen op so wanneer hulle onraad vermoed.Hy was lekker naby en kon met 'n bietjie bekruip hom skiet.
Dit was egter nie wat ons intensie was nie.
Ons wou net eers vastel waar hulle eet en hoeveel daar is. Volgende keer of dalk vanaand gaan 'n paar lood kry,Wie weet.
Deon jy gaan jou vark kry.
Post Reply