Dankie . Hoe lyk die otters daar by jou.DWB wrote: Schalk, jy het my goed groen mater!
Dit r??n bosvarke
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Ek kon baie lanklaas laas gaan jag hier, sal so oor 2 weke weer gaan probeer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Vlakvark
Wil vir my lyk of jy lekker daar onder die varkies maai
Ek soek ernstig na plek hier in die omgewing, nuwe dorp so soek nog jag plek
Henk
Wil vir my lyk of jy lekker daar onder die varkies maai
Ek soek ernstig na plek hier in die omgewing, nuwe dorp so soek nog jag plek
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Dankie Henk. Ja hulle begin nou weer die mielies verniel so ek moet hulle maar bietjie vernielHilux01 wrote: Vlakvark
Wil vir my lyk of jy lekker daar onder die varkies maai
Ek soek ernstig na plek hier in die omgewing, nuwe dorp so soek nog jag plek
Henk
Nee man Dweetster gaan agter hulle aan en bekruip hulle tot so op 10m of soos Danie tot op 2mDweetster wrote: Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
Jy moet foto gooi sodra jy die eerste een het
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Nou vir wat het jy geskrik inni mielies?Dweetster wrote: Baie mooi varkies daai vlakvark.
Die varke begin nou vreet hier in die mielies. Ek het my boll's verloor, ek weet nie hoekom is ek nou so bang om in te gaan nie.
Ek sal maar my self net moet regruk.
Sterkte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Wil ek ook weetGerhard wrote: Nou vir wat het jy geskrik inni mielies?
Dweetster jy sal n baie groter geweer moet saamvat as jy die mielieland bekruip
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Ek het klaar met hom afgespreek ek sal hom back up met die 9.3 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Sjoe Vlakkie Een, mooi geskiet!
Ek sal soooo graag wil kom help om die outjies the roer met die 7x57..........watter deel van die wereld is jou geweste?
beste vir die jaar
Ek sal soooo graag wil kom help om die outjies the roer met die 7x57..........watter deel van die wereld is jou geweste?
beste vir die jaar
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Nee manne niks het met my gebeur nie, ek het net die eenaand geskruk toe ek nog wou inloop deur 'n kontoer,het ek amper op een getrap. My sagte skoensool maak 'n shhhhuiiii geluid as hy nat geword het. Ek hoor nie meer so mooi nie en toe ek die geluid hoor het ek aanhou loop.
Dit was 'n vark wat staan en grawe het in die kontoer waarop ek amper getrap het, en nie my skoen nie.Ek het my so vererg vir die ding ek moes amper skoon gaan aantrek.
Ek het toe om als te kroon nog die ding misgeskiet.
Dit was 'n vark wat staan en grawe het in die kontoer waarop ek amper getrap het, en nie my skoen nie.Ek het my so vererg vir die ding ek moes amper skoon gaan aantrek.
Ek het toe om als te kroon nog die ding misgeskiet.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Toemaar D'uard,
Ek kom vanmiddag met die 9.3 en sal jou beskerm
Ek kom vanmiddag met die 9.3 en sal jou beskerm
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Hoe se hulle...Dweetster wrote: Nee manne niks het met my gebeur nie, ek het net die eenaand geskruk toe ek nog wou inloop deur 'n kontoer,het ek amper op een getrap. My sagte skoensool maak 'n shhhhuiiii geluid as hy nat geword het. Ek hoor nie meer so mooi nie en toe ek die geluid hoor het ek aanhou loop.
Dit was 'n vark wat staan en grawe het in die kontoer waarop ek amper getrap het, en nie my skoen nie.Ek het my so vererg vir die ding ek moes amper skoon gaan aantrek.
Ek het toe om als te kroon nog die ding misgeskiet.![]()
Elke sport het sy beseerings...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Ek het ook al so skrik gehad, jy bewe so jy kannie washers knyp nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Jy moet dat n korhaan onder jou voete uitvlieg in die lang gras met donker maan.DWB wrote: Ek het ook al so skrik gehad, jy bewe so jy kannie washers knyp nie![]()
n Fisant kom nie naby n korhaan se volume levels nie.
Voel of jy n double tap kry as die ding hier inni lang gras onder jou ontplof.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Dit is hoekom ek normaalweg alleen gaan jag. As jy dalk sit met 'n waster in jou broek is dit net jy wat weet.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Wat de hel is 'n waster?????Dweetster wrote: Dit is hoekom ek normaalweg alleen gaan jag. As jy dalk sit met 'n waster in jou broek is dit net jy wat weet.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
''waster'' is afrikaans vir ''washer'' =''ring''Beer wrote: Wat de hel is 'n waster?????dis die eerste keer dat ek die 'uitdrukking' (excuse the pun) hoor
![]()
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Wie van julle het n bosvark beer al hoor brul?
Vrek nie geweet hy kan daai volume uitstoot nie...
Vrek nie geweet hy kan daai volume uitstoot nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Ja Gerherd hom al baie gehoor veral as ek hom bekruip en hy my hoor dan klim hy op sy toeter dan kan ekGerhard wrote: Wie van julle het n bosvark beer al hoor brul?
Vrek nie geweet hy kan daai volume uitstoot nie...
ook amper n ''waster'' knyp en partykeer soos Dweetster maar bang raak
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Ek en Dweetster het gisteraand 'n draai gaan stap om te kyk waar die manne in die mielies is. Toe begin dt klink of die skote iewers klap! Dis toe ou varkie hier 5m van ons is en die mielies omgooi! Sy woefie stap toe in en kom stert tussen die bene terug en begin toe blaf, toe vertel varkie mooi vir ons wat hy wil maak! Die ding was kwaai!
Grom soos 'n rottweiler!
Ons kon nie skoot kry nie en sal hom ander aand gaan haal!
Ek kon nie gisteraand slaap nie! Die ding het heeltyd vir my gegrom!
Grom soos 'n rottweiler!
Ons kon nie skoot kry nie en sal hom ander aand gaan haal!
Ek kon nie gisteraand slaap nie! Die ding het heeltyd vir my gegrom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Dit klink na groot pret.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Gerhard,
Nee ek weet jy was baie braaf daar hoog op jou skietstoel

Hehehehe, nee kyk, ek het darem 9.3mm se gemoedsrus gehad
Ek was reg vir hom.
Maar die idee is om nie die varke te hard te druk nie, want ons wil so veel as moontlik afhaal.
Die manne neuk die mielies kwaai op!
Was vir my 'n heel nuwe ondervinding! Baie lekker!
Daar is varke wat diep spore trap!!!
Nee ek weet jy was baie braaf daar hoog op jou skietstoel
Hehehehe, nee kyk, ek het darem 9.3mm se gemoedsrus gehad
Ek was reg vir hom.
Maar die idee is om nie die varke te hard te druk nie, want ons wil so veel as moontlik afhaal.
Die manne neuk die mielies kwaai op!
Was vir my 'n heel nuwe ondervinding! Baie lekker!
Daar is varke wat diep spore trap!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Jy kan n 458 lott ook he...DWB wrote: Gerhard,
Nee ek weet jy was baie braaf daar hoog op jou skietstoel![]()
![]()
![]()
Hehehehe, nee kyk, ek het darem 9.3mm se gemoedsrus gehad
Ek was reg vir hom.
Maar die idee is om nie die varke te hard te druk nie, want ons wil so veel as moontlik afhaal.
Die manne neuk die mielies kwaai op!
Was vir my 'n heel nuwe ondervinding! Baie lekker!
Daar is varke wat diep spore trap!!!
Maar as jy hom nie kan sien in die mielies in die donker nie betekin dit niks... lol
Roer die otterjasies
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Goed gedoen gestraand DWB. Baie mense het teen daardie tyd al begin skiet en nie geweet waarheen nie.
Nee die man was baie onrustig en wou onder die wind in kom om die hond te ruik. Hulle sit nogal 'n seen op so wanneer hulle onraad vermoed.Hy was lekker naby en kon met 'n bietjie bekruip hom skiet.
Dit was egter nie wat ons intensie was nie.
Ons wou net eers vastel waar hulle eet en hoeveel daar is. Volgende keer of dalk vanaand gaan 'n paar lood kry,Wie weet.
Deon jy gaan jou vark kry.