Register - Spesialis roofdierjagters

britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Register - Spesialis roofdierjagters

Post by britsman »

Ambessa,
Ambessa wrote: En nog 'n jaar is verby.

Sy is terug in die tuig. Saam gaan ons 'n groot bydra lewer tot meer sinvolle bestuur van predasie sodat die negatiewe impak op die platteland kan verminder.
      Good to hear and Goodluck

cheers,
          brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ambessa

Re: Register - Spesialis roofdierjagters

Post by Ambessa »

Hallo Britsman
britsman wrote:...Good to hear and Goodluck...
Much appreciated.

Just a pity that all the ducks are not in a row (yet!).

Ambessa
tafjak

Re: Register - Spesialis roofdierjagters

Post by tafjak »

Ambessa
Just a pity that all the ducks are not in a row (yet!).
Hulle s?: "Hoe nader die water, hoe reguiter loop die eende". En nog iets en sinspeel op niks spesifiek nie: "Hoe groter die gevaar, hoe gehoorsamer die soldaat".

Pretty walk
Last edited by tafjak on Sun Apr 04, 2010 11:32 am, edited 1 time in total.
Ambessa

Re: Register - Spesialis roofdierjagters

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak
tafjak wrote:....s?: "Hoe nader die water, hoe reguiter loop die eende"... ...nie: "Hoe groter die gevaar, hoe gehoorsamer die soldaat".
...pogings is daarop gemik om die water d?m vinnig nader aan die eende te bring. Party egos moet egter eers bietjie meer gestreel word. Eish!

...daar is diegene wat nog nie besef "hoe groter die gevaar" reeds is nie. :'(

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Apr 04, 2010 1:21 pm, edited 1 time in total.
Post Reply