Good to hear and GoodluckAmbessa wrote: En nog 'n jaar is verby.
Sy is terug in die tuig. Saam gaan ons 'n groot bydra lewer tot meer sinvolle bestuur van predasie sodat die negatiewe impak op die platteland kan verminder.
cheers,
brits

Much appreciated.britsman wrote:...Good to hear and Goodluck...
Hulle s?: "Hoe nader die water, hoe reguiter loop die eende". En nog iets en sinspeel op niks spesifiek nie: "Hoe groter die gevaar, hoe gehoorsamer die soldaat".Just a pity that all the ducks are not in a row (yet!).
...pogings is daarop gemik om die water d?m vinnig nader aan die eende te bring. Party egos moet egter eers bietjie meer gestreel word. Eish!tafjak wrote:....s?: "Hoe nader die water, hoe reguiter loop die eende"... ...nie: "Hoe groter die gevaar, hoe gehoorsamer die soldaat".