In die mark vir 'n bakkie....

User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

In die mark vir 'n bakkie....

Post by gillie »

More manne

Ek moes weer my Hilux "skenk vir liefdadigheid"  :'(. So ek moet weer bakkie koop. Ek weet daar is baie opsies en elke fabrikaat is hier te kort en daar te lank.

Wat is julle Isuzu drywers se mening oor die KB 300 D-teq (2012 model) ? Onthou net asb ek werk nie met my bakkie nie, die hardste werk wat hy moet doen is om sleepwa te sleep met vleis in  ;)

Ek kyk na die automaties.

Groetnis
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Jakkalsgat »

Gillie

Ek ry nou my vyfde Isuzu en behalwe vir Nissan tussenin kan ek nie veel se van die ander nie. Isuzu ry sag en sleep soos 'n droom. Onthou hulle is nie die vinnigste op die pad nie. Bly net weg van "Auto" af, jy kry nooit jou geld terug nie.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Sam Kelbrick »

Hou maar eerder weer by Hilux.
Value has a value only if its value is valued
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Carl »

Jammer om te hoor, dis nou wragtig nie lekker nie, het al self 2 geskenk. Mens kan sien Jaco ry nie Joburg se verkeer gereeld nie ;D weens die diefstal sal ek juis kyk na iets anders. Toyota SA lyk nie of hulle te veel bekommerd is oor hoe maklik hulle voertuie gesteel word nie. Good for business
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by gillie »

Ja Carl, soos jy se goed vir besigheid, geen daadwerklike poging om dit moeiliker te maak vir die diewe nie.

En ja, die auto is vir Jhb se verkeer...  en nee Jaco, ek soek nie die vinnigste bakkie op die mark nie, die klomp pote deesdae soek ook enige rede om jou te beboet of te bribe, so ek hou maar mooi by die spoedgrens so ver ek kan. Het paar jaar terug die 250kb LE besit, glad nie 'n resiesperd homself nie.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Sarelss »

Hi Gillie,

Ken nie Isuzu nie, behalwe dat hulle lui is. Ry self Navara wat baie lekker ry en sleep. V9X ook baie lekker bakkie, en jy kan amper 'n gebou sleep teen die wetlike spoedgrens, MAAR Navara se parte is duurste van al die bakkies! Baie gevaarlik om die goed uit waarborg uit te ry.

Die nuwe Ford Ranger volgens my die beste bakkie tans op papier. Die 2.2 omtrent dieselfde as die 3.0 D4D wat krag betref en die 3.2 Auto bakkie ry regtig lekker. Ek oorweeg hom ook as vervanging van my 2.5 4x4 Navara wat nou sy waarborgeinde bereik.

Toyota, bly Toyota, maar jy gaan bly skenk. (maar as jy reg verseker is, betaal hulle goeie pryse  :)Skenk nie noodwendig die probleem nie, maar jou kans dat hulle hom wil afneem met geweld as jy nie wil skenk nie, is ook groter.

Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Problem Animal Control »

sss

Net n stupid vraag: Hoekom nie weer n Nissan nie?

Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Sarelss »

Hi PAC,
Kyk dalk na lae km V9X Navara, full spec teen reget prys. Stunning voertuig, MAAR sal extended warranty uitneem as ek hom koop, anders kan hy jou baie seer byt. Ek hou van NIssan. Op looks sou ek nuwe Ranger koop, op rygemak die Toureq, krag en luuksheid die V9X teen die regte prys en as ek 'n masogis wil word die Toyota  :laugh:
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by kopskoot »

Hi Gille

Ek ry tans n 3l D4DHi Lux, en voor hom n 3,0 Dteq gehad. Vir n tyd lank het ek albei gehad en gery, en kon hulle lekker uitkyk en vergelyk, en hier is my mening:

Die D teq is baie beter waarde vir geld ( met die hi- lux is alles wat jy wil hê EXTRA'S), ry sagter, hanteer gronpad baie beter,is ligter op diesel, en glo dit as jy wil, ook stiller binne in die cab.

Die Dteq het ek nuut gekoop, 45000 km gery en vir R14000 minder verkoop as wat ek betaal het( uit die hand uit natuurlik, nie inruil nie)

Die Hi- lux extra cab ook nuut gekoop,R24000 spandeer aan extra's ( rollbar, nudgebar, towbar,leer sitplekke, speaker om die radio te kan hoor op 120km/h.
Drie maande na die launch het Toyota ook n facelift uitgebring,(nice né) en toe het ek nog R20000 spandeer om ook 17 Duim wiele te hê( wat geriefliker ry).

Die Toyota is egter vir MY mooier, en is hoër op sy wiele.

So maak maar jou eie afleidings
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Sarelss »

Die Hi- lux extra cab ook nuut gekoop,R24000 spandeer aan extra's ( rollbar, nudgebar, towbar,leer sitplekke, speaker om die radio te kan hoor op 120km/h.

Kopskoot,
Wees bly dit was nie van die ouer generasies Toyota nie, want dan moes jy nog 'n kidney belt of twee ook aanskaf....
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by gillie »

Dankie Kopskoot, daai is nou mooi vergelyking met iemand wat beide al besit het.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by JohannHorn »

Die Isuzu D-teq reeks is nie een lui nie en baie lig op diesel en waarde vir geld!!! Pasop net om nou n nuwe een uit die boks te koop, die nuwe model kom vroeg 2013 uit en dan gaan die huidige model se waarde baie val!

Ek het vir my vroutji n KB250 D-teq D/C gekoop om mee plaas toe te ry en eks baie tevrede ,die bakkie ry 150km/h met gemak met die aircon aan en het meer as genoeg krag om verby te gaan. Sy kry so 12 km/L met die aircon aan.
Jammer, maar jy gaan dit nie met n toyota 2.5 d4d kan doen nie.

Isuzu hanteer n grondpad baie goed!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Beer (Christo) »

Ek het nog nie 'n Isuzu gery nie, maar jy hoor altyd die manne se die rygemak is goed. Hier was nou die dag 'n besprekeing waar 'n paar manne net genoem het dat hulle probleme met die injectors gekry het en dan bietjie met Isuzu moes baklei sodat hulle regmaak onder waarborg.

Ek is maar 'n Toyota man. Ek hou van die hoer ry-posisie. Ek werk in versekering en weet hulle word baie meer as die ander bakkies gesteel, maar daar word ook baie meer van hulle verkoop - so dit is ook maar relatief. Ek het maar vir myne 'n tracker laat insit wat jou laat weet as die kar sonder jou beweeg en ek as ek na 'n plek gaan wat riskant is ry ek maar met my vrou se kar.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Stefan764 »

Beer wrote: .... Ek hou van die hoer ry-posisie. ......
he he he he he mooi man Christo  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Beer (Christo) »

Stefan764 wrote: he he he he he mooi man Christo  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Ek het nie 'n 'comeback' nie  ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Stefan764 »

Hahahahahahahahaha sorry ou maat  :laugh:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Monrique (SJ) »

Manne wat kleintyd te min trekker gery het koop as hul ouer is n Isuzu..... ;D ;D ;D
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by JPS »

Gillie,

Het my Ford so 2 ure terug eers opgetel so kan nog nie behoorlik vir jou se van hom. Nie ;D

Ek het we'll die Isuzu vir 5 jaar gery en vir stadsgebruik van 'n gamaks perspektief kan ek nie dink jy sal hom wen nie. Soos jy juis gese het jy is meestal in stad en dan bietjie sleepwa sleep.

O so terloops daai DTEQ hardloop kringe om die Hilux wneer dit by spoed kom. Het al voorheen gepost hoe DTEQ my verbygegaan het op 160km/h in hilux dit het amper gelyk of ek parkering soek.....


Mooiloop
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Stefan764 »

JPS wrote:
O so terloops daai DTEQ hardloop kringe om die Hilux wneer dit by spoed kom. Het al voorheen gepost hoe DTEQ my verbygegaan het op 160km/h in hilux dit het amper gelyk of ek parkering soek.....
Staaadig Japes, staaaadig. My Hilux loop op GPS 180km/h en as hy n lekker afte'tjie vang het ek al 188km/h gemaak. Standaard bakkie, nie n Wouter-Special nie  ;D

Moenie as die drywer se voet skrikkerig is die bakkie die skuld gee nie  ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by gillie »

Dankie vir almal se insette en kommentaar.

Ek alleen op kantoor so en sit nou en kyk maar jagvideos. En raak sommer net weer van voor af die @#$%^&*( as ek my bakkie sien en dink een of "kitaar" het hom alreeds seker gestrip vir parte. Hoop die aap kry 'n pyn in sy p#($)#l.

Lekker naweek vir almal.

O ja, gaan nou die 3l dteq gou testdrive, het demo gekry met 8,500km op...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by cassie_calvinia »

kyk die polar special van top gear. dit se baie van hilux. hul suspension verander, maar enjin standaard
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by JPS »

Stefan764 wrote: Staaadig Japes, staaaadig. My Hilux loop op GPS 180km/h en as hy n lekker afte'tjie vang het ek al 188km/h gemaak. Standaard bakkie, nie n Wouter-Special nie  ;D

Moenie as die drywer se voet skrikkerig is die bakkie die skuld gee nie  ;D ;D
Stefaans,

Vertel weer toe jou pa jou hospitaal toe gejaag het met die SuZie..
. ;D

Nee wat ek het daai DTeq probeer vang, was net nie moontlik nie. Dit sal my nie verbaas as daai Dteq so spesiale elektroniese opgraderingkie gehad het nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Geno »

Ek ry die Isuzu en Hilux.
2008 KB300 Dteq extended cab 2x4
2009/2010 3.0D4d S/C 2x4
Altwee is handrat modelle.

Die 2 ry ewe vinnig (vir my)
Brandstofverbruik is binne 1.5km/lt van mekaar.
Die Isuzu kom met als wat ekstra is op die Hilux, standaard. (Nudge bar, rollbar, cruise controll en en en...)
Die Hilux se hoër ryposisie is lekkerder.

So, ek het dieselfde ondervinding as Kopskoot.
Hilux is my werksbakkie, en Isuzu is my naweek/jagbakkie.
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by kopskoot »

Geno

Jy moet nou nog net' met my saamstem oor die Sako's, dan gaan almal dink jy's ook 'n moerse slim ou! ;D ;)
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Geno »

Ronald,
Ek verskil juis met jou oor Sako's, sodoende "dink" almal nie ek is slim nie, hulle "weet" dit sommer! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply