Model: Tiguan 2.0Tdi 4Motion
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2010
Odolesing: 63000km.
Dieselverbruik: Ave. = 13km/lt / langpad = 16.5km/lt (dalk bietjie vinniger as wat ek mag
Probleme: 1 x Pap wiel.


Hhahaaa daai nuwe ratkas help bietjie met die herverkoop waarde, hou die kilo's laagJohan Reyneke wrote: Ek sien die mense hier rond hou nie van Nissan nie. My eggenoot ry egter een
Fabrikaat: Nissan Hardbody - 3.0TD Double Cab
Jaar: 2006
ODO lesing: 295000+-km (Wat Speedo Wys)
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8,5/l +-(Meestal Dorp want sy is eindoms agent)
Probleme: Ratkas op 230000km vervang en van daar is die speedo nie baie akkuraat nie.(GPS wys 500km dan gee speedo 400)


Dis die probleem, my vrou wil hom nie verkoop nie, sy is verslaaf aan die DC.Marc wrote:Hhahaaa daai nuwe ratkas help bietjie met die herverkoop waarde, hou die kilo's laagJohan Reyneke wrote: Ek sien die mense hier rond hou nie van Nissan nie. My eggenoot ry egter een
Fabrikaat: Nissan Hardbody - 3.0TD Double Cab
Jaar: 2006
ODO lesing: 295000+-km (Wat Speedo Wys)
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8,5/l +-(Meestal Dorp want sy is eindoms agent)
Probleme: Ratkas op 230000km vervang en van daar is die speedo nie baie akkuraat nie.(GPS wys 500km dan gee speedo 400)![]()
