Voertuig Info

User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Voertuig Info

Post by VdWalt »

Fabrikaat: VW
Model: Tiguan 2.0Tdi 4Motion
Modifikasies: Geen
Jaarmodel: 2010
Odolesing: 63000km.
Dieselverbruik: Ave. = 13km/lt  /  langpad = 16.5km/lt (dalk bietjie vinniger as wat ek mag  ;D )
Probleme: 1 x Pap wiel.
Last edited by VdWalt on Sat Dec 08, 2012 9:32 am, edited 1 time in total.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Voertuig Info

Post by Marc »

Johan Reyneke wrote: Ek sien die mense hier rond hou nie van Nissan nie. My eggenoot ry egter een

Fabrikaat: Nissan Hardbody - 3.0TD Double Cab
Jaar: 2006
ODO lesing: 295000+-km (Wat Speedo Wys)
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8,5/l +-(Meestal Dorp want sy is eindoms agent)
Probleme: Ratkas op 230000km vervang en van daar is die speedo nie baie akkuraat nie.(GPS wys 500km dan gee speedo 400)
Hhahaaa daai nuwe ratkas help bietjie met die herverkoop waarde, hou die kilo's laag  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Voertuig Info

Post by Beer (Christo) »

Fabrikaat: Toyota
Model: Hilux 3.0D4D D/Cab 4x4
Modifikasies:
Jaarmodel: 2002
Odolesing: 140 000km
Petrolverbruik: Dorp = 9.5km/l
Probleme: Waterpomp en tensioner pulley vervang (net na motor plan). Nou onlangs die alternator laat recondition.
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Voertuig Info

Post by Johan Reyneke »

Marc wrote:
Johan Reyneke wrote: Ek sien die mense hier rond hou nie van Nissan nie. My eggenoot ry egter een

Fabrikaat: Nissan Hardbody - 3.0TD Double Cab
Jaar: 2006
ODO lesing: 295000+-km (Wat Speedo Wys)
Modifikasies: Geen
Brandstof verbruik: 8,5/l +-(Meestal Dorp want sy is eindoms agent)
Probleme: Ratkas op 230000km vervang en van daar is die speedo nie baie akkuraat nie.(GPS wys 500km dan gee speedo 400)
Hhahaaa daai nuwe ratkas help bietjie met die herverkoop waarde, hou die kilo's laag  ;D
Dis die probleem, my vrou wil hom nie verkoop nie, sy is verslaaf aan die DC. 
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7572
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voertuig Info

Post by Wouter Roets »

Ben

My vrou ry hom! ;D Wat ek wel gesien het is dat die speedo ook baie uit is wat n groot verskil maak in n persoon se verbruik.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply