Bronkhorstspruit dam oorde

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Goose »

oor wat sal ek nou kan val
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by JACQUES BOTHA »

Aitsa
Hie gait lekker my bra.....
Klink amper soos n intercooler -riempies --alias eierklitser speletjie
Ader dam se ganse hierdie my gabba
Dis  valaint met  ford  wieldoppe die
Enjoy while it last
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by tokjak »

ons sal betaal vir n foto. stuur n foto dan nooi ons jou saam vir n jag.....hoes daai ou tjom......jy kan jou ou ok saambring
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by johnny »

Goose

My mater as jy nie kan raaksien wat JAC se issue is nie dan weet ek wragtig nie,  gaan lees asb my 3 post op vroeer in die gesprek en jy sal presies sien hoekom JAC n paar manne so bietjie besorg het.

Welkom solank hier dit lyk my jy sal tog deursaan as iemand wat lekker kan gesels

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Post Reply