Bronkhorstspruit dam oorde
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Aitsa
Hie gait lekker my bra.....
Klink amper soos n intercooler -riempies --alias eierklitser speletjie
Ader dam se ganse hierdie my gabba
Dis valaint met ford wieldoppe die
Enjoy while it last
Jacques Botha
Hie gait lekker my bra.....
Klink amper soos n intercooler -riempies --alias eierklitser speletjie
Ader dam se ganse hierdie my gabba
Dis valaint met ford wieldoppe die
Enjoy while it last
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
ons sal betaal vir n foto. stuur n foto dan nooi ons jou saam vir n jag.....hoes daai ou tjom......jy kan jou ou ok saambring
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Goose
My mater as jy nie kan raaksien wat JAC se issue is nie dan weet ek wragtig nie, gaan lees asb my 3 post op vroeer in die gesprek en jy sal presies sien hoekom JAC n paar manne so bietjie besorg het.
Welkom solank hier dit lyk my jy sal tog deursaan as iemand wat lekker kan gesels
groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.