Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Ek het nou onlangs begin herlaai vir die geweer.Maar het nog nie enige ladings nie.
Kan julle my help asb?
Groetnis
Gerhardu
Kan julle my help asb?
Groetnis
Gerhardu
Last edited by Gerhardu on Tue Nov 20, 2012 11:20 am, edited 1 time in total.
.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am punte.
Dag Gerhardu
Welkom hier. As jy by Herlaai data gaan lees, sal jy n groot verskeidenheid van ladings tee kom, wat vir n groot verskeidenheid gewere werk. Daar is ook n onderwep waar jy kan sien wat benodig word, om beter en meer akurater voorspellings te maak.
Vat die ladings uit die sonchem boekie, begin laai by die minimum en werk op boontoe. Wanner jy n paar verskillende spoed lesings vir verskillende ladings het, kom terug, gee dit deur, en dan kan ons verder sien en kom klaar.

Veiligheid eerste manne!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Gerhardu die 30-06 is een van daai kalibers wat met al die dryfmiddels beskikbaar kan werk. (335, 355, 365 en 341 selfs 361) Ek sou se begin by 355 en indien jy nie 'n lading kry wat werk nie (hoogs onwaarskynlik) gaan dan eers oor na 335 en probeer weer. 365 is bietjie stadig vir die 150 gr koele.
My jaglading vir baie jare was 53.5 gr S355 met Hornady Interbond 150gr. Spoed was 3046 fps.
Mooi loop en welkom.
My jaglading vir baie jare was 53.5 gr S355 met Hornady Interbond 150gr. Spoed was 3046 fps.
Mooi loop en welkom.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Dankie Dirty. El gebruik 165gr's uit my geweer, dit is hoekom ek maar vir Gerhardu na Sonchem verwys het.
Veiligheid eerste manne!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Pierre jy's reg deur hom na die boek te verwys. Wat in jou en my geweer werk gaan nie noodwendig in sy geweer werk nie.BRNO .06 (Pierre) wrote: Dankie Dirty. El gebruik 165gr's uit my geweer, dit is hoekom ek maar vir Gerhardu na Sonchem verwys het.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Dankie julle,dis baie intresant dat hy met soveel drymiddels kan hol.Ek gaan vanaand bietjie deur daai sonchem boekie kyk.
Sal dit dan beter wees om van 150gr na meskien 165 of self 168gr punte te gaan?
Groetnis
Sal dit dan beter wees om van 150gr na meskien 165 of self 168gr punte te gaan?
Groetnis
.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Dit hang af wat jy wil doen met die 30 06...gerhardu wrote: Dankie julle,dis baie intresant dat hy met soveel drymiddels kan hol.Ek gaan vanaand bietjie deur daai sonchem boekie kyk.
Sal dit dan beter wees om van 150gr na meskien 165 of self 168gr punte te gaan?
Groetnis
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Soos Gerhard se, daar is verskeie applikasies wat met die kaliber gedoen kan word. Hoekom ek 165gr gebruik is omdat ek hulle teen n lekker spoed geskiet kry, 5.5gr S365 gee vir my n spoed van nagenoeg 2800ft/sek. Hierdie impak is dan twee duim hoog op 100m, en senter op 200m. Lekker om in byv. Vir my is dit n lekker gewig koeel wat ek in byv Boshof gebruik waar vanaf springbokke tot gemsbokke geskiet kan word.gerhardu wrote: Dankie julle,dis baie intresant dat hy met soveel drymiddels kan hol.Ek gaan vanaand bietjie deur daai sonchem boekie kyk.
Sal dit dan beter wees om van 150gr na meskien 165 of self 168gr punte te gaan?
Groetnis
Jy moet self besluit wat jou behoeftes is, watter ander kalibers het jy, en dan die gewig koeel op besluit wat vir jou sal werk.
Veiligheid eerste manne!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Wel ek n .375 vir die bos en nog die .458 ook.So ek soek iets wat verder as 100m kan hardloop.200m en op!
.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Hy het n Leupold variX 3-9x40 scope op is dit genoeg vir 200m?
.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Ek laai 150gr Nosler BT's teen 3050fps in my 30 06 vir teiken skiet / oefen en probleem diere.gerhardu wrote: Wel ek n .375 vir die bos en nog die .458 ook.So ek soek iets wat verder as 100m kan hardloop.200m en op!
Dan laai ek 150gr Nosler Accubond vir jag.
Beide skiet presies op die selfde plek op 100m
Ek het dan ook 150gr Barnes TTSX begin laai en het n mooi waterbok bul geskiet met TTSX vanjaar.
Jy kan die selfde doen met 165, 168 en 180gr.
Dit hang alles van jou af en wat jou geweer van hou...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Ek persoonlik kan dan die Nossler Accubons in 165gr aanbeveel. Soos hierbo genoem is my resep. Die Nosslers is volgens my n tops produk, altyd beskikbaar, en word wyd en suid deur baie mense gebruik.
Ek skiet met n Burris 3-9*40, en hy is voldoende vir my. Ek sal tog daarvan hou om vir die verder skote n groter vergroting teleskoop op te sit, maar tans is die finansies net nie daar vir dit nie. Gaan toets hom, en kyk mooi hoe ver is 200m, dan sal jy self kan besluit.
Baie ander ouens gaan baie ander resepte en medisyne aanbeveel. Dit is maar n erg persoonlike keuse.
Ek skiet met n Burris 3-9*40, en hy is voldoende vir my. Ek sal tog daarvan hou om vir die verder skote n groter vergroting teleskoop op te sit, maar tans is die finansies net nie daar vir dit nie. Gaan toets hom, en kyk mooi hoe ver is 200m, dan sal jy self kan besluit.
Baie ander ouens gaan baie ander resepte en medisyne aanbeveel. Dit is maar n erg persoonlike keuse.
Veiligheid eerste manne!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Musgrave 150gr Pro Am koe?ls.
Dankie julle.Ek gaan bietjie kyk wat my roer van hou.
Lekker dag
Gerhardu Odendaal
Lekker dag
Gerhardu Odendaal
.