Goeiedag
Het iemand miskien herlaai data beskikbaar vir bogenoemde koeelpunte in 243 kaliber geweer.
Dankie hoor graag.
Janbert
Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
-
janbert
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
More Janbert
Sal kyk of ek vir jou iets kan kry
Groete
Sal kyk of ek vir jou iets kan kry
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Ek laai....
CCI 200 primer
43.2gr S355
TPL 66.4mm
3580-3610fps
Savage met 1-9.25" Groefdraai
Dit is wat werk in my roer, ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.
NB dis S355!!! nie S335 nie
Cheers

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Hallo Dawie!Dawie wrote: Ek laai....
CCI 200 primer
43.2gr S355
TPL 66.4mm
3580-3610fps
Savage met 1-9.25" Groefdraai
Dit is wat werk in my roer, ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.
NB dis S355!!! nie S335 nie
Cheers
Dawie
Wat is die spoed as jy dieselfde kombinasie gooi met 41.8gr S355? Daai een van jou klink nogal straf
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Hallo Hein
Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie, die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het. Maar dit was te stadig vir my.
D

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Spoed = druk. Quick Load seg vir my jy speel met die leeu se ghoene. By maksimum druk vir S355 is die spoed 3450vps. Die ekstra 100-150vps wat jy nou bykry kom naby aan 70 000 psi - 10 000 oor die maksimum. Trap briek.Dawie wrote: Hallo Hein
Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie, die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het. Maar dit was te stadig vir my.
D
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br