Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
janbert
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm

Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by janbert »

Goeiedag

Het iemand miskien herlaai data beskikbaar vir bogenoemde koeelpunte in 243 kaliber geweer.

Dankie hoor graag.

Janbert
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by Varminter-308 »

More Janbert

Sal kyk of ek vir jou iets kan kry

Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by Dawie »

Ek laai.... 

CCI 200 primer

43.2gr S355

TPL 66.4mm

3580-3610fps

Savage met 1-9.25" Groefdraai

Dit is wat werk in my roer,  ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.

NB dis S355!!! nie S335 nie

Cheers

Dawie
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by Hein M. »

Dawie wrote: Ek laai.... 

CCI 200 primer

43.2gr S355

TPL 66.4mm

3580-3610fps

Savage met 1-9.25" Groefdraai

Dit is wat werk in my roer,  ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.

NB dis S355!!! nie S335 nie

Cheers

Dawie
Hallo Dawie!

Wat is die spoed as jy dieselfde kombinasie gooi met 41.8gr S355?  Daai een van jou klink nogal straf 8)

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by Dawie »

Hallo Hein

Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie,  die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het.  Maar dit was te stadig vir my.

D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip

Post by tripodmvr »

Dawie wrote: Hallo Hein

Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie,  die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het.  Maar dit was te stadig vir my.

D
Spoed = druk. Quick Load seg vir my jy speel met die leeu se ghoene. By maksimum druk vir S355 is die spoed 3450vps. Die ekstra 100-150vps wat jy nou bykry kom naby aan 70 000 psi - 10 000 oor die maksimum. Trap briek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply