vaalkop babers

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

vaalkop babers

Post by Ramkat1 »

:) Hi daar almal ek wil di naweek vaalkop gaan hengel met di hoop dat ek my PB 15kg baber kan verbeter weet iemand of daar ooit groter baber is as dit in vaalkop
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: vaalkop babers

Post by Lourens Potgieter »

Ek weet vir 'n feit dat Vaalkop groter babers het....maat van my het sy pb van so 18kg daar uitgehaal. Ek self het nog nooit Vaalkop gehengel nie!

DIE damme vir groot babers bly maar Bloemhof en Koppies!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Dis baie waar Deeg, bloemhof het GROOT babers.
En grootdraai dam het net so groot baber.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: vaalkop babers

Post by Lourens Potgieter »

Frikkie, moenie Grootdraai noem nie...daai geles het my nagmerries gegee op TWEE SA's, hehehe....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: vaalkop babers

Post by FCLoretz »

Groot draai moet jy die regte plek kry vir die babers, maar ek het 20kg+ babers daar sien uit kom.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Ja nee daai babers by grootdraai dam ek het ook een kompetiesie 'n man sien een uit haal van 25kg.
Daai baber het 'n kop en 'n lyf gehad wow dit was 'n belewenis.

Net jammer ek kan nie daai foto kry nie. Hy het lekker breed gesmile nadat hy R20 000 gewen het.
Dink ons almal sal  ;D
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: vaalkop babers

Post by Marc »

Vaaldam 18kg

[img width=360 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C04246.jpg[/img]

Bloemhof en my PB 30kg  :o

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03654.jpg[/img]

Koppies het ook paar Ooms in  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: vaalkop babers

Post by Gerhard »

is jy seker is KG?

Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Ja nee dit lyk nie soos 'n 30kg baber daai nie  :o
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: vaalkop babers

Post by Jakkalsgat »

ek het ook al so stukkende skaal gehad
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Daai baber waarvan ek praat lyk soos die een heel reg in die hoek.

[img width=320 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
Last edited by Frikkiedbr on Thu Nov 08, 2012 2:48 pm, edited 1 time in total.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: vaalkop babers

Post by FCLoretz »

[img width=560 height=420]http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... 105536.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... ng/367.jpg[/img]
Hierdie is in bloemfontein gevang.

Die eerste foto is 'n vriend van my. Die tweede foto is my baber. Beide op Fly gear
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: vaalkop babers

Post by DWB »

Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.

Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.

Beste was maar 7kg op popper
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: vaalkop babers

Post by BLOK »

Weet nie van vaalkop en die res van die plekke nie, maar hier is n paar wat uit Barberspan kom. Weet nie watse gewig, ons weeg nie ons vang net.

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007151.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007149.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007145.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007137.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007154.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: vaalkop babers

Post by Stefan764 »

Waar is die stories van die babers wat die polisieduikers opvreet by die sluise??  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: vaalkop babers

Post by Lourens Potgieter »

Stefan, daai is Harties stories!!!! Nog een, JARE terug was daar glo 'n baber kopbeen uitgehaal by die sluise.... ;D ;D...hy was so groot, het agter op 'n 3l Ford bakkie se bak net net tussen die twee"seats" op die kante gepas......nou DAAI is groot..............
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Amper soos die een

Image

;D
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: vaalkop babers

Post by Marc »

Gerhard wrote: is jy seker is KG?

Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...  ;D
En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kg  :police: Ek kan ongelukkig nie visse opblaas met allehande skewe foto hoeke nie, en hy was bietjie te swaar om 50cm van my gesig af te probeer weghou  ;D ;D ;D ;D ;D

Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg  ;)

Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort  :angel:

Hier is nog twee mooies uit Bloemhof  :D

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: vaalkop babers

Post by BLOK »

Frikkiedbr wrote: Daai baber waarvan ek praat lyk soos die een heel reg in die hoek.

[img width=320 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
Het al self so keer of twee loop kalwer koppe bymekaarmaak in die benede oranje. Grootste een was by Bouwputs ver anderkant Upington. Nooit die goed geweeg nie maar dit is die babers met die grootste koppe wat ek nog gesien het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: vaalkop babers

Post by Gerhard »

Marc wrote:
Gerhard wrote: is jy seker is KG?

Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...  ;D
En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kg  :police: Ek kan ongelukkig nie visse opblaas met allehande skewe foto hoeke nie, en hy was bietjie te swaar om 50cm van my gesig af te probeer weghou  ;D ;D ;D ;D ;D

Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg  ;)

Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort  :angel:

Hier is nog twee mooies uit Bloemhof  :D

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
Nee jong die visse wat ek vang moet ek in Ponde praat ander klink hulle te klein... he he

Moes jou erns bietjie terg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: vaalkop babers

Post by Gerhard »

DWB wrote: Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.

Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.

Beste was maar 7kg op popper
Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: vaalkop babers

Post by DWB »

Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: vaalkop babers

Post by Gerhard »

DWB wrote: Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie ;D
Ja die man is maar skaar hier dees dae...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: vaalkop babers

Post by Marc »

Gerhard wrote:
DWB wrote: Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.

Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.

Beste was maar 7kg op popper
Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...
Ja nee kyk daai is in sy eie klas, pond vir pond gaan jy my daar ore aansit. As ek vir ta gaan soek haal ek die swaar stokke uit en sit goot aas aan  ;D

Kan net dink watse vet pet dit moet wees, 'n lekker uitdaging  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: vaalkop babers

Post by Frikkiedbr »

Marc, dis vrek lekker om babers met kunsaas te vang.
Ons vat loodkoppe en gaan na die dooie bomme toe en daar kry mooi mannere daar weg.

So lekker klop klop op die water en moet dan daai stok lekker vas hou.
Het al gebeur dat jy bietjie nat word as daai oompie daai loodkop gryp en jy dink jy klop nog. ???
;)
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply