vaalkop babers
- Ramkat1
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm
vaalkop babers
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: vaalkop babers
Ek weet vir 'n feit dat Vaalkop groter babers het....maat van my het sy pb van so 18kg daar uitgehaal. Ek self het nog nooit Vaalkop gehengel nie!
DIE damme vir groot babers bly maar Bloemhof en Koppies!
DIE damme vir groot babers bly maar Bloemhof en Koppies!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Dis baie waar Deeg, bloemhof het GROOT babers.
En grootdraai dam het net so groot baber.
En grootdraai dam het net so groot baber.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: vaalkop babers
Frikkie, moenie Grootdraai noem nie...daai geles het my nagmerries gegee op TWEE SA's, hehehe....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: vaalkop babers
Groot draai moet jy die regte plek kry vir die babers, maar ek het 20kg+ babers daar sien uit kom.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Ja nee daai babers by grootdraai dam ek het ook een kompetiesie 'n man sien een uit haal van 25kg.
Daai baber het 'n kop en 'n lyf gehad wow dit was 'n belewenis.
Net jammer ek kan nie daai foto kry nie. Hy het lekker breed gesmile nadat hy R20 000 gewen het.
Dink ons almal sal
Daai baber het 'n kop en 'n lyf gehad wow dit was 'n belewenis.
Net jammer ek kan nie daai foto kry nie. Hy het lekker breed gesmile nadat hy R20 000 gewen het.
Dink ons almal sal
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: vaalkop babers
Vaaldam 18kg
[img width=360 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C04246.jpg[/img]
Bloemhof en my PB 30kg
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03654.jpg[/img]
Koppies het ook paar Ooms in

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: vaalkop babers
is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Ja nee dit lyk nie soos 'n 30kg baber daai nie 
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: vaalkop babers
ek het ook al so stukkende skaal gehad
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Daai baber waarvan ek praat lyk soos die een heel reg in die hoek.
[img width=320 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
[img width=320 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
Last edited by Frikkiedbr on Thu Nov 08, 2012 2:48 pm, edited 1 time in total.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: vaalkop babers
[img width=560 height=420]http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... 105536.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... ng/367.jpg[/img]
Hierdie is in bloemfontein gevang.
Die eerste foto is 'n vriend van my. Die tweede foto is my baber. Beide op Fly gear
[img width=560 height=420]http://i1192.photobucket.com/albums/aa3 ... ng/367.jpg[/img]
Hierdie is in bloemfontein gevang.
Die eerste foto is 'n vriend van my. Die tweede foto is my baber. Beide op Fly gear
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: vaalkop babers
Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: vaalkop babers
Weet nie van vaalkop en die res van die plekke nie, maar hier is n paar wat uit Barberspan kom. Weet nie watse gewig, ons weeg nie ons vang net.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007151.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007149.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007145.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007137.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 007154.jpg[/img]

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: vaalkop babers
Waar is die stories van die babers wat die polisieduikers opvreet by die sluise?? 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: vaalkop babers
Stefan, daai is Harties stories!!!! Nog een, JARE terug was daar glo 'n baber kopbeen uitgehaal by die sluise....
...hy was so groot, het agter op 'n 3l Ford bakkie se bak net net tussen die twee"seats" op die kante gepas......nou DAAI is groot..............
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Amper soos die een

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: vaalkop babers
En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kgGerhard wrote: is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...![]()
Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg
Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort
Hier is nog twee mooies uit Bloemhof
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: vaalkop babers
Het al self so keer of twee loop kalwer koppe bymekaarmaak in die benede oranje. Grootste een was by Bouwputs ver anderkant Upington. Nooit die goed geweeg nie maar dit is die babers met die grootste koppe wat ek nog gesien het.Frikkiedbr wrote: Daai baber waarvan ek praat lyk soos die een heel reg in die hoek.
[img width=320 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... design.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: vaalkop babers
Nee jong die visse wat ek vang moet ek in Ponde praat ander klink hulle te klein... he heMarc wrote:En ek dog jy hengel ook, daai is darem bietjie meer as 13 kgGerhard wrote: is jy seker is KG?
Daai onderste baber lyk soos n 30 ponder...![]()
Ek kan ongelukkig nie visse opblaas met allehande skewe foto hoeke nie, en hy was bietjie te swaar om 50cm van my gesig af te probeer weghou
![]()
![]()
![]()
![]()
Die trek skaal wat ons gehad het kon net 28kg weeg, hy is toe elektronies geweeg met n hang skaal op 30,2kg
Frikkie dis darem jammer 'n Baber se kop is net wind want daai platkoppe van jou het darem lekker groot koppe, net jammer hulle lywe is kort
Hier is nog twee mooies uit Bloemhof
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... C03671.jpg[/img]
Moes jou erns bietjie terg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: vaalkop babers
Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...DWB wrote: Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: vaalkop babers
Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: vaalkop babers
Ja die man is maar skaar hier dees dae...DWB wrote: Ek weet nie of Monalisa haar verskynsel hier mag maak nie![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: vaalkop babers
Ja nee kyk daai is in sy eie klas, pond vir pond gaan jy my daar ore aansit. As ek vir ta gaan soek haal ek die swaar stokke uit en sit goot aas aanGerhard wrote:Sit bietjie fotos op van Ryan se meerminne uit die oranje op kunsaas...DWB wrote: Julle manne maak my nou baie lus om weer die katte op die kunsaas te jag.
Maar hier by ons is hulle nie so groot en aggresief nie.
Beste was maar 7kg op popper
Kan net dink watse vet pet dit moet wees, 'n lekker uitdaging
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: vaalkop babers
Marc, dis vrek lekker om babers met kunsaas te vang.
Ons vat loodkoppe en gaan na die dooie bomme toe en daar kry mooi mannere daar weg.
So lekker klop klop op die water en moet dan daai stok lekker vas hou.
Het al gebeur dat jy bietjie nat word as daai oompie daai loodkop gryp en jy dink jy klop nog.