Skote teen hoeke en rangefinders

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Frederik »

Baie interesant baie dankie vir die informasie oor die foefie  ;D

Maar in ander woorde met teikens wat 300 meter maks is hoef mens nie te veel te bekommer nie.
Hoe voel boogjagters hierhoor wat uit hides uit skiet hoog bo die grond ???
Last edited by Frederik on Mon Oct 08, 2012 10:30 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Eugene »

Baie interessant, dankie Ludwig!  :)

Ek self altyd gedink die RF is bakgat en net sy TBR lesing gebruik....
Aim small, miss small
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by LUAN »

Dankie Ludwig ek wou juis dieselfde vraag in hierdie afdeling plaas. So dan is dit goed genoeg om net n rangefinder te koop wat akuraat range en n hoek indikator op die scope. Ek sien die manne wat die longrange ding doen het die indikator op hulle scopes. Wat sal dan nou n goeie rangefinder wees vir tot so 600m range?
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by bex »

Ek moet se dat ek met jag teen berghange al baie moes kompenseer vir afdraend skiet.  ek moes al tussen n bosbok se kniee mik om hom van bo af by die basis van sy nek in te skiet.  Dit klink na baie, maar as mens in ag neem dat ek die bok van bo af gesien het omdat hy teen die anderkanste hang afgestap het na die klofie tussen ons was dit ook nie so erg.  Ek was ongeveer 80m hoer as die bok en die range afstand was 210m. So vinnig uitgewerk gee dit my maar n hoek van 22.4grade.  Dit was met n .303 wat op 200m ingestel was.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by LUAN »

Met windbuks skiet na duiwe bo op n dak teen skerp hoeke kan jy maklik bo oor hom skiet as jy nie laer mik nie.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Raven »

Ludwig,

Baie interesant,

As jy nie omgee copy ek jou paste ek eers na "word" en lees rustig later weer deur en maak my aantekekeninge.

Ek hou die post dop
Groete Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Marc »

Ludwig wrote: Jou teleskoop se hoogte speel natuurlik ook 'n rol. Hoe ho?r jou scope buis bokant die middelpunt van die kamer sit, hoe groter gaan die effek van skote teen 'n hoek wees.
Hoe bekom mens die data  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Marc »

En dit is naby genoeg aan die waarheid vir wat ons wil doen  ??? Ek neem aan dat die wand dikte van die teleskoop nie te veel verskil aan die som gaan maak nie. Dit is so min  :-\

Ek het nog altyd die standaard gebruik, sal bietjie vanaand daai girl weer gaan bevoel en kyk hoe v?r ek uit was  8)

Dankie  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Nickvn »

Dankie Ludwig, baie interessant. Maak baie sin en nou verstaan ek n mis skoot n paar maande gelede op n rooi bok wat my nog altyd pla.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by LUAN »

Hi Ludwig ek het so paar posts gelees oor bipods toe sien ek jy se jy het die caldwell 6-9". Het jy nog die bipod en is jy gelukkig met hom? Ek soek iets vir bench en le skiet. Sal jy se n bipod moet die traverse funksie he of kan jy regkom sonder dit?

Dankie ;)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by LUAN »

Dankie, so sal die 9-13 nog gemaklik wees op die bench ook? Ek soek iets wat spesifiek gemaklik gaan wees in die twee posisies. Ek sien hulle se jy kan hom quick detach so ek sal nogsteeds my belt kan gebruik terwyl hy mounted is, hoe gemaklik dra die geweer oor die skouer met die bipod aangeheg?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by LUAN »

Ok cool baie dankie Ludwig het nou so te se my mind opgemaak.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Hein (Haan) »

Ludwig of iemand wat ook ken.
Wat verkies jy tussen die "cosine" of die "degree" indicators vir die programme soos bullet flight ens.

Wonder maar net wat werk makliker.

Groete Hein
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Skote teen hoeke en rangefinders

Post by Hein (Haan) »

Baie dankie
Post Reply