Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Baie interesant baie dankie vir die informasie oor die foefie
Maar in ander woorde met teikens wat 300 meter maks is hoef mens nie te veel te bekommer nie.
Hoe voel boogjagters hierhoor wat uit hides uit skiet hoog bo die grond
Last edited by Frederik on Mon Oct 08, 2012 10:30 am, edited 1 time in total.
Dankie Ludwig ek wou juis dieselfde vraag in hierdie afdeling plaas. So dan is dit goed genoeg om net n rangefinder te koop wat akuraat range en n hoek indikator op die scope. Ek sien die manne wat die longrange ding doen het die indikator op hulle scopes. Wat sal dan nou n goeie rangefinder wees vir tot so 600m range?
Ek moet se dat ek met jag teen berghange al baie moes kompenseer vir afdraend skiet. ek moes al tussen n bosbok se kniee mik om hom van bo af by die basis van sy nek in te skiet. Dit klink na baie, maar as mens in ag neem dat ek die bok van bo af gesien het omdat hy teen die anderkanste hang afgestap het na die klofie tussen ons was dit ook nie so erg. Ek was ongeveer 80m hoer as die bok en die range afstand was 210m. So vinnig uitgewerk gee dit my maar n hoek van 22.4grade. Dit was met n .303 wat op 200m ingestel was.
Ludwig wrote:
Jou teleskoop se hoogte speel natuurlik ook 'n rol. Hoe ho?r jou scope buis bokant die middelpunt van die kamer sit, hoe groter gaan die effek van skote teen 'n hoek wees.
Hoe bekom mens die data
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
En dit is naby genoeg aan die waarheid vir wat ons wil doen Ek neem aan dat die wand dikte van die teleskoop nie te veel verskil aan die som gaan maak nie. Dit is so min
Ek het nog altyd die standaard gebruik, sal bietjie vanaand daai girl weer gaan bevoel en kyk hoe v?r ek uit was
Dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Dankie Ludwig, baie interessant. Maak baie sin en nou verstaan ek n mis skoot n paar maande gelede op n rooi bok wat my nog altyd pla.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Hi Ludwig ek het so paar posts gelees oor bipods toe sien ek jy se jy het die caldwell 6-9". Het jy nog die bipod en is jy gelukkig met hom? Ek soek iets vir bench en le skiet. Sal jy se n bipod moet die traverse funksie he of kan jy regkom sonder dit?
Dankie, so sal die 9-13 nog gemaklik wees op die bench ook? Ek soek iets wat spesifiek gemaklik gaan wees in die twee posisies. Ek sien hulle se jy kan hom quick detach so ek sal nogsteeds my belt kan gebruik terwyl hy mounted is, hoe gemaklik dra die geweer oor die skouer met die bipod aangeheg?