BullseyeLudwig wrote: Bullseye, ek kan nie regtig verder veel s? oor die Kestrel met Horus program nie, wangt ek het die Kestrel 4000 wat sonder hierdie program is, maar wat ek wel kan s? is wat oom Piet Breedt hier op die forum al ges? het, en dit is dat ten spyte daarvan dat sy Kestrel die Horus gebruik, hy steeds verkies om sy iPhone met Bulletflight te gebruik. Nou daar moet tog 'n goeie rede hiervoor wees? Oom Piet, kom in assebelief??
Ek staan ook by Ludwig hier, ek gaan nie tot die dood baklei hieroor nie, want ek het nie self die Ketsrel 4500 met die Horus program nie.
Oom Piet sal hopelik kan kom las hoekom hy die iPhone bo die Kestrel verkies as Balastieke rekenaar, ek moet s? Bulletflight is bitter gebruikers vriendelik en dit mag 'n groot faktor wees
Ek dink ook nie die bedoeling was om te kyk wie sin groter is nie, ons sal seker albei ons teikens kan tref, op ons eie manier. As jy nie vertroud is en vetroue het met jou toerusting nie, gaan die duurste beste goed op die mark niks help nie
Kom ons hoor of Oom Piet iets sal las
Mooiloop
Marc

