Watter een sal julle kies?

Watter een sal julle kies? NUWE DATA!

Nikon Monarc 4-16x42 BDC
6
16%
Burris Fullfield 4.5-14x42 Ballistic Plex
18
49%
Leupold VX R 4-12x40 Ballistic Firedot
13
35%
 
Total votes: 37

User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Watter een sal julle kies?

Post by Dweetster »

Go Go Geno go ;D ;D . Hel julle kan fight. ;D
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Watter een sal julle kies?

Post by Vlakvark »

Eugene wrote: Ok, weens 'n KLEIN foutjie, wat nou reggestel is, het een van die opsies se spesifikasie verander!

Die poll is derhalwe oor begin!

Ek vra vreeslik verskoning en sal bier koop vir almal, op voorwaarde dat julle dit by my kom drink!

Groete
Het jy gese jy betaal die vervoer  ;D ;D ;D ;D
Image
Image
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watter een sal julle kies?

Post by Eugene »

Vlakvark wrote:
Eugene wrote: Ok, weens 'n KLEIN foutjie, wat nou reggestel is, het een van die opsies se spesifikasie verander!

Die poll is derhalwe oor begin!

Ek vra vreeslik verskoning en sal bier koop vir almal, op voorwaarde dat julle dit by my kom drink!

Groete
Het jy gese jy betaal die vervoer  ;D ;D ;D ;D
Van Klerksdorp lughawe af tot by die plaaslike watergat? Beslis!!! ;D ;D ;D
Aim small, miss small
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Watter een sal julle kies?

Post by Piet Breedt »

Geno wrote: SJ,
Waar kom jou info vandaan?
Ek het myne op Leupold en Burris se websites gekry.

Al verskille wat ek sien, is die lengte. (Selfs op die verskil, klop Leupold die Burris).
Geno, alles wat jy noem is waar, die Leupold klop die Burris op alles behalwe prys, vergroting, en die belangrikste helderheid. Bring my enige Leupold en ek wys jou wat maak die Burris met hom, ek weet, ek het al n klomp Leupolds ge had, maar genadiglik het my o? oopgegaan, en my wallet so bietjie vetter geword in die proses.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Watter een sal julle kies?

Post by JACQUES BOTHA »

Piet
AMEN
EK is ook emBURRIS..
Ek het met n paar metaal silhoet manne gesels hulle is dit eens leupolds se glase is nie die helderste nie, maar hulle se dis die betroubaarste stel scope  jy kry  As jy 400 klieks op gaan is dit 400 klieks en as jy weer 400 af gaan is hy op sy plek  en dis  as ek die manne reg verstaan waarop hulle stan --
Hulle sien goed genoeg en stel goed genoeg vir hulle -- en hulle hou van daai recticle wat net daai klein dotjie in die middel wys...doel heilig middel ne.
Maar jong ek is stout oor daai mooikyk  helder beeldjie wat ek sien .
Saterdag weer n vriend daar gehad en hy het ook burris maar.. Prys vir wat jy kry moet die burris ook  drie keer duurder wees.
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter een sal julle kies?

Post by BLOK »

JACQUES BOTHA wrote: Maar jong ek is stout oor daai mooikyk  helder beeldjie wat ek sien .
Saterdag weer n vriend daar gehad en hy het ook burris maar.. Prys vir wat jy kry moet die burris ook  drie keer duurder wees.
Groetnis
Jacques
En daai vriend het vanoggend geld oorbetaal en nog een is oppad. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter een sal julle kies?

Post by Monrique (SJ) »

Piet Breedt wrote:
Geno wrote: SJ,
Waar kom jou info vandaan?
Ek het myne op Leupold en Burris se websites gekry.

Al verskille wat ek sien, is die lengte. (Selfs op die verskil, klop Leupold die Burris).
Geno, alles wat jy noem is waar, die Leupold klop die Burris op alles behalwe prys, vergroting, en die belangrikste helderheid. Bring my enige Leupold en ek wys jou wat maak die Burris met hom, ek weet, ek het al n klomp Leupolds ge had, maar genadiglik het my o? oopgegaan, en my wallet so bietjie vetter geword in die proses.
Appels appels

Groetnis
Post Reply