Watter een sal julle kies?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Watter een sal julle kies?
Go Go Geno go
. Hel julle kan fight. 
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Watter een sal julle kies?
Het jy gese jy betaal die vervoerEugene wrote: Ok, weens 'n KLEIN foutjie, wat nou reggestel is, het een van die opsies se spesifikasie verander!
Die poll is derhalwe oor begin!
Ek vra vreeslik verskoning en sal bier koop vir almal, op voorwaarde dat julle dit by my kom drink!
Groete

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter een sal julle kies?
Van Klerksdorp lughawe af tot by die plaaslike watergat? Beslis!!!Vlakvark wrote:Het jy gese jy betaal die vervoerEugene wrote: Ok, weens 'n KLEIN foutjie, wat nou reggestel is, het een van die opsies se spesifikasie verander!
Die poll is derhalwe oor begin!
Ek vra vreeslik verskoning en sal bier koop vir almal, op voorwaarde dat julle dit by my kom drink!
Groete![]()
![]()
![]()
![]()
Aim small, miss small
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter een sal julle kies?
Geno, alles wat jy noem is waar, die Leupold klop die Burris op alles behalwe prys, vergroting, en die belangrikste helderheid. Bring my enige Leupold en ek wys jou wat maak die Burris met hom, ek weet, ek het al n klomp Leupolds ge had, maar genadiglik het my o? oopgegaan, en my wallet so bietjie vetter geword in die proses.Geno wrote: SJ,
Waar kom jou info vandaan?
Ek het myne op Leupold en Burris se websites gekry.
Al verskille wat ek sien, is die lengte. (Selfs op die verskil, klop Leupold die Burris).
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Watter een sal julle kies?
Piet
AMEN
EK is ook emBURRIS..
Ek het met n paar metaal silhoet manne gesels hulle is dit eens leupolds se glase is nie die helderste nie, maar hulle se dis die betroubaarste stel scope jy kry As jy 400 klieks op gaan is dit 400 klieks en as jy weer 400 af gaan is hy op sy plek en dis as ek die manne reg verstaan waarop hulle stan --
Hulle sien goed genoeg en stel goed genoeg vir hulle -- en hulle hou van daai recticle wat net daai klein dotjie in die middel wys...doel heilig middel ne.
Maar jong ek is stout oor daai mooikyk helder beeldjie wat ek sien .
Saterdag weer n vriend daar gehad en hy het ook burris maar.. Prys vir wat jy kry moet die burris ook drie keer duurder wees.
Groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter een sal julle kies?
En daai vriend het vanoggend geld oorbetaal en nog een is oppad. hahahaJACQUES BOTHA wrote: Maar jong ek is stout oor daai mooikyk helder beeldjie wat ek sien .
Saterdag weer n vriend daar gehad en hy het ook burris maar.. Prys vir wat jy kry moet die burris ook drie keer duurder wees.
Groetnis
Jacques
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter een sal julle kies?
Appels appelsPiet Breedt wrote:Geno, alles wat jy noem is waar, die Leupold klop die Burris op alles behalwe prys, vergroting, en die belangrikste helderheid. Bring my enige Leupold en ek wys jou wat maak die Burris met hom, ek weet, ek het al n klomp Leupolds ge had, maar genadiglik het my o? oopgegaan, en my wallet so bietjie vetter geword in die proses.Geno wrote: SJ,
Waar kom jou info vandaan?
Ek het myne op Leupold en Burris se websites gekry.
Al verskille wat ek sien, is die lengte. (Selfs op die verskil, klop Leupold die Burris).
Groetnis